02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.1.6 DIE GEBRUIK VAN IMPLISIETE/VERSWEË BEVOEGDHEDE

817 Sien Administrator, Transvaal v Bryden 1993(3) SA 1 (A).

818 1985(3) SA 626 (T).

407

Daar is gesê dat ʼn administratiewe liggaam nie ʼn administratiewe funksie by

afwesigheid van uitdruklike bevoegdhede kan verrig nie (Artikel 6(2)(a)(i) van

PAJA). Aangesien uitdruklike bevoegdhede gepaard kan gaan met versweë,

of aanvullende bevoegdhede wat die omvang en inhoud van die uitdruklike

bevoegdhede uitbrei, kan die administrateur se bevoegdhede groter wees as

wat met die eerste oogopslag blyk.

Om die bestek en omvang van administratiewe bevoegdhede te bepaal, maak

die howe dikwels op die reëls van wetsuitleg staat. 817 Hierdie reëls, wat die

bestek en omvang van administratiewe bevoegdheid bepaal, is nie vas en

bindend nie, maar bloot reëls van logiese afleiding wat die hof in ʼn bepaalde

geval kan gebruik, of nie, om die bestaan van versweë bevoegdhede vas te

stel. Dit moet altyd in die konteks van die algemene beginsel van

administratiewe legaliteit gesien word, wat beteken dat die versweë

bevoegdhede nie deur die Grondwet, die magtigende wet, of PAJA verbied

moet word nie en dat dit ook nie in stryd met enige gemeenregtelike bepaling

mag wees nie. ʼn Versweë bevoegdheid moet byvoorbeeld nie ʼn onredelike

gevolg meebring, of ʼn onbillike uitwerking hê nie, aangesien dit dan in stryd

sal wees met die fundamentele reg op redelike administratiewe optrede.

Dit kan nie ontken word nie dat die erkenning van aanvullende of versweë

bevoegdhede (soms simplistiese bevoegdhede genoem) die hof al dikwels

voor probleme te staan gebring het. In Aluchem (Pty) Limited v Minister of

Mineral and Energy Affairs818 het die hof die delegering van ʼn bevoegdheid

by noodwendige implikasie bespreek.

ʼn Hof kan op die volgende riglyne staatmaak om die bestek van

administratiewe bevoegdheid en die toepassing van aanvullende

bevoegdhede te bepaal:

• Die taal van die magtigende Wet moet noukeurig ontleed word.

• Die owerheidsgesag moet binne konteks gesien word, wat beteken dat

die Wet as geheel en die oogmerk waarmee dit afgekondig is,

bestudeer moet word om vas te stel of aanvullende bevoegdhede ʼn rol

te speel het. Daar word gewoonlik aanvaar dat daar ʼn versweë

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!