Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
271 absolusie van instansie verleen het nie. Gevolglik word die saak na die hof terug verwys sodat die verhoor kon voortgaan. Die verskansing van fundamentele regte in die Handves van Menseregte versterk hierdie regte se beskerming (wat byvoorbeeld kan bestaan in die verhoging van die vergoedingsbedrag) vir die aantasting van ʼn fundamentele reg, soos die reg op die goeie naam. 589 Artikels 7(2) en 205(3) van die Grondwet verplig die staat, waarvan die Polisiediens en die Departement van Justisie bepaalde organe is – om die regte in die Handves van Menseregte te eerbiedig, te beskerm, te bevorder en te verwesenlik. Ter toeligting kan die reg op sekerheid van die persoon geneem word. Verskeie skrywers het reeds verklaar dat die verskoning van die reg sterk aanduidend is van ʼn regsplig wat op die Polisie rus om redelike stappe te doen ten einde die aanranding van ʼn persoon deur derdes te verhinder. 590 Die gevolgtrekking is dus dat die direkte werking van die Handves voldoende regverdiging bied vir die Konstitusionele Hof se beslissing dat die gemenereg ontwikkel moet word ten einde beter beskerming te verleen aan die verskanste regte wat in Carmichele ter sprake was. Met die indirekte werking van die Handves van Menseregte word bedoel dat alle privaatregtelike beginsels, reëls en norme – inbegrepe dié wat die deliktereg beheers, - onderworpe is aan, en daarom inhoud gegee moet word aan die hand van die basiese waardes vervat in Hoofstuk 3 van die Grondwet. Die howe moet by die ontwikkeling van die gemenereg die gees, strekking en oogmerke van die Handves van Menseregte bevorder. Uiteraard speel die regte wat uitdruklik in die Handves verskans word, ʼn belangrike rol by hierdie proses, soos dan ook in Carmichele gebeur het. Die indirekte werking geld in die besonder by die toepassing van die sogenaamde “openended” of soepele deliksbeginsels, te wete die boni mores – toets vir onregmatigheid, die toerekenbaarheidstoets vir juridiese kousaliteit en die redelike man toets vir nalatigheid, waar beleidsoorwegings en faktore soos redelikheid, billikheid en regverdigheid ʼn belangrike rol kan speel. Die basiese waardes wat hoofstuk 2 onderlê, sou dus belangrike beleidsoorwegings by die bepaling van onregmatigheid, juridiese kousaliteit en nalatigheid geïmplementeer kon word. 591 589 Vgl Afrika v Metzler 1997(4) SA 531 (NmHc) 539. 590 Sien Visser, 1997:499; Carpenter, 1998:146; Jones, 1997:369; Neethling, 1998:152, gee die volgende voorbeeld:“Dit is duidelik dat as die polisie byvoorbeeld weet dat talle aanrandings in 'n bepaalde straat plaasvind, die staat waarskynlik deliktueel aanspreeklik kan wees as dit blyk dat X skade gely het wat waarskynlik voorkom sou gewees het indien die polisie nie versuim het om binne hulle vermoë redelike stappe te doen (bv deur patrollering ens.) om misdadigers beter af te skrik.” 591 Hierdie benadering word reeds in die regspraak gevolg. Voorbeelde is Marais v Groenewald 2001(1) SA 634 (T) 646 waar die hof bevind dat die erkenning van nalatigheidsaanspreeklikheid vir laster ter bevordering van die gees en oogmerke van die Handves van Menseregte dien omdat dit 'n gesonde balans tussen die grondwetlik beskermde persoonlikheidsreg op die goeie naam en die reg op die vryheid van spraak bewerkstellig; Ntamo v Minister of Safety and Security 2001(1) SA 830 (TKHC) 841 waar die hof onomwonde met betrekking tot doodslag in noodweer verklaar dat die “new constitutional dispensation certainly has a bearing on the boni mores of society. Surely, the legal convictions of the community on the issue under discussion are, at present, informed by, inter alia, the sanctity of life, a fundamental right enshrined in s11 of the Constitution; en Olitzki Property Holdings v State Tender Board 2001(3) SA 1247 (SCA), 1256-1257 1263 [Sien ook Faircape Property Developers (Pty) Limited v Premier, Western Cape 2000(2) SA 54 (K) 64-67].
272 In Faircape Property Developers (Pty) Limited v Premier, Western Cape stel die hof dit soos volg aangaande ʼn verbreking van ʼn statutêre verpligting : 592 “It is well established that in general terms the question whether there is a legal duty to prevent loss depends on a value judgement by the Court as to whether the plaintiff’s invaded interest is worthy of protection against interference by culpable conduct of the kind perpetrated by the defendant. The imposition of delictual liability (as Prof Honore has pointed out) thus required the Court to assess not broad or even abstract questions of responsibility, but the defendant’s liability for conduct described in categories fixed by the law. This process involves the Court applying a general criterion of reasonableness, based on considerations of morality and policy, and taking into account its assessment of the legal convictions of the community and now also taking into account the norms, values and principles contained in the Constitution. Overall, the existence of the legal duty to prevent loss ‘is a conclusion of law depending on consideration of all the circumstances of the case’ …. In deciding whether a statutory provision grounds a claim in damages the determination of the legal convictions of the community must take account of the spirit, purport and objects of the Constitution ….” Hierdie benadering word uitdruklik ook in die Carmichele-saak toegepas. 