Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
439 sy gevangenisstraf word die applikant gediagnoseer met longkanker, welke behandeling chemoterapie en ʼn steriele omgewing vereis het. Die applikant het om parool aansoek gedoen, op grond van Artikel 69 van die Wet op Korrektiewe Dienste, Wet 8 van 1959. Verskeie mediese verslae het aangedui dat die applikant weens mediese redes op parool uitgeplaas moes word, aangesien voortgesette aanhouding nie gepas was vir sy behandeling nie. Die waarnemende voorsitter van die Paroolraad het egter die aansoek van die hand gewys. Die applikant het verskeie argumente in sy hersieningsaansoek geopper, maar die hof was van mening dat al hierdie gronde, saamgelees, slegs op een aspek toegespits was, het naamlik dat die besluit geneem deur die 3de respondent objektief gesproke so irrasioneel en onbillik was, dat inmenging deur die hof genoodsaak was, aangesien die waarnemende voorsitter eintlik nagelaat het om die saak grondig te oorweeg (failed to apply his mind to the matter). Oor die aspek van rasionaliteit verklaar die hof soos volg : 897 “The need for administrative action to be reasonable, in terms of section 33(1) of the Constitution, gives rise to what has probably become the essential standard of review, namely the rationality of the action, conduct or decision in question. This must be assessed objectively and dispassionately, since the counter-side of rationality is usually arbitrariness and even capriciousness justifying the review and setting aside of the administrative act in question.” Die hof was van mening dat die hersieningsaansoek moes slaag, aangesien die meriete rakende die applikant se aansoek nie gestrook het met die besluit wat deur die waarnemende voorsittende beampte van die Paroolraad geneem is nie. 898 4.11.3 RASIONALITEIT/REDELIKHEID EN DIE INTERIM-GRONDWET Artikel 24(d) van die Interim Grondwet het vir die rasionaliteitshersiening voorsiening gemaak deur te vereis dat die administratiewe besluit regverdigbaar moet wees met betrekking tot die redes wat daarvoor gegee is. 897 2003(4) ALL SA 282 (C); 2003(12) BCLR 1384, paragraaf 98 – 99. 898 Sien ook Trinity Broadcasting, (Ciskei) v Independent Communications Authority of SA 2003(4) ALL SA 589 (SCA); 2003 JOL 12127 (SCA); Trinity Broadcasting, (Ciskei) v Independent Communications Authority of SA 2004(3) SA 346 (SCA); Liberty Life Association of Africa Limited v Kachelhoffer NO and Others 2005(3) SA 69 (C), Food Corp (Pty) Limited v Deputy Director:Department of Environmental Affairs and Tourism:Branch Marine and Coastal Management and Others 2005(1) ALL SA 531 (SCA), Radio Pretoria (Artikel 21-Maatskappy) v Voorsitter van die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van SA en 'n ander 2006(1) ALL SA 143 (T).
899 1996(3) BCLR 417 (T). 900 1999(3) SA 304 (LAC) op 315. 901 Cachalia, 1994:74. 440 Die vereistes van administratiewe rasionaliteit en die regverdigbaarheid van redes vereis besluitneming wat op rasionele gronde berus. Hoewel daar ʼn bepaalde subjektiewe element in elke besluit aanwesig is vanweë die feit dat die amptenaar spesiale kundigheid en kwalifikasies behoort te hê, moet die besluit nietemin objektief gestaaf kan word. Regter Spoelstra het die betekenis van die frase “administratiewe optrede wat regverdigbaar is” (“justifiable administrative action”) (Artikel 24(d) van die Interim Grondwet) in Kötz v Minister of Health899 soos volg ontleed : “The word “justifiable” as used in section 24(d) of the Constitution will receive proper judicial consideration in the years to come. Its meaning will become clearer as it becomes more definite/precise/better defined by such careful deliberation. According to the Shorter English Dictionary “justifiable” means “capable of being justified or shown to be just”. The Afrikaans text uses the word “regverdigbaar”. These words denote something that can be defended. As I understand it, the section requires that the reasons advanced for the administrative