Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
269 Indien ʼn party tot ʼn geding egter aanvoer (soos in casu) of die hof uit eie beweging bevind dat sodanige ondersoek nodig is, het ʼn mens met ʼn tweeledige proses te make, naamlik eerstens of die bestaande gemenereg in die lig van grondwetlike oogmerke hersiening verg, en indien wel, hoe sodanige ontwikkeling moet plaasvind (956A-B). Aangaande die eerste vraag vind die vasstelling van ʼn regsplig om benadeling vir ‘n ander te vermy, volgens geykte deliktereg plaas deur ʼn opweging van die belange van die partye in die lig van die openbare belang. 585 Hierdie is ʼn proporsionaliteitstoets, waarby verskeie faktore ʼn rol kan speel. Regters Ackermann en Goldstone reageer soos volg : “It follows that there is a duty imposed on the state and all of its organs not to perform any act that infringes these rights. In some circumstances there would also be a positive component which obliges the state and its organs to provide appropriate protection to everyone through laws and structures designed to afford such protection” “Fears expressed about the chilling effect such delictural liability might have on the proper exercise of duties by public servants are sufficiently met by the proportionality exercise which must be carried out and also by the requirements of foreseeability and proximity. This exercise in appropriate cases will establish limits to the delictural liability of public officials. A public interest immunity excusing the respondents from liability that they might otherwise have in the circumstances of the present case, would be inconsistent with our Constitution and its values. Liability in this case must thus be determined on the basis of the law and its application to the facts of the case, and not because of an immunity against such claims granted to the respondents.” 586 Die Konstitusionele Hof se gevolgtrekking was dat die deliktereg aanpassing verg. Die vraag is egter op welke wyse sodanige ontwikkeling moet geskied ten einde grondwetlike oogmerke te verwesenlik. 587 Wat verlang word is nie bloot ʼn deeglike waardering van die Grondwet en die objektiewe normatiewe waardesisteem nie, maar ook ʼn behoorlike begrip van die gemenereg. Die Konstitusionele Hof het vantevore gewaarsku teen ʼn oorjaloerse vorm van judisiële hervorming. Daar is egter baie maniere waarvolgens die gemenereg ingevolge artikel 39(2) van die Grondwet ontwikkel kan word, almal wat eenvormig sou wees tot die bepalings van die Grondwet. Almal sal egter nie tot voordeel van die gemenereg wees nie. Voor die totstandkoming van die Interim-Grondwet, is die gemenereg aangepas deur middel van beleidsbepalings en waarde-uitsprake, op welke wyse daar ook uiting gegee is aan die gevoel van die mense. 585 Sien hieroor Minister of Law and Order v Kadir 1995(1) SA 303 by 318 en Neethling et al, 2002:41. 586 Op 957B-F, 959-960B van die Carmichele-saak. 587 Sien bladsye 961H-962A; 962A; 962C-963B van die Carmichele-saak.
270 Daar moet egter ʼn balans gehandhaaf word tussen die belange van die partye en die botsende belange van die gemeenskap, ooreenkomstig die bepaling wat die hof oor sou besluit wat die gemeenskap se siening sou wees oor geregtigheid. Die hof vervolg verder : ”Under Section 39(2) of the Constitution concepts such as ‘policy decisions and value judgements’ reflecting ‘the wishes ….and the perceptions …of the people and society’s notions of what justice demands’ might well have to be replaced, or supplemented and enriched by the appropriate norms of the objective value system embodied in the Constitution. Following this route, it might be easier to cast the net of unlawfulness wider because constitutional obligations are now placed on the state to respect, protect, promote and fulfil the rights in the Bill of rights and, in particular the right of women to have their safety and security protected. However, it is by no means clear how these constitutional obligations on the state translate into private law duties towards individuals. A consequence of such an approach might be : (a) to accentuate the objective nature of unlawfulness as one of the elements of delictual liability, particularly in the context