02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

“Indien dit in enige stadium nadat ʼn geskil na die kommissie verwys is,

blyk dat die geskil oor die interpretasie of toepassing van ʼn kollektiewe

ooreenkoms handel, kan die kommissie –

(i) die geskil verwys vir beslegting ....

(ii) ʼn kommissaris aanstel ....”

416

In hierdie voorbeeld het die jurisdiksiebepalende feite of jurisdiksiebepalende

(voorafgaande) voorwaardes betrekking op ʼn geskil rakende die interpretasie

of toepassing van ʼn kollektiewe ooreenkoms. Indien daar bepaal word dat

die geskil handel oor die interpretasie of toepassing van die kollektiewe

ooreenkoms, kan die kommissie sy diskresionêre bevoegdheid uitoefen : Die

kommissie kan ʼn sekere optrede beveel, of die geskil vir beslegting verwys, of

ʼn kommissaris aanstel.

(iii) ʼn Laaste voorbeeld is dié van ʼn bepaling wat lui dat die minister die

regulasies kan uitvaardig wat hy of sy nodig ag om gesondheid te beheer.

Hier word wye diskresionêre bevoegdheid verleen, wat aan die minister die

uitsluitlike diskresie gee om te besluit wanneer en in watter omstandighede

die regulasies uitgevaardig kan word. Die opskortende voorwaardes waarop

die diskresionêre bevoegdheid uitgeoefen kan word, is dus onomskrewe.

Ondanks hierdie wye en onomskrewe diskresie is die minister se

bevoegdheid altyd onderworpe aan regsbeperkings in die sin dat hy of sy

altyd binne die bestek van die Grondwet en ander toepaslike wetgewing moet

handel en ag moet slaan op die regeringsbeleid deur ekonomiese,

maatskaplike, politieke en kulturele kwessies en so meer te oorweeg.

Bogenoemde voorbeelde toon dat die jurisdiksiebepalende feite wat met die

uitoefening van ʼn diskresie saamhang, duidelik, of minder duidelik omskryf kan

wees. In sommige gevalle word die jurisdiksiebepalende feite glad nie omskryf nie.

Daar word algemeen aanvaar dat jurisdiksiebepalende feite in twee kategorieë

verdeel word : Objektiewe jurisdiksionele feite en subjektiewe jurisdiksionele feite.

Objektiewe jurisdiksionele feite is dié wat in ʼn objektiewe sin moet bestaan, voordat

die wetgewende bevoegdheid uitgeoefen kan word. ʼn Hof van hersiening sal

bepaal of hierdie feite aanwesig was, voordat die diskresie uitgeoefen is.

Subjektiewe jurisdiksionele feite is dié wat na die mening van die administrateur

bestaan of nie. In hierdie geval sal die hersieningshof nietemin bepaal of die

mening van die administrateur vir objektiewe stawing vatbaar is.

Dit word aan die hand gedoen dat die volgende prosedure deur administratiewe

owerhede gevolg moet word, voordat ʼn diskresionêre bevoegdheid uitgeoefen

word :

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!