Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

the community to be heard before the decision, which obviously prejudicially affects his property or liberty, is taken.” 369 Die oogmerk van Artikel 4 is om aan administratiewe optrede meer deursigtigheid, ʼn konsultasieproses en weldeurdagte besluitneming te verleen. Deelname deur die publiek word hierdeur verseker. Beter wetgewing, veral waar daar ʼn samewerkingsproses met die publiek is, kom na vore. Die publiek het ook ʼn beter begrip hoekom wetgewing daargestel is. Bydraes van die publiek, wat oor die nodige praktiese kennis beskik, kan van onskatbare waarde wees in die wetmakingsproses. Swak punte kan ook in die administratiewe optrede opgelos of verhoed word. Vir so ʼn proses van deelname moet die party wat administratiewe optrede daar wil stel, beter daarop voorbereid wees om vrae te kan beantwoord. Probleme bestaan egter met die interpretasie van die prosedures soos vervat in Artikel 4, veral waar dit gaan oor verskillende uitoefening van die prosedures. ʼn Probleem bestaan ten opsigte van die inhoud van die sentrale teks van Artikel 4, wanneer dit vergelyk word met Artikel 3. Eerstens kan ʼn onderskeid getref word tussen administratiewe optrede betreffende individuele gevalle en die feite wat op die individue van toepassing is, in teenstelling waar administratiewe optrede op ʼn eenvormige wyse gerig is teenoor ʼn groep persone, wat soms nie eens identifiseerbaar is nie. Bogemelde onderskeid gee aanleiding tot ʼn hele aantal vrae rakende uitleg. Een van die belangrikste is of Artikel 4 totaal los staan, of by Artikel 3 moet inskakel. Indien wel, hoe moet dit geskied? Dus: verskaf Artikel 4 voldoende riglyne om die administratiewe optrede te reguleer. Dit wil lyk of Artikel 4 los staan van Artikel 3, die Wet stel dit nie duidelik nie. 772 1.2 WAT VERSTAAN ONS ONDER DIE BEGRIP “ADMINISTRATIEWE OPTREDE” WAT ʼn UITWERKING OP DIE PUBLIEK KAN HÊ? As gevolg van die skeiding wat ontstaan het tussen Artikels 3 en 4, bring dit mee dat die administrateur elke keer wanneer hy te doen het met administratiewe optrede wat ʼn invloed mag hê, eers sal moet bepaal of dit op ʼn enkele persoon of op die algemene publiek betrekking het. Afhangende van die kategorisering, sal daar verskillende prosedures nagekom moet word en verskillende gevolge sal gekoppel word indien nagelaat word om die vereistes van die twee stelle prosedures na te kom. 772 Sien as moontlike antwoord op die probleem, die bespreking van Currie en Klaaren 2001:P110-113, waar die huidige artikel met die wetsontwerp van die Regskommissie vergelyk word.

773 1991(4) SA 1 (A). 370 Currie en Klaaren op bladsy 114 van hul werk, stel die volgende toets voor om te bepaal wanneer te doen gekry word met “administrative action materially and adversely affecting the rights of the public” : (a) Die administratiewe optrede moet ʼn algemene impak hê. (b) Die algemene impak moet ʼn noemenswaardige invloed op die publiek hê. (c) Die grondwetlike, statutêre of gemenereg regte van lede van die publiek moet in die gedrang kom. Die saak van South African Roads Board v Johannesburg City Council773 is ʼn goeie voorbeeld om aan te dui hoe moeilik dit is om administratiewe optrede ingevolge Artikels 3 en 4 te kategoriseer. 1.3 DIE INHOUD VAN ARTIKEL 4 Artikel 4 beskik oor ʼn gemaklike en duidelike inhoud. Die administrateur moet ʼn besluit neem welke van vyf opsionele prosedures gevolg moet word, soos vervat word in Artikel 4(1)(a) – (e). Artikels 4(2) en 4(3) verdeel die prosedures weer in twee kategorieë, naamlik die gevalle waar kennis gegee word en kommentare ingewag word, asook die openbare navraeprosedure. Artikel 4(4) verleen alternatiewe roetes, wat buite die trefwydte van die artikel val. 1.3.1 DIE ARTIKEL 4(1)-BESLUIT ʼn Verpligting word deur Artikel 4 op die administrateur geplaas om oorweging te skenk aan watter roete hy/sy gaan volg om gevolg te gee aan prosedurele billikheid. ʼn Besluit moet ingevolge Artikel 4(1) geneem word welke statutêre keuse uitgeoefen gaan word. Een van vyf keuses moet derhalwe gevolg word : • Die openbare navrae prosedure ingevolge Artikel 4(2), • die kennisgewing en kommentaarprosedure, • beide die kennisgewing en kommentaar en openbare navraeprosedure, • ʼn billike maar verskillende prosedure, of • ʼn ander gepaste prosedure, wat gevolg gee aan die effek van Artikel 3. Hoewel die nakoming van hierdie vereiste verpligtend is, is daar geen remedie in PAJA te vind indien die inhoud van die Artikel nie nagekom word nie. ʼn Besluit oor welke Artikel 4(1)-prosedure gevolg moet word, is in Artikel 1 totaal uitgesluit van die definisie van administratiewe handeling. Geen remedie ingevolge PAJA bestaan om ʼn administrateur aan te spreek, indien

