Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

335 uitvoerende funksies730 behels nie administratiewe optrede nie. Die bevoegdhede vermeld in Artikels 91(2) tot (5) met betrekking tot die aanstelling van die adjunkpresident en die kies en aanstelling van kabinetslede ressorteer nie onder administratiewe optrede nie. Dit is uitvoerende funksies met betrekking tot die kabinet en die lede daarvan. Hierdie funksies wat op uitvoerende vlak verrig word, is tradisioneel altyd van die sfeer van administratiewe optrede uitgesluit. Die bevoegdhede vermeld in Artikels 93 (die aanstelling van adjunkministers), 97 (die oordrag van werksaamhede), 98 (die tydelike opdra van funksies), 99 (die opdra van funksies), en 100 (die nasionale toesig oor die provinsiale administrasie) behels nie administratiewe optrede nie. Dit is duidelik dat bogemelde uitsluitings, wat ook van toepassing is op provinsiale en plaaslike uitvoerende uitsluitings, die tradisionele benadering navolg waar die toepassing van administratiefreg op administratiewe funksies van die regering plaasvind en nie slaan op die beleidmakende (politieke) bevoegdhede en funksies wat deur die Grondwet aan verkose uitvoerende amptenary verskaf word nie. Ingevolge die gemenereg het judisiële hersiening van administratiewe optrede nie gedui op die monitering van politieke en beleidmakende aangeleenthede van die regering nie. Daar eerder gefokus op die beskerming van regte, wanneer die beleid in individuele gevalle tot uitvoering gebring is. Die uitvoering van uitvoerende bevoegdhede en funksies ingevolge die Finale- Grondwet dui op die uitvoering van openbare magte. Die Grondwet het ingeboude meganismes om te verseker dat optredes soos hierbo genoem, regsgeldig (wat rasionaliteit insluit) korrek en verantwoordbaar is, wanneer dit deur die amptenary tot uitvoering gebring word. Gesag hiervoor word gevind in die Pharmaceutical Manufacturers - saak731 en die beslissing van die Federale Hof van Australia in Minister for Arts, Heritage and Environment v Peko – Wallsend Limited732 ʼn Duidelike onderskeid moet gemaak word, wanneer uitvoerende bevoegdhede en funksies geanaliseer word. Afgesien van suiwer polities beleidmakende bevoegdhede en funksies, gebeur dit ook dat verkose amptenary van tyd tot tyd in ʼn administratiewe hoedanigheid optree. In 730 Sien artikel 85(2)(a) – (e) van die grondwet. 731 Pharmaceutical Manufacturers Association of SA . In Re : Ex Parte President of the Republic of South Africa 2000(2) SA 674 (CC). 732 1987(15) FCR 274. 'n Kabinetsbesluit om 'n gedeelte van 'n nasionale park te oormerk vir insluiting by die Verenigde Nasies se Wêreld Erfenis Lys, is 'n politieke besluit en is nie onderworpe aan die plig tot prosedurele billikheid nie. By bladsy 278 maak Hoofregter Brown die volgende opmerking : “This is not to say that Cabinet should decide matters without considering all relevant material, but there are recognised channels for communicating arguments or submissions. Each Minister has the support and advice of a department of State. Representations may be made to the relevant department or in appropriate cases to the Minister. Every citizen has access to a Local Minister of Parliament or a Senator in the particular State, who can assist in the advancement of the individual citizen’s point of view.”

336 laasgenoemde geval sal hierdie optrede onderhewig wees aan die PAJA. Waar die President en ministers optree ingevolge gedelegeerde bevoegdhede, tree hulle op as parlementêre onderdane en administratiewe amptenary. 733 Die lys van grondwetlike bevoegdhede en funksies in (aa) is nie ʼn geslote en volledige lys nie. Die optrede deur die parlement en die ministers sal elke keer nagegaan en ontleed moet word om te bepaal of die funksies en bevoegdhede uitvoerende of administratiewe optrede daarstel. Enersyds word breë beleidsformulering aangetref en andersyds die implementering en toepassing van wetgewing. Die Grondwetlike Hof het self agtergekom dat bogemelde onderskeid nie eenvoudig van aard is nie, veral waar dit te doen gekry het met die onderskeid in die SARFU-saak : “Determining whether an action should be characterised as the implementation of legislation or the formulation of policy may be difficult. It will, as we have said above, depend primarily upon the nature of the power. A series of considerations may be relevant to deciding on which side of the line a particular action falls. The source of the power, though not necessarily decisive, is a relevant factor. So, too, is the nature of the power, its subject matter, whether it involves the exercise of a public duty and how closely it is related on the one hand to policy matters, which are not administrative, and on the other hand to the implementation of legislation, which is. While the subject-matter of a power is not relevant to determine whether constitutional review is appropriate, it is relevant to determine whether the exercise of the power constitutes administrative action for the purposes of section 33. Difficult boundaries may have to be drawn in deciding what should and what should not be characterised as administrative action for purposes of section 33. These will need to be drawn carefully in the light of the provisions of the Constitution and the overall constitutional purpose of an efficient, equitable and ethical public administration. This can best be done on a case by case basis.” 734 Die blote feit dat ʼn besluit deur hoë politieke gesag geneem of goedgekeur is, beteken nie dat die besluit nie miskien van administratiewe aard mag wees 733 Sien ter illustrasie Permanent Secretary, Department of Education and Welfare, Eastern Cape and Another v Ed-U-College (PE) (Section 21) Inc 2001(2) SA 1 (CC). Waar 'n senior uitvoerende amptenaar betrokke is by die uitvoering van wetgewing, stel dit suiwer administratiewe optrede daar. Waar ministers hul grondwetlike verantwoordelikhede nakom deur beleid te ontwikkel en wetgewing voor te stel, stel hierdie optrede nie administratiewe optrede daar nie. 734 SARFU v President of the Republic of South Africa 2000(1) SA 1 (CC), Paragraaf 143 by67.