action must show that the action is adequately just or right. In other words, it must appear from the reasons that the action is based on accurate findings of fact and a correct application of the law. In this regard the difference between a review and an appeal may have been largely eroded. If a review under this section is to succeed, a court of review must be satisfied that the reasons advanced for the action under review are not supported by the facts or the law or both”. In Carephone (Pty) Limited v Marcus NO900 het waarnemende regterpresident Froneman gesê die vereiste van regverdigbaarheid met betrekking tot die redes gegee vir die besluit “introduces a requirement of rationality in the merit or outcome of the administrative decision. This goes beyond mere procedural impropriety as a ground for review, or irrationality only as evidence of procedural impropriety”. Volgens Cachalia 901 het Artikel 24(d) die volgende ingevoer : “..... the requirement that administrative decisions must be rational, coherent and capable of being reasonably sustained having due regard to the reasons for the decisions. In short there must be a rational link between the decision and the reasons given therefore.”
- Page 399 and 400: 388 word. Die vasgestelde-tydperkve
- Page 401 and 402: 390 het. In hierdie saak oor die re
- Page 403 and 404: 392 moet dra, so ʼn lys te publisee
- Page 405 and 406: 394 Grondwet, wat handel oor die ve
- Page 407 and 408: 396 In Maharaj v Chairman, Liquor L
- Page 409 and 410: 398 tendervoorwaarde, wat bepaal da
- Page 411 and 412: 400 maak vir die hersiening op gron
- Page 413 and 414: purportedly taken, is so unreasonab
- Page 415 and 416: 404 Die betrokke Wet (en die Grond
- Page 417 and 418: 406 ʼn Padvervoerraad wat gemagtig
- Page 419 and 420: 408 bevoegdheid is, wanneer die hoo
- Page 421 and 422: 410 nie. Die tweede respondent het
- Page 423 and 424: 412 4 van die Wet op die Raad op Ta
- Page 425 and 426: 414 Die toepassing van Artikel 6(2)
- Page 427 and 428: “Indien dit in enige stadium nada
- Page 429 and 430: 841 2004(1) SA 396 (SCA). 842 2004(
- Page 431 and 432: Hoe vertolk die howe die grondwetli
- Page 433 and 434: 422 (c) Die reg op prosedureel bill
- Page 435 and 436: 858 2003(4) SA 160 (T). 424 dit die
- Page 437 and 438: 426 Die hof het PAJA nie hier oorwe
- Page 439 and 440: 428 Ongeoorloofde doel sal nie ter
- Page 441 and 442: 430 In Pretoria City Council v Meer
- Page 443 and 444: Rugby Football Union and Others (su
- Page 445 and 446: 434 Die lisensie is nie geweier omd
- Page 447 and 448: 436 • Wanneer mala fides bewys wo
- Page 449: 438 Wanneer ʼn amptenaar byvoorbeel
- Page 453 and 454: 442 Ministers of Education and Cult
- Page 455 and 456: 444 NO905-saak goed te keur, die be
- Page 457 and 458: 446 die sluitingstye te verander, m
- Page 459 and 460: 448 Artikel 36 bepaal dat die beper
- Page 461 and 462: 450 In laasgenoemde geval, waar daa
- Page 463 and 464: 452 ongeldigheid, soos mala fides,
- Page 465 and 466: 454 Regter Friedman het bevind dat
- Page 467 and 468: 456 In die Roman v Williams NO-saak
- Page 469 and 470: 458 Daar kan geredeneer word dat di
- Page 471 and 472: presence of a rational connection b
- Page 473 and 474: 941 Currie en Klaaren, 2001:174. 46
- Page 475 and 476: (b) 90 days or 180 days referred to
- Page 477 and 478: 466 In Pharmaceutical Manufactures
- Page 479 and 480: 468 In Ferreira v Levin NO and Othe
- Page 481 and 482: 470 magtiging verleen om aan ʼn app
- Page 483 and 484: 472 verleen aan die hof die diskres
- Page 485 and 486: 957 2002(2) BCLR 171 (C). 958 2005(
- Page 487 and 488: Hoofstuk 8 ARTIKEL 8 VAN PAJA - REM
- Page 489 and 490: 478 artikel laat die hof/tribunaal
- Page 491 and 492: 480 is onder andere Fose v Minister
- Page 493 and 494: 482 (3) Waar die aanvanklike beslui
- Page 495 and 496: 1.5 ARTIKEL 8(1)(e) : TYDELIKE INTE
- Page 497 and 498: “ ...... one should be cautious i
- Page 499 and 500: 488 diskresionêre magte, sal die h
439

