Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

VOORWOORD My hoogste dank en waardering word uitgespreek teenoor: • My promotor, professor A.W.G. Raath, vir sy vriendelike ondersteuning, bekwame leiding en advies tydens die voorbereiding van hierdie proefskrif. • Mevrou Hesma van Tonder van die Vrystaatse Universiteit se Biblioteekdienste vir haar kundige hulp en spoedige reaksie op navrae en versoeke om inligting. • Dr. Manie Wolfaardt wat verantwoordelik was vir die taalkundige versorging. • Mevrou Lizette Botes wat verantwoordelik was vir die tegniese versorging. Haar rekenaarvaardigheid, geduld en bekwame bystand was onontbeerlik. • Die tiksters, mevv. Ellie Esterhuisen en Suzette van Reenen vir hulle bekwame hulp. • Mevrou Gretha White, my kollega by die Ekurhuleri Metropolitaanse Munisipaliteit, vir haar begrip, ondersteuning en onderskraging en die feit dat sy gedurende my studieverlof by die werk die spreekwoordelike wa deur die drif moes trek. • Die Ekurhuleri Metropolitaanse Munisipaliteit vir die studieverlof aan my toegestaan. • Die Universiteit van die Vrystaat, die Universiteit van Suid-Afrika en die Universiteit van Johannesburg vir die gebruik van hulle biblioteke. • My ouers, skoonouers en familie vir hulle volgehoue aanmoediging, ondersteuning en vertroue tydens my studiejare. • ʼn Innige woord van dank gaan aan my vrou, Cornelia S J Maré, sonder wie se hulp, ondersteuning, aanmoediging en geduld hierdie studie nooit sou kon realiseer nie en bloot maar net ʼn ideaal sou bly. Ek dra die proefskrif aan haar op. • Ek dink ook aan wyle mevrou Johanna Monyeki en haar familie. Johanna is tydens een van my periodes van studieverlof wreedaardig by my huisperseel vermoor. Johanna, was voorwaar ʼn staatmaker met die aandra van verversings en bystand met die nakoming van huishoudelike pligte gedurende my studiejare. Ek sal haar en Elfie, my hondjie, wat tydens my studie ure saam met my deurgebring het, nie maklik vergeet nie. • Aan my Hemelse Vader, vir die verstandelike vermoëns aan my verleen om die proefskrif suksesvol te kon voltooi. Soli Deo Gloria. ii

SERTIFIKAAT Ek verklaar dat die proefskrif wat hierby vir die graad LL.D. aan die Universiteit van die Vrystaat deur my ingedien word, my selfstandige werk is en nie voorheen deur my vir ʼn graad aan ʼn ander universiteit of fakulteit ingedien is nie. Ek doen voorts afstand van die outeursreg in die proefskrif ten gunste van die Universiteit van die Vrystaat. iii

SERTIFIKAAT

Ek verklaar dat die proefskrif wat hierby vir die graad LL.D.

aan die Universiteit van die Vrystaat deur my ingedien word,

my selfstandige werk is en nie voorheen deur my vir ʼn

graad aan ʼn ander universiteit of fakulteit ingedien is nie.

Ek doen voorts afstand van die outeursreg in die proefskrif

ten gunste van die Universiteit van die Vrystaat.

iii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!