the community to be heard before the decision, which obviously prejudicially

affects his property or liberty, is taken.”

369

Die oogmerk van Artikel 4 is om aan administratiewe optrede meer deursigtigheid, ʼn

konsultasieproses en weldeurdagte besluitneming te verleen. Deelname deur die

publiek word hierdeur verseker. Beter wetgewing, veral waar daar ʼn

samewerkingsproses met die publiek is, kom na vore. Die publiek het ook ʼn beter

begrip hoekom wetgewing daargestel is. Bydraes van die publiek, wat oor die

nodige praktiese kennis beskik, kan van onskatbare waarde wees in die

wetmakingsproses.

Swak punte kan ook in die administratiewe optrede opgelos of verhoed word. Vir so

ʼn proses van deelname moet die party wat administratiewe optrede daar wil stel,

beter daarop voorbereid wees om vrae te kan beantwoord.

Probleme bestaan egter met die interpretasie van die prosedures soos vervat in

Artikel 4, veral waar dit gaan oor verskillende uitoefening van die prosedures. ʼn

Probleem bestaan ten opsigte van die inhoud van die sentrale teks van Artikel 4,

wanneer dit vergelyk word met Artikel 3. Eerstens kan ʼn onderskeid getref word

tussen administratiewe optrede betreffende individuele gevalle en die feite wat op

die individue van toepassing is, in teenstelling waar administratiewe optrede op ʼn

eenvormige wyse gerig is teenoor ʼn groep persone, wat soms nie eens

identifiseerbaar is nie.

Bogemelde onderskeid gee aanleiding tot ʼn hele aantal vrae rakende uitleg. Een

van die belangrikste is of Artikel 4 totaal los staan, of by Artikel 3 moet inskakel.

Indien wel, hoe moet dit geskied? Dus: verskaf Artikel 4 voldoende riglyne om die

administratiewe optrede te reguleer. Dit wil lyk of Artikel 4 los staan van Artikel 3,

die Wet stel dit nie duidelik nie. 772

1.2 WAT VERSTAAN ONS ONDER DIE BEGRIP “ADMINISTRATIEWE OPTREDE”

WAT ʼn UITWERKING OP DIE PUBLIEK KAN HÊ?

As gevolg van die skeiding wat ontstaan het tussen Artikels 3 en 4, bring dit mee dat

die administrateur elke keer wanneer hy te doen het met administratiewe optrede

wat ʼn invloed mag hê, eers sal moet bepaal of dit op ʼn enkele persoon of op die

algemene publiek betrekking het. Afhangende van die kategorisering, sal daar

verskillende prosedures nagekom moet word en verskillende gevolge sal gekoppel

word indien nagelaat word om die vereistes van die twee stelle prosedures na te

kom.

772 Sien as moontlike antwoord op die probleem, die bespreking van Currie en Klaaren 2001:P110-113, waar die huidige artikel met die wetsontwerp van die

Regskommissie vergelyk word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!