of a bail hearing where the roles and general duties of investigating officers and prosecutors are more clearly defined than would normally be the case; (b) to define it more broadly; and (c) to allow the elements of fault and remoteness of damage to play the greater role in limiting liability”. Dit is verder duidelik dat die Hoogste Hof van Appèl nie absolusie van die instansie kan toestaan nie. Die Konstitusionele Hof antwoord deur aan te voer dat daar bepalings in sowel die Interim Grondwet (Art 215) as die Polisiewet 7 van 1958 (Art 5) is wat pligte op lede van die polisiemag plaas om misdaad te voorkom, insluitend ʼn plig om die aanklaer volledig in te lig oor feite wat vir ʼn landdros by sy borgbeslissing van belang kan wees. Voorts rus daar ʼn plig op aanklaers om alle toepaslike inligting rakende borgverlening, al dan nie, voor die hof te plaas. 588 Die Konstitusionele Hof was van mening dat, indien volledige inligting oor C se agtergrond en seksuele probleme voor die landdros geplaas sou gewees het, borg moontlik geweier kon gewees het. In die lig hiervan en van die grondwetlike bepalings ter beskerming van die regte van die individu, en Suid-Afrika se plig ingevolge internasionale reg om in die besonder vroue en kinders teen aantasting van hul fundamentele regte deur geweldsmisdade te beskerm, moes die hof a quo volgens die Konstitusionele Hof nie 588 Sien bladsy 967C-968F van die Carmichele-saak.
- Page 229 and 230: 459 Van der Ginten, 1978; Van der W
- Page 231 and 232: 220 menseregtehandves geïnkorporee
- Page 233 and 234: 222 Dit beteken geensins dat billik
- Page 235 and 236: 224 bedanking vir ʼn tydperk van 12
- Page 237 and 238: 226 mag gebruik maak van openbare b
- Page 239 and 240: 228 toepassing gemaak is deur die v
- Page 241 and 242: 230 kontraktereg op sigself is nie,
- Page 243 and 244: 511 2000(1) SA 315 (C). 512 1972(2)
- Page 245 and 246: 234 Dit wil egter voorkom of die ri
- Page 247 and 248: 236 dienste te verskaf. Laasgenoemd
- Page 249 and 250: 238 moet verwelkom word. Die result
- Page 251 and 252: 240 Ten slotte kan daarop gewys wor
- Page 253 and 254: 3.1.2 UITKONTRAKTERING 242 Nog ʼn w
- Page 255 and 256: 244 Artikel 239 van die Grondwet va
- Page 257 and 258: 246 die onderskeid tussen publiek e
- Page 259 and 260: 3.2.5 DIE VERSKIL TUSSEN STAATSKONT
- Page 261 and 262: 538 Ayr Harbour Trustees v Oswald 1
- Page 263 and 264: 252 Ons howe bevestig hierdie stand
- Page 265 and 266: Hoofstuk 7 DIE IMPAK VAN DIE GRONDW
- Page 267 and 268: 256 Appèlregter Olivier meld dat d
- Page 269 and 270: 258 Feenstra verwys byvoorbeeld na
- Page 271 and 272: “Stop, vrind, wag, stop!” seg t
- Page 273 and 274: can have legal validity - which has
- Page 275 and 276: 264 Laasgenoemde benadering is soor
- Page 277 and 278: 266 ʼn Goeie waarneming van bogemel
- Page 279: when they were acting in the course
- Page 283 and 284: 272 In Faircape Property Developers
- Page 285 and 286: 274 vrug toegepas kan word, aangesi
- Page 287 and 288: Afdeling E DIE WET OP DIE BEVORDERI
- Page 289 and 290: Hoofstuk 1 DIE VERHOUDING TUSSEN DI
- Page 291 and 292: 280 onderdaan verkeerdelik uitgeoef
- Page 293 and 294: intervene only when and to the exte
- Page 295 and 296: 284 kader van Artikel 38 val nie. D
- Page 297 and 298: 286 die Wet op Bevordering van Toeg
- Page 299 and 300: 288 Hieruit is dit dus duidelik dat
- Page 301 and 302: 290 Die benadeelde onderdaan sal ge
- Page 303 and 304: 292 Word die meeste hofuitsprake be
- Page 305 and 306: 3.2 DIE WET OP DIE BEVORDERING VAN
- Page 307 and 308: Artikel 2(3) van die Wet bepaal soo
- Page 309 and 310: 298 verkry nie. Dit bring mee dat d
- Page 311 and 312: Hoofstuk 2 ADMINISTRATIEWE GEREGTIG
- Page 313 and 314: 302 Du Plessis en Corder646 huldig
- Page 315 and 316: 304 teweeggebring. Die reg op admin
- Page 317 and 318: Die hof beslis verder : “What mat
- Page 319 and 320: 308 maatskappy op te skort om sy ba
- Page 321 and 322: 310 Groot kommer heers dat selfs di
- Page 323 and 324: 312 liggaam wat die optrede uitvoer
- Page 325 and 326: 314 Uit die definisie van administr
- Page 327 and 328: 316 verhoudings heg. Algemene verho
- Page 329 and 330: 318 bepaal of administratiewe optre
270