335

uitvoerende funksies730 behels nie administratiewe optrede nie. Die

bevoegdhede vermeld in Artikels 91(2) tot (5) met betrekking tot die

aanstelling van die adjunkpresident en die kies en aanstelling van

kabinetslede ressorteer nie onder administratiewe optrede nie. Dit is

uitvoerende funksies met betrekking tot die kabinet en die lede daarvan.

Hierdie funksies wat op uitvoerende vlak verrig word, is tradisioneel altyd van

die sfeer van administratiewe optrede uitgesluit.

Die bevoegdhede vermeld in Artikels 93 (die aanstelling van adjunkministers),

97 (die oordrag van werksaamhede), 98 (die tydelike opdra van funksies), 99

(die opdra van funksies), en 100 (die nasionale toesig oor die provinsiale

administrasie) behels nie administratiewe optrede nie.

Dit is duidelik dat bogemelde uitsluitings, wat ook van toepassing is op

provinsiale en plaaslike uitvoerende uitsluitings, die tradisionele benadering

navolg waar die toepassing van administratiefreg op administratiewe funksies

van die regering plaasvind en nie slaan op die beleidmakende (politieke)

bevoegdhede en funksies wat deur die Grondwet aan verkose uitvoerende

amptenary verskaf word nie.

Ingevolge die gemenereg het judisiële hersiening van administratiewe optrede

nie gedui op die monitering van politieke en beleidmakende aangeleenthede

van die regering nie. Daar eerder gefokus op die beskerming van regte,

wanneer die beleid in individuele gevalle tot uitvoering gebring is. Die

uitvoering van uitvoerende bevoegdhede en funksies ingevolge die Finale-

Grondwet dui op die uitvoering van openbare magte. Die Grondwet het

ingeboude meganismes om te verseker dat optredes soos hierbo genoem,

regsgeldig (wat rasionaliteit insluit) korrek en verantwoordbaar is, wanneer dit

deur die amptenary tot uitvoering gebring word. Gesag hiervoor word gevind

in die Pharmaceutical Manufacturers - saak731 en die beslissing van die

Federale Hof van Australia in Minister for Arts, Heritage and Environment v

Peko – Wallsend Limited732 ʼn Duidelike onderskeid moet gemaak word, wanneer uitvoerende

bevoegdhede en funksies geanaliseer word. Afgesien van suiwer polities

beleidmakende bevoegdhede en funksies, gebeur dit ook dat verkose

amptenary van tyd tot tyd in ʼn administratiewe hoedanigheid optree. In

730 Sien artikel 85(2)(a) – (e) van die grondwet.

731 Pharmaceutical Manufacturers Association of SA . In Re : Ex Parte President of the Republic of South Africa 2000(2) SA 674 (CC).

732 1987(15) FCR 274. 'n Kabinetsbesluit om 'n gedeelte van 'n nasionale park te oormerk vir insluiting by die Verenigde Nasies se Wêreld Erfenis Lys, is 'n

politieke besluit en is nie onderworpe aan die plig tot prosedurele billikheid nie. By bladsy 278 maak Hoofregter Brown die volgende opmerking : “This is not

to say that Cabinet should decide matters without considering all relevant material, but there are recognised channels for communicating arguments or

submissions. Each Minister has the support and advice of a department of State. Representations may be made to the relevant department or in

appropriate cases to the Minister. Every citizen has access to a Local Minister of Parliament or a Senator in the particular State, who can assist in the

advancement of the individual citizen’s point of view.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!