02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

458

Daar kan geredeneer word dat die doel van Paragraaf (h) is om ʼn

eweredigheidstoets in te voer, waardeur die regte en belange van die individu teen

die mededingende belange (pligte of verpligtinge) van die staat opgeweeg word.

Hoewel eweredigheid dus nie spesifiek as ʼn hersieningsgrond deur PAJA ingesluit

word nie (in die sin dat prosedurele billikheid, ongeoorloofde doel en rasionaliteit as

afsonderlike en onderskeie hersieningsgronde beskou word), is dit die metode wat

die howe gebruik om die belange van die staat en dié van die individu te balanseer,

wanneer daar ʼn skending van ʼn fundamentele reg voorkom.

In R v Goldsmith931 het die hof gesê dat eweredigheid op die beginsel berus dat ʼn

mens nie ʼn “voorhamer moet gebruik om ʼn neut oop te breek nie.”

Eweredigheid het, volgens Jowell J en Lester A, 932 ten doel om die uitoefening van

administratiewe diskresionêre bevoegdheid te rig. Dit laat die hof toe om

tussenbeide te tree en die prosedure wat gevolg is om die besluit te neem, na te

gaan. Hulle waarsku egter dat regters steeds omsigtigheid aan die dag moet lê wat

inmenging met beleidsbesluite of die evaluering van feite of meriete aanbetref.

Voorts moet die beginsel nie meganies toegepas word nie, maar slegs in die lig van

die omstandighede van elke bepaalde geval.

Daar is reeds op gewys dat Baxter reeds in 1984 van mening was dat eweredigheid

(“proportionality”), in die breë sin, as ʼn algemene rubriek dien vir redelikheid,

billikheid en goeie administrasie. In die enger sin vereis dit dat die mate waarin

administratiewe optrede op die regte van die individu inbreuk kan maak, nie die

mate wat nodig is om die openbare belang te dien, moet oorskry nie.

In Ampofo v MEC for Education, Arts, Culture, Sports and Recreation, Northern

Province933 is beslis dat ʼn departement wat voorheen in die verlede sekere besluite

op ʼn bepaalde manier uitgevoer het, dit in die toekoms moet wysig om te voldoen

aan die bepaalde redelikheidsvereiste. Die konsep “reasonable administrative

action” in Artikel 33 van die Finale-Grondwet en Artikel 6(2)(f)(ii) en Artikel 6(2)(h)

van PAJA moet vertolk word dat ʼn funksionaris verplig word om besluite te neem

wat rasioneel regverdigbaar is. 934

Hieruit behoort die volgende duidelik te blyk :

1. Artikel 33 van die Grondwet omskryf nie die regsbegrip “redelikheid” nie. Dit

sê net eenvoudig dat alle administratiewe optrede redelik moet wees.

2. Artikel 33 maak nie uitdruklik melding van rasionaliteit nie.

931 1983 WLR 151 op 155.

932 Jowell en Lester, 1988:51.

933 2002(2) SA 215 (T).

934 Die redelike administratiewe optrede word bewerkstellig wanneer die funksionaris op 'n rasionele en onbelemmerde manier sy/haar diskresie uitoefen.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!