Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
easons. The enquiry after all is to gather information to facilitate the liquidation process.” 349 Nóg hierdie beslissing, nóg die meerderheidsbeslissing van die Konstitusionele Hof in die De Lange v Smuts NO-saak746 het juis lig gewerp op die betekenis van “administratiewe optrede”. In Fedsure Life Assurance Limited and Others v Greater Johannesburg Transitional Metropolitan Council and Others 747 het RP Chaskalson die volgende gesê (Paragraaf 41) : “Whilst Section 24 of the interim Constitution no doubts applies to the exercise of powers delegated by a Council to its functionaries, it is difficult to see how it can have any application to by-laws made by die Council itself. The Council is a deliberative legislative body whose members are elected. The legislative decisions taken by them are influenced by political considerations for which they are politically accountable to the electorate ....” Die hof het derhalwe bevind dat die wetgewende funksies (die afkondiging van munisipale verordeninge) verrig deur ʼn verkose wetgewende liggaam soos ʼn raad, nie administratiewe optrede is nie en gevolglik nie onderworpe is aan die administratiefregtelike beginsels nie.” Die beslissing van die hof in die SARFU-saak748 gee meer insig in die betekenis van “administratiewe optrede”. Die hof lig die volgende aspekte uit : • Die administrasie is die deel van die owerheid, wat primêr met die uitvoering van wetgewing gemoeid is. • Die toets om te bepaal of optrede administratief van aard is, is nie die vraag of die optrede verrig word deur ʼn lid van die uitvoerende regeringstak nie. • Wanneer oor die aangeleentheid beslis moet word, is die fokus in elke geval die funksie, eerder as die funksionaris – die vraag is of die taak self administratief is, al dan nie. • Oor die algemeen is die uitvoering van wetgewing ʼn administratiewe funksie, maar die formulering van beleid nie, hoewel dit moeilik kan wees om die skeidslyn tussen die twee terreine te bepaal. • Daar moet van saak tot saak aan die hand van die bepalings van die Grondwet en die oorkoepelende grondwetlike oogmerk van doeltreffende, billike en etiese openbare administrasie bepaal word wat administratiewe optrede behels. 749 746 1998(3) SA 785 (CC). 747 1998(12) BCLR 1458 (CC); 1999(1) SA 374 (CC). 748 1999(10) BCLR 1059 (CC) op 1766. 749 Dit is interessant dat die hof a quo (SARFU v President of the Republic of South Africa, 1998(10) BCLR 1256 (T)) 'n ander benadering gevolg het. Die hof het beslis dat in die uitoefening van 'n bevoegdheid kragtens Artikel 84 van die Grondwet die President se handeling onderworpe is aan geregtelike hersiening. Die uitoefening van 'n presidensiële bevoegdheid is dus hersienbaar, as dit ongeldig is weens strydigheid met die Grondwet of weens versuim om 'n Grondwetlike verpligting na te kom. (Artikel 2 gelees met Artikel 8(1) van die Finale-Grondwet).
350 Uit die bogemelde gewysdes, is dit duidelik dat die howe nie ʼn maklike taak gehad het om eerstens te bepaal of daar met ʼn administratiewe handeling te doen gekry is nie. Alvorens daar enigsins aandag gegee kan word aan die bepalings van PAJA, moet dit duidelik vasgestel word of dit administratiewe optrede. is Gesien teen die breë agtergrond van administratiewe geregtigheid, wil dit voorkom of die definisie ietwat vereng is. Regverdiging kan slegs verkry word vir die feit dat die begrip “administratiewe handeling” in PAJA vereng is, as daar in gedagte gehou word dat verskeie veiligheidsmeganismes, veral in die Grondwet ingebou is wat magsmisbruik deur owerheidsorgane aan bande lê. Die administratiewe handelingsbegrip moet ook beskou word as in aansluiting te wees by die hoofoogmerk van administratiewe geregtigheid soos uitgespel in Artikel 33 van die Grondwet. Die hoofdoel is tog vir die definisie om in samehang met PAJA en Artikel 33 ʼn effektiewe administrasieproses te bevorder. Dit is verder duidelik dat die bogemelde definisie direk moet aansluit by die aanhef van die Wet (PAJA). Die vraag is watter rol die definisie wel gaan speel om ʼn meer effektiewe administrasie daar te kan stel en sodoende te verseker dat administratiewe geregtigheid