02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Artikel 39 stel vir die howe ʼn riglyn daar wanneer wetgewing geïnterpreteer word, maar is

nie voorskriftelik oor hoe die hof sy beslissing moet maak nie.

“Equity” vorm deel van die wyer begrip “administratiewe geregtigheid”. Vanaf die

Romeinse tyd, met die filosofie van onder andere Plato, Aristoteles en Cicero oor die

begrip “billikheid” (equity) het daar verskeie teorieë betreffende die begrip ontstaan en

maak dit nou nog deel uit van filosofiese denke van die Suid-Afrikaanse reg.

Enige ontwikkeling in die reg moet voldoen aan die vereistes van die Grondwet en moet

die gees, omvang en oogmerke van die Handves van Menseregte bevorder. In die kader

van die administratiefreg, met spesifieke verwysing na billike administratiewe optrede, sal

Artikel 172 van die Grondwet (bevoegdhede van howe in Grondwetlike aangeleenthede)

die ontwikkeling van regsbeginsels bevorder. Hierdie bepaling plaas ʼn plig op die

Grondwetlike Hof en ander Hoë Howe om ongrondwetlike wetgewing en administratiewe

optrede ongeldig te verklaar.

Die natuurregteorie het dikwels ook in die Engelse Reg gedien as bron vir

regsontwikkeling. Die impak van die teorie het nie geheel en al verdwyn nie, al het die

teorie menigmaal gekwyn, maar die oogmerke en leerstukke gebaseer op die teorie het

van tyd tot tyd verskyn en herleef. ʼn Voorbeeld hiervan is die "Rule of Law" en die

oogmerke van die Handves van Menseregte. Al twee het ten doel om die individu op ʼn

billike en regverdige manier te behandel.

Met die hantering van menseregte, soos vervat in die Grondwet, mag die

gelykheidsgedagte nie in ʼn spanningsverhouding met billikheid verkeer nie.

In die saak van S v Ismael 47 word soos volg opgemerk :

“Justice is a distinctively human concept and does not belong to the animal world. All

men by their nature are lovers of justice. It is because injustice is intolerable that

humanity, over the centuries, have developed systems of law designed to secure that

there will be, as far as possible, justice between man and man and between man and

the community to which he belongs.”

Die historiese perspektiewe hierbo gestel, is steeds van belang vir die idéé van

geregtigheid en moet ʼn fundamentele oogmerk van die reg bly.

47 1965(1) SA 452 (N) by 459 E.

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!