Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

269 Indien ʼn party tot ʼn geding egter aanvoer (soos in casu) of die hof uit eie beweging bevind dat sodanige ondersoek nodig is, het ʼn mens met ʼn tweeledige proses te make, naamlik eerstens of die bestaande gemenereg in die lig van grondwetlike oogmerke hersiening verg, en indien wel, hoe sodanige ontwikkeling moet plaasvind (956A-B). Aangaande die eerste vