02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

422

(c) Die reg op prosedureel billike administratiewe optrede moet ʼn ruim vertolking

geniet. Die vertolking moet so wees dat dit aan die individue die volle

omvang van hulle fundamentele regte verleen. 852

(d) Die beginsels van billikheid moet in ooreenstemming met die gees van die

Grondwet toegepas word. 853

In die saak Governing Body Mikro Primary School and Another v Minister of

Education, Western Cape and Others854 het prosedurele billikheid aan die hand van

Artikel 6(2)(c) van PAJA onder bespreking gekom. Die applikant was die

beheervoerende liggaam van die Mikro Primêre Skool, waar besluit is om 41

skoolkinders weg te wys, aangesien die skool ʼn Afrikaansmedium skool was. Na

die besluit geneem is, het die tweede respondent, die Hoof van die

Onderwysdepartement van die Wes-Kaapse Administrasie, ʼn direktief uitgereik

waarin die skool versoek is om die skoliere in Engels te onderrig. Appèl is

aangeteken na die eerste respondent, wat die appèl afgewys het. Die applikante

bring toe ʼn hersieningsaansoek en versoek die hof om die tweede respondent se

direktief ongeldig te verklaar. Die direktief is deur die applikant, met verwysing na

PAJA op twee gronde teëgestaan. Een van die gronde van die aansoek is

gebaseer op die feit dat die afwysing van die appèl prosedureel onbillik was.

Die struikelblok was dat die eerste respondent geweier, of versuim het om die

applikant se prokureurs die geleentheid te bied om verdere getuienis en meriete vir

oorweging voor die eerste respondent te plaas. Nieteenstaande die versoeke tot

voorlegging, en sonder kennisgewing aan die prokureurs en die applikant om hulle

appèl te versterk, het die eerste respondent die appèl van die hand gewys. Die

respondente se argument was dat die appèl nie uitgebrei kon word nie, aangesien

daar ʼn tydsprobleem was, omdat die skole in Januarie moes heropen.

Die hof was van mening dat die dringendheid wat geskep is, naamlik dat die skole

sou heropen, aan die administrateur (1ste respondent) se eie toedoen te wyte was,

en dat dringendheid nie in die pad van prosedurele billikheid moes staan nie.

Volgens bladsy 522 E – H van hierdie saak, beslis die hof soos volg :

“Had [the relevant information] been allowed to be placed before the first

respondent before he had decided against the appeal, he might have decided

852 Sien Van Huysteen No v Minister of Environmental Affairs and Tourism 1995(9) BCLR 1191 (K). Hierdie vertolking “(should) avoid the austerity of

tabulated legalism” (1214). Die hof het, met ander woorde, bevind dat howe by die vertolking van die reg op prosedurele billikheid nóg geforseer nóg

beperk (“constrained”) word deur vroeëre beslissings met betrekking tot die bestek van natuurlike geregtigheid (1212 J-1213A). Die hof het dit soos volg

verduidelik op 1212: “Apart from the fact that I do not agree that the rules of natural justice in our law are limited to the audi alteram partem and the nemo

iudex in sua causa rules, I do not think that one can regard section 24(b) (of the interim Constitution) as codifying the existing law…. It is not entirely clear in

England whether natural justice is “but a manifestation of a broader concept of fairness” or whether natural justice” applies to ”judicial decisions” and “a duty

to act fairly” exists in “administrative or executive determinations”.

853 In Jenkins v Government of the Republic of South Africa 1996(8) BCLR 1059 (TK) het die regter akkoord gegaan met die beslissing van Van Huysteen

NO v Minister of Environmental Affairs and Tourism 1996(1) SA 283 (K), 1995(A) BCLR 1191 (K) dat die uitleg van die reg op prosedureel billike

administratiewe optrede ruim vertolk moet word.

854 2005(3) SA 504 (C).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!