sy gevangenisstraf word die applikant gediagnoseer met longkanker, welke

behandeling chemoterapie en ʼn steriele omgewing vereis het. Die applikant

het om parool aansoek gedoen, op grond van Artikel 69 van die Wet op

Korrektiewe Dienste, Wet 8 van 1959. Verskeie mediese verslae het

aangedui dat die applikant weens mediese redes op parool uitgeplaas moes

word, aangesien voortgesette aanhouding nie gepas was vir sy behandeling

nie. Die waarnemende voorsitter van die Paroolraad het egter die aansoek

van die hand gewys.

Die applikant het verskeie argumente in sy hersieningsaansoek geopper,

maar die hof was van mening dat al hierdie gronde, saamgelees, slegs op

een aspek toegespits was, het naamlik dat die besluit geneem deur die 3de

respondent objektief gesproke so irrasioneel en onbillik was, dat inmenging

deur die hof genoodsaak was, aangesien die waarnemende voorsitter eintlik

nagelaat het om die saak grondig te oorweeg (failed to apply his mind to the

matter).

Oor die aspek van rasionaliteit verklaar die hof soos volg : 897

“The need for administrative action to be reasonable, in terms of

section 33(1) of the Constitution, gives rise to what has probably

become the essential standard of review, namely the rationality of the

action, conduct or decision in question. This must be assessed

objectively and dispassionately, since the counter-side of rationality is

usually arbitrariness and even capriciousness justifying the review and

setting aside of the administrative act in question.”

Die hof was van mening dat die hersieningsaansoek moes slaag, aangesien

die meriete rakende die applikant se aansoek nie gestrook het met die

besluit wat deur die waarnemende voorsittende beampte van die Paroolraad

geneem is nie. 898

4.11.3 RASIONALITEIT/REDELIKHEID EN DIE INTERIM-GRONDWET

Artikel 24(d) van die Interim Grondwet het vir die rasionaliteitshersiening

voorsiening gemaak deur te vereis dat die administratiewe besluit

regverdigbaar moet wees met betrekking tot die redes wat daarvoor gegee

is.

897 2003(4) ALL SA 282 (C); 2003(12) BCLR 1384, paragraaf 98 – 99.

898 Sien ook Trinity Broadcasting, (Ciskei) v Independent Communications Authority of SA 2003(4) ALL SA 589 (SCA); 2003 JOL 12127 (SCA); Trinity

Broadcasting, (Ciskei) v Independent Communications Authority of SA 2004(3) SA 346 (SCA); Liberty Life Association of Africa Limited v Kachelhoffer NO

and Others 2005(3) SA 69 (C), Food Corp (Pty) Limited v Deputy Director:Department of Environmental Affairs and Tourism:Branch Marine and Coastal

Management and Others 2005(1) ALL SA 531 (SCA), Radio Pretoria (Artikel 21-Maatskappy) v Voorsitter van die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid

van SA en 'n ander 2006(1) ALL SA 143 (T).