593 Die hof doen aan die hand dat die toepassing van die Handves van Menseregte op die deliktereg in casu tot gevolg kan hê dat dié element duideliker en wyer omskryf sal word. Skuld en juridiese kousaliteit sal ook ʼn belangriker aanspreeklikheidsbegrensingsrol behoort te speel. Maar ʼn behoorlike toepassing van die delikselemente, soos regters Ackermann en Goldstone uitwys, behoort ook die vrees vir die ongebreidelde uitbreiding van veral Staatsaanspreeklikheid (Polisie en staatsaanklaers) te besweer. Die herwaardering van veral die inhoud van onregmatigheid kan volgens die Konstitusionele Hof tot gevolg hê dat bestaande begrippe en norme óf vervang óf uitgebrei en verryk word deur die waardesisteem wat in die Grondwet beliggaam word. Die proses van vervanging en verryking van bestaande norme moet egter met omsigtigheid hanteer word. Daarom word aan die hand gedoen dat by die uitoefening van hierdie vervangingsproses, die algemene beginsels wat reeds met betrekking tot die redelikheids – of boni mores (regsoortuigings van die gemeenskap)-kriterium vir deliktuele onregmatigheid uitgekristalliseer het, steeds ook in die lig van dié gees, strekking en oogmerke van die Handves – as prima facie-aanduiding beskou kan word van die redelikheid al dan nie van ʼn handeling. 594 National Media Limited v Bogoshi595 is ʼn goeie voorbeeld vir hierdie standpunt, waar die Hoogste Hof van Appèl strikte aanspreeklikheid 592 2000(2) SA 54 (K) 64-67. 593 Sien bladsy 963A-B van die Carmichele-saak. 594 Vgl Neethling et al, 2002:23; Neethling, 1998:69. 595 1998(4) SA 1196 (HHA).
- Page 231 and 232: 220 menseregtehandves geïnkorporee
- Page 233 and 234: 222 Dit beteken geensins dat billik
- Page 235 and 236: 224 bedanking vir ʼn tydperk van 12
- Page 237 and 238: 226 mag gebruik maak van openbare b
- Page 239 and 240: 228 toepassing gemaak is deur die v
- Page 241 and 242: 230 kontraktereg op sigself is nie,
- Page 243 and 244: 511 2000(1) SA 315 (C). 512 1972(2)
- Page 245 and 246: 234 Dit wil egter voorkom of die ri
- Page 247 and 248: 236 dienste te verskaf. Laasgenoemd
- Page 249 and 250: 238 moet verwelkom word. Die result
- Page 251 and 252: 240 Ten slotte kan daarop gewys wor
- Page 253 and 254: 3.1.2 UITKONTRAKTERING 242 Nog ʼn w
- Page 255 and 256: 244 Artikel 239 van die Grondwet va
- Page 257 and 258: 246 die onderskeid tussen publiek e
- Page 259 and 260: 3.2.5 DIE VERSKIL TUSSEN STAATSKONT
- Page 261 and 262: 538 Ayr Harbour Trustees v Oswald 1
- Page 263 and 264: 252 Ons howe bevestig hierdie stand
- Page 265 and 266: Hoofstuk 7 DIE IMPAK VAN DIE GRONDW
- Page 267 and 268: 256 Appèlregter Olivier meld dat d
- Page 269 and 270: 258 Feenstra verwys byvoorbeeld na
- Page 271 and 272: “Stop, vrind, wag, stop!” seg t
- Page 273 and 274: can have legal validity - which has
- Page 275 and 276: 264 Laasgenoemde benadering is soor
- Page 277 and 278: 266 ʼn Goeie waarneming van bogemel
- Page 279 and 280: when they were acting in the course
- Page 281: 270 Daar moet egter ʼn balans gehan
- Page 285 and 286: 274 vrug toegepas kan word, aangesi
- Page 287 and 288: Afdeling E DIE WET OP DIE BEVORDERI
- Page 289 and 290: Hoofstuk 1 DIE VERHOUDING TUSSEN DI
- Page 291 and 292: 280 onderdaan verkeerdelik uitgeoef
- Page 293 and 294: intervene only when and to the exte
- Page 295 and 296: 284 kader van Artikel 38 val nie. D
- Page 297 and 298: 286 die Wet op Bevordering van Toeg
- Page 299 and 300: 288 Hieruit is dit dus duidelik dat
- Page 301 and 302: 290 Die benadeelde onderdaan sal ge
- Page 303 and 304: 292 Word die meeste hofuitsprake be
- Page 305 and 306: 3.2 DIE WET OP DIE BEVORDERING VAN
- Page 307 and 308: Artikel 2(3) van die Wet bepaal soo
- Page 309 and 310: 298 verkry nie. Dit bring mee dat d
- Page 311 and 312: Hoofstuk 2 ADMINISTRATIEWE GEREGTIG
- Page 313 and 314: 302 Du Plessis en Corder646 huldig
- Page 315 and 316: 304 teweeggebring. Die reg op admin
- Page 317 and 318: Die hof beslis verder : “What mat
- Page 319 and 320: 308 maatskappy op te skort om sy ba
- Page 321 and 322: 310 Groot kommer heers dat selfs di
- Page 323 and 324: 312 liggaam wat die optrede uitvoer
- Page 325 and 326: 314 Uit die definisie van administr
- Page 327 and 328: 316 verhoudings heg. Algemene verho
- Page 329 and 330: 318 bepaal of administratiewe optre
- Page 331 and 332: 320 van ʼn besluit om dagvaardings
271