aan die hand van Artikel 33 tot sy doel sal kom. Daar moet egter daarteen gewaak word dat wanneer daar ʼn balans geskep moet word tussen inhoudelike effektiwiteit van ʼn staatsadministrasie en billikheid as grondwetlike reg van die individu, die lewensvatbaarheid van administratiewe geregtigheid nie ingeboet word nie. ʼn Indiese hoofregter het eenmaal die volgende gesê : “Administrative justice can be purposeful and effective only when judges are singleminded in their insistence on fairness in the wielding of public power. The judges can and must imbue the exercise of public power with a culture of justice. Only when justice or fairness is seen to be an integral part of the value of efficiency can we generate a new ethic of power accountable and responsive to the basic values of democracy and the rule of law.” 750 In aansluiting tot die begrip “effektiewe administrasie” verklaar Currie en Klaaren die volgende : “It could be read ‘downwards’ to mandate the reduction of legal burdens on the administration to promote cost effectiveness and simplicity of procedures. It could also be read ‘upwards’ to require an administration that is accountable and participatory, promoting rational effective and responsive (and thus, ultimately, more efficient) decision making.” 751 750 Toespraak gelewer deur regter B N Bhagwati en aangehaal deur Corder, 1993:14. 751 Currie en Klaaren, 2001:paragraaf 1.29.
- Page 309 and 310: 298 verkry nie. Dit bring mee dat d
- Page 311 and 312: Hoofstuk 2 ADMINISTRATIEWE GEREGTIG
- Page 313 and 314: 302 Du Plessis en Corder646 huldig
- Page 315 and 316: 304 teweeggebring. Die reg op admin
- Page 317 and 318: Die hof beslis verder : “What mat
- Page 319 and 320: 308 maatskappy op te skort om sy ba
- Page 321 and 322: 310 Groot kommer heers dat selfs di
- Page 323 and 324: 312 liggaam wat die optrede uitvoer
- Page 325 and 326: 314 Uit die definisie van administr
- Page 327 and 328: 316 verhoudings heg. Algemene verho
- Page 329 and 330: 318 bepaal of administratiewe optre
- Page 331 and 332: 320 van ʼn besluit om dagvaardings
- Page 333 and 334: 4.3 DIT MOET GEMAAK WORD INGEVOLGE
- Page 335 and 336: 324 (ii) wat ingevolge wetgewing ʼn
- Page 337 and 338: 326 alle gevalle van toepassing wee
- Page 339 and 340: 328 Artikel bepaal dat nasionale we
- Page 341 and 342: 330 Daar is dus geen twyfel nie dat
- Page 343 and 344: 726 Currie en Klaaren, 2001:82. 332
- Page 345 and 346: 334 (cc) Die uitvoerende bevoegdhed
- Page 347 and 348: 336 laasgenoemde geval sal hierdie
- Page 349 and 350: 338 Grondwet gedefinieer word nie,
- Page 351 and 352: 340 • Die Premier se funksies ten
- Page 353 and 354: 342 maak van by-wette ten opsigte v
- Page 355 and 356: 344 In die Volkswagen-saak het die
- Page 357 and 358: 346 en die blatante uitsluiting daa
- Page 359: provincial, regional and local - an
- Page 363 and 364: (b) In order to give effect to the
- Page 365 and 366: 354 begrip te herdefinieer, om sodo
- Page 367 and 368: 356 2.2.3 ʼn DUIDELIKE UITEENSETTIN
- Page 369 and 370: 358 Dit mag andersins ook onbillik
- Page 371 and 372: 360 nakom. Terwyl Artikel 3(2)(b)(b
- Page 373 and 374: 759 2003 JOL 11026 (TK). 760 1948(3
- Page 375 and 376: 765 2005(3) SA 25 (A). “In determ
- Page 377 and 378: 366 applikant geregtig was op prose
- Page 379 and 380: (3) If an administrator decides to
- Page 381 and 382: 773 1991(4) SA 1 (A). 370 Currie en
- Page 383 and 384: 372 dat aan ʼn sekere voorgeskrewe
- Page 385 and 386: 2. KENNISGEWING EN KOMMENTAAR 374 p
- Page 387 and 388: 376 hierdie vereiste egter oorbodig
- Page 389 and 390: 378 Gesien in die lig van die belan
- Page 391 and 392: 777 2005(3) SA 156 (C). 778 2006(2)
- Page 393 and 394: Hoofstuk 5 REDES VIR ʼn ADMINISTRAT
- Page 395 and 396: Die waardes wat die verskaffing van
- Page 397 and 398: 386 Hoe openbaar moet die voor-vers
- Page 399 and 400: 388 word. Die vasgestelde-tydperkve
- Page 401 and 402: 390 het. In hierdie saak oor die re
- Page 403 and 404: 392 moet dra, so ʼn lys te publisee
- Page 405 and 406: 394 Grondwet, wat handel oor die ve
- Page 407 and 408: 396 In Maharaj v Chairman, Liquor L
- Page 409 and 410: 398 tendervoorwaarde, wat bepaal da
350