Daar moet egter ʼn balans gehandhaaf word tussen die belange van die partye en die

botsende belange van die gemeenskap, ooreenkomstig die bepaling wat die hof oor sou

besluit wat die gemeenskap se siening sou wees oor geregtigheid.

Die hof vervolg verder :

”Under Section 39(2) of the Constitution concepts such as ‘policy decisions and value

judgements’ reflecting ‘the wishes ….and the perceptions …of the people and

society’s notions of what justice demands’ might well have to be replaced, or

supplemented and enriched by the appropriate norms of the objective value system

embodied in the Constitution.

Following this route, it might be easier to cast the net of unlawfulness wider because

constitutional obligations are now placed on the state to respect, protect, promote and

fulfil the rights in the Bill of rights and, in particular the right of women to have their

safety and security protected. However, it is by no means clear how these

constitutional obligations on the state translate into private law duties towards

individuals. A consequence of such an approach might be :

(a) to accentuate the objective nature of unlawfulness as one of the elements of

delictual liability, particularly in the context of a bail hearing where the roles and

general duties of investigating officers and prosecutors are more clearly

defined than would normally be the case;

(b) to define it more broadly; and

(c) to allow the elements of fault and remoteness of damage to play the greater

role in limiting liability”.

Dit is verder duidelik dat die Hoogste Hof van Appèl nie absolusie van die instansie kan

toestaan nie. Die Konstitusionele Hof antwoord deur aan te voer dat daar bepalings in

sowel die Interim Grondwet (Art 215) as die Polisiewet 7 van 1958 (Art 5) is wat pligte op

lede van die polisiemag plaas om misdaad te voorkom, insluitend ʼn plig om die aanklaer

volledig in te lig oor feite wat vir ʼn landdros by sy borgbeslissing van belang kan wees.

Voorts rus daar ʼn plig op aanklaers om alle toepaslike inligting rakende borgverlening, al

dan nie, voor die hof te plaas. 588

Die Konstitusionele Hof was van mening dat, indien volledige inligting oor C se agtergrond

en seksuele probleme voor die landdros geplaas sou gewees het, borg moontlik geweier

kon gewees het. In die lig hiervan en van die grondwetlike bepalings ter beskerming van

die regte van die individu, en Suid-Afrika se plig ingevolge internasionale reg om in die

besonder vroue en kinders teen aantasting van hul fundamentele regte deur

geweldsmisdade te beskerm, moes die hof a quo volgens die Konstitusionele Hof nie

588 Sien bladsy 967C-968F van die Carmichele-saak.