02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

836 Baxter, 1984:566.

413

Dit is gewoonlik betreklik maklik om werklike vooroordeel te bewys, maar ʼn redelike

suspisie van vooroordeel is meer ingewikkeld.

Dit is egter duidelik dat selfs wanneer ʼn administrateur nie ʼn werklike vooroordeel

ten gunste van ʼn bepaalde besluit het nie, die handeling ongeldig sal wees indien

daar ʼn redelike suspisie van vooroordeel is. Die toets is of ʼn redelike lid van die

samelewing sou dink dat die administrateur bevooroordeeld is. Indien die antwoord

bevestigend is, is die besluit ongeldig, aangesien daar nie aan die vereiste van

prosedurele billikheid voldoen is nie.

Die algemeenste voorbeelde van vooroordeel is die volgende :

• Die aanwesigheid van geldelike (finansiële) belang.

• Die aanwesigheid van persoonlike belang (bv wanneer die besluit ʼn

persoonlike of familieverwantskap raak).

• Vooroordeel in die vorm van die vooruit beoordeling van ʼn aangeleentheid.

Baxter836 waarsku daarteen dat die kwessie van skynbare vooroordeel nie te ver

gevoer moet word nie. Hy noem die volgende voorbeeld : die feit dat ʼn

besluitnemer ook ʼn lid van die DBV is, hom of haar nie noodwendig daarvan sal

diskwalifiseer om ʼn oordeel te fel oor aangeleenthede wat met die wreedheid

teenoor diere te doen het nie. Daar is ook geen twyfel nie dat administrateurs wat

deel van ʼn staatsdepartement uitmaak, hulle aan die beleide van hulle

departemente hou nie. Na sy mening verhoed departementele of institusionele

vooroordeel nie noodwendig die amptenaar om billik en objektief te wees wanneer

hy of sy oor bepaalde aangeleenthede besluit nie. Trouens, hy sê dat sodanige

vooroordeel dikwels vir goeie administrasie wenslik is. Die vraag of institusionele

vooroordeel in die lig van die grondwetlike beskermde reg sal neerkom op ongeldige

administratiewe optrede, is iets waaroor die howe moet beslis. Wat egter duidelik is,

is dat hierdie institusionele vooroordeel nie die regte van die betrokke individu

nadelig moet raak nie. Indien dit wel die geval is, sal die optrede ongeldig wees.

Tradisioneel ressorteer die reël teen vooroordeel onder die gemeenregtelike reëls

van natuurlike geregtigheid, saam met die audi alteram partem-reël. (“Hoor die

anderkant”). Die reël teen vooroordeel berus op die beginsel dat geregtigheid nie

slegs moet geskied nie, maar ook sigbaar moet wees. Die opstellers van die Wet

het dit goed gedink om die reël onder “gebrek aan magtiging” in te sluit as ʼn

afsonderlike hersieningsgrond. Daar sou geredeneer kan word dat daar twee gronde

vir die hersiening van vooroordeel is, te wete Artikel 6(2)(a)(iii) en Artikel 6(2)(c).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!