absolusie van instansie verleen het nie. Gevolglik word die saak na die hof terug verwys

sodat die verhoor kon voortgaan.

Die verskansing van fundamentele regte in die Handves van Menseregte versterk hierdie

regte se beskerming (wat byvoorbeeld kan bestaan in die verhoging van die

vergoedingsbedrag) vir die aantasting van ʼn fundamentele reg, soos die reg op die goeie

naam. 589 Artikels 7(2) en 205(3) van die Grondwet verplig die staat, waarvan die

Polisiediens en die Departement van Justisie bepaalde organe is – om die regte in die

Handves van Menseregte te eerbiedig, te beskerm, te bevorder en te verwesenlik. Ter

toeligting kan die reg op sekerheid van die persoon geneem word. Verskeie skrywers het

reeds verklaar dat die verskoning van die reg sterk aanduidend is van ʼn regsplig wat op

die Polisie rus om redelike stappe te doen ten einde die aanranding van ʼn persoon deur

derdes te verhinder. 590

Die gevolgtrekking is dus dat die direkte werking van die Handves voldoende regverdiging

bied vir die Konstitusionele Hof se beslissing dat die gemenereg ontwikkel moet word ten

einde beter beskerming te verleen aan die verskanste regte wat in Carmichele ter sprake

was.

Met die indirekte werking van die Handves van Menseregte word bedoel dat alle

privaatregtelike beginsels, reëls en norme – inbegrepe dié wat die deliktereg beheers, -

onderworpe is aan, en daarom inhoud gegee moet word aan die hand van die basiese

waardes vervat in Hoofstuk 3 van die Grondwet. Die howe moet by die ontwikkeling van

die gemenereg die gees, strekking en oogmerke van die Handves van Menseregte

bevorder. Uiteraard speel die regte wat uitdruklik in die Handves verskans word, ʼn

belangrike rol by hierdie proses, soos dan ook in Carmichele gebeur het.

Die indirekte werking geld in die besonder by die toepassing van die sogenaamde “openended”

of soepele deliksbeginsels, te wete die boni mores – toets vir onregmatigheid, die

toerekenbaarheidstoets vir juridiese kousaliteit en die redelike man toets vir nalatigheid,

waar beleidsoorwegings en faktore soos redelikheid, billikheid en regverdigheid ʼn

belangrike rol kan speel. Die basiese waardes wat hoofstuk 2 onderlê, sou dus belangrike

beleidsoorwegings by die bepaling van onregmatigheid, juridiese kousaliteit en nalatigheid

geïmplementeer kon word. 591

589 Vgl Afrika v Metzler 1997(4) SA 531 (NmHc) 539.

590 Sien Visser, 1997:499; Carpenter, 1998:146; Jones, 1997:369; Neethling, 1998:152, gee die volgende voorbeeld:“Dit is duidelik dat as die polisie

byvoorbeeld weet dat talle aanrandings in 'n bepaalde straat plaasvind, die staat waarskynlik deliktueel aanspreeklik kan wees as dit blyk dat X skade gely

het wat waarskynlik voorkom sou gewees het indien die polisie nie versuim het om binne hulle vermoë redelike stappe te doen (bv deur patrollering ens.)

om misdadigers beter af te skrik.”

591 Hierdie benadering word reeds in die regspraak gevolg. Voorbeelde is Marais v Groenewald 2001(1) SA 634 (T) 646 waar die hof bevind dat die

erkenning van nalatigheidsaanspreeklikheid vir laster ter bevordering van die gees en oogmerke van die Handves van Menseregte dien omdat dit 'n

gesonde balans tussen die grondwetlik beskermde persoonlikheidsreg op die goeie naam en die reg op die vryheid van spraak bewerkstellig; Ntamo v

Minister of Safety and Security 2001(1) SA 830 (TKHC) 841 waar die hof onomwonde met betrekking tot doodslag in noodweer verklaar dat die “new

constitutional dispensation certainly has a bearing on the boni mores of society. Surely, the legal convictions of the community on the issue under

discussion are, at present, informed by, inter alia, the sanctity of life, a fundamental right enshrined in s11 of the Constitution; en Olitzki Property Holdings v

State Tender Board 2001(3) SA 1247 (SCA), 1256-1257 1263 [Sien ook Faircape Property Developers (Pty) Limited v Premier, Western Cape 2000(2) SA

54 (K) 64-67].