Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

313 hand van die volledige wet, kan dalk ʼn bydrae lewer om van die onsekerheid uit die weg te ruim. Groter fokus moet ook geplaas word op die inhoudelike van Artikel 33 van die Grondwet. Artikel 1 sluit egter ook die volgende omskrywing in die definisie van “administratiewe optrede” in : i. Decision/Besluit ii. Empowering provision/Magtigende bepaling iii. Failure/Nie-nakoming. Volgens die definisie vroeër aangehaal, bevat onder andere besluit as komponent. Dit verwys na besluite van administratiewe aard ingevolge ʼn magtigende bepaling. Daarom moet “magtigende bepaling” ook van nader beskou word en aangesien besluit ook ʼn niebesluit insluit, moet nie-nakoming as definisie oorweeg word. Asof dit nie reeds ingewikkeld genoeg is nie, moet hierdie definisies ook aandag geniet. “Decision” word soos volg gedefinieer : “’decision’ means any decision of an administrative nature made, proposed to be made, or required to be made, as the case may be, under an empowering provision, including a decision relating to - (a) making, suspending, revoking or refusing to make an order, award or determination; (b) giving, suspending, revoking or refusing to give a certificate, direction, approval, consent or permission; (c) issuing, suspending, revoking or refusing to issue a licence, authority or other instrument; (d) imposing a condition or restriction; (e) making a declaration, demand or requirement; (f) retaining or refusing to deliver up, an article; or (g) doing or refusing to do any other act or thing of an administrative nature, and a reference to a failure to take a decision must be construed accordingly.” “Empowering decision” word soos volg gedefinieer : “’Empowering provision’ means a law, a rule of common law, customary law, or an agreement, instrument or other document in terms of which an administrative action was purportedly taken.” “Failure” word soos volg gedefinieer : “’failure’ in relation to the taking of a decision, includes a refusal to take the decision.”

314 Uit die definisie van administratiewe optrede tree sewe elemente na vore, volgens Currie en Klaaren. 684 ʼn Handeling of optrede sal kwalifiseer as administratiewe handeling of optrede indien dit aan die volgende vereistes voldoen : (a) Dit moet ʼn besluit of voorgenome besluit wees; (b) dit moet van administratiewe aard wees; (c) dit moet ingevolge ʼn magtigende bepaling gemaak word; (d) wat nie spesifiek uitgesluit word deur die lys van uitsluitings in die Wet nie; (e) welke besluit geneem word deur ʼn staatsorgaan of deur ʼn privaatpersoon wat owerheidsfunksies uitvoer; (f) wat regte nadelig kan affekteer; en (g) wat ʼn direkte, eksterne regseffek kan hê. 4.1 ʼn BESLUIT OF VOORGENOME BESLUIT 684 Currie en Klaaren, 2001:101. 685 Hiemstra en Gonin, 1986:36. 686 Bosman et al, 1998:803. Hiemstra en Gonin omskryf “decision” (besluit) in die Drietalige Regswoordeboek soos volg : “Decision : besluit, beslegting, beslissing, uitspraak, gewysde (sien decided case); come to a decision; ʼn beslissing (of slotsom) bereik; tot ʼn beslissing geraak; the court on its own decided; die hof het uit eie beweging besluit...” 685 Bosman, Van Der Merwe en Hiemstra definieer “decision” (besluit) soos volg : “decision - beslissing, uitspraak, besluit, uitlegging, vertolking, uitslag, beslistheid; give a decision; ʼn beslissing gee, make (take) a decision; ʼn besluit of beslissing neem; reach a decision; tot ʼn besluit kom of geraak.” 686 Beide bronne, dui ʼn positiewe handeling vir besluit aan, maar nie dat ʼn besluit as ʼn late beskou word nie, met ander woorde ʼn nie-besluit wat geneem word nie. Op geen stadium word besluit as ʼn handeling/doen geneem nie, met ander woorde, dit omvat nie doen (administrative conduct/administratiewe optrede) nie. Wanneer die woord “besluit” op sigwaarde beoordeel word, sal niemand daaraan dink dat dit administratiewe optrede as begrip vervat nie. Om die begrip “besluit” te vervolmaak, bevat dit ook verder ʼn hele aantal uitsluitings wat nie gesien kan word as ʼn besluit, of administratiewe optrede nie.

313

hand van die volledige wet, kan dalk ʼn bydrae lewer om van die onsekerheid uit die weg te

ruim. Groter fokus moet ook geplaas word op die inhoudelike van Artikel 33 van die

Grondwet.

Artikel 1 sluit egter ook die volgende omskrywing in die definisie van “administratiewe

optrede” in :

i. Decision/Besluit

ii. Empowering provision/Magtigende bepaling

iii. Failure/Nie-nakoming.

Volgens die definisie vroeër aangehaal, bevat onder andere besluit as komponent. Dit

verwys na besluite van administratiewe aard ingevolge ʼn magtigende bepaling. Daarom

moet “magtigende bepaling” ook van nader beskou word en aangesien besluit ook ʼn niebesluit

insluit, moet nie-nakoming as definisie oorweeg word.

Asof dit nie reeds ingewikkeld genoeg is nie, moet hierdie definisies ook aandag geniet.

“Decision” word soos volg gedefinieer :

“’decision’ means any decision of an administrative nature made, proposed to be

made, or required to be made, as the case may be, under an empowering provision,

including a decision relating to -

(a) making, suspending, revoking or refusing to make an order, award or

determination;

(b) giving, suspending, revoking or refusing to give a certificate, direction,

approval, consent or permission;

(c) issuing, suspending, revoking or refusing to issue a licence, authority or other

instrument;

(d) imposing a condition or restriction;

(e) making a declaration, demand or requirement;

(f) retaining or refusing to deliver up, an article; or

(g) doing or refusing to do any other act or thing of an administrative nature,

and a reference to a failure to take a decision must be construed accordingly.”

“Empowering decision” word soos volg gedefinieer :

“’Empowering provision’ means a law, a rule of common law, customary law, or an

agreement, instrument or other document in terms of which an administrative action

was purportedly taken.”

“Failure” word soos volg gedefinieer :

“’failure’ in relation to the taking of a decision, includes a refusal to take the decision.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!