Uit die bogemelde gewysdes, is dit duidelik dat die howe nie ʼn maklike taak gehad het om

eerstens te bepaal of daar met ʼn administratiewe handeling te doen gekry is nie. Alvorens

daar enigsins aandag gegee kan word aan die bepalings van PAJA, moet dit duidelik

vasgestel word of dit administratiewe optrede. is

Gesien teen die breë agtergrond van administratiewe geregtigheid, wil dit voorkom of die

definisie ietwat vereng is. Regverdiging kan slegs verkry word vir die feit dat die begrip

“administratiewe handeling” in PAJA vereng is, as daar in gedagte gehou word dat

verskeie veiligheidsmeganismes, veral in die Grondwet ingebou is wat magsmisbruik deur

owerheidsorgane aan bande lê. Die administratiewe handelingsbegrip moet ook beskou

word as in aansluiting te wees by die hoofoogmerk van administratiewe geregtigheid soos

uitgespel in Artikel 33 van die Grondwet. Die hoofdoel is tog vir die definisie om in

samehang met PAJA en Artikel 33 ʼn effektiewe administrasieproses te bevorder.

Dit is verder duidelik dat die bogemelde definisie direk moet aansluit by die aanhef van die

Wet (PAJA). Die vraag is watter rol die definisie wel gaan speel om ʼn meer effektiewe

administrasie daar te kan stel en sodoende te verseker dat administratiewe geregtigheid

aan die hand van Artikel 33 tot sy doel sal kom.

Daar moet egter daarteen gewaak word dat wanneer daar ʼn balans geskep moet word

tussen inhoudelike effektiwiteit van ʼn staatsadministrasie en billikheid as grondwetlike reg

van die individu, die lewensvatbaarheid van administratiewe geregtigheid nie ingeboet

word nie.

ʼn Indiese hoofregter het eenmaal die volgende gesê :

“Administrative justice can be purposeful and effective only when judges are singleminded

in their insistence on fairness in the wielding of public power. The judges can

and must imbue the exercise of public power with a culture of justice. Only when

justice or fairness is seen to be an integral part of the value of efficiency can we

generate a new ethic of power accountable and responsive to the basic values of

democracy and the rule of law.” 750

In aansluiting tot die begrip “effektiewe administrasie” verklaar Currie en Klaaren die

volgende :

“It could be read ‘downwards’ to mandate the reduction of legal burdens on the

administration to promote cost effectiveness and simplicity of procedures. It could

also be read ‘upwards’ to require an administration that is accountable and

participatory, promoting rational effective and responsive (and thus, ultimately, more

efficient) decision making.” 751

750 Toespraak gelewer deur regter B N Bhagwati en aangehaal deur Corder, 1993:14.

751 Currie en Klaaren, 2001:paragraaf 1.29.