02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

341

Groot onsekerheid heers en wye kritiek kan hieroor uitgespreek word, waar

die definisie van administratiewe handeling spesifiek die uitvoerende

bevoegdhede en funksies van ʼn munisipale raad uitsluit. Dit blyk dat PAJA

spesifiek alle optredes van munisipaliteite uitsluit.

Hierdie uitsluiting sal eersdaags sekerlik tot litigasie lei, veral in die

Konstitusionele Hof. Wanneer daar gekyk word na veral die optredes van

munisipaliteite in die Oos-Kaap en die aantal hersieningsaansoeke wat uit

veral dié streek, in die Suid-Afrikaanse hofverslae gerapporteer is, is dit net ʼn

kwessie van tyd voor die soeklig helder sal skyn op hierdie uitsluiting. Hier

word te doen gekry met derdevlak-regering. As daar gekyk word na die noue

kontak op vele terreine tussen die plaaslike rade en die inwoners, veral waar

dienslewering van kardinale lewensbelang is, is dit ondenkbaar dat

uitvoerende bevoegdhede en funksies wat inwoners direk nadelig raak, nie

hersienbaar kan wees nie.

Hierdie uitsluiting het nie in enige van die konsep-wetsontwerpe voorgekom

nie, en is deur die parlementêre komitee ingevoeg. Daar word

geargumenteer dat dit ʼn uitdruklike uitsluiting van die definisie van

administratiewe handeling was, om alle administratiewe optrede van

munisipaliteite buite die kader van PAJA te plaas. Dit is egter sterk te

betwyfel of die administratiewe optrede wat hier deur die definisie spesifiek

uitgesluit word, wel buite die trefwydte van Artikel 33 van die Grondwet sal

val.

Die vraag tree na vore of die uitsluiting nie gelees moet word sodat dit die

patroon van Subparagrawe 4.8.1 en 4.8.2 hierbo vermeld, sal volg nie,

naamlik dat “uitvoerende” (beleidmakende) bevoegdhede en funksies van

munisipaliteite nie administratiewe optrede daarstel nie, terwyl

administratiewe (die uitvoering van wetgewing) bevoegdhede en funksies wel

administratiewe handelinge uitmaak.

Word daar gekyk na die min bronne en die lae vlak van administratiewe

vernuf in die munisipale sfeer, moet die handelinge van munisipaliteite waar

dit uitvoering aan wetgewing gee, binne die definisie van administratiewe

handeling val, ten einde te kan verseker dat daar gehoor gegee word aan

administratiewe geregtigheid soos vervat in Artikel 33 van die Grondwet en

die uitbreiding van die begrip, soos dit vervat is in PAJA.

Dit is duidelik dat derdevlak-regering nasionale en provinsiale regering

navolg, waar die administratiewe geregtigheidsklousule nie van toepassing is

veral ten opsigte van politieke optrede deur die munisipaliteite nie.

Voorbeelde wat buite die definisie van administratiewe handeling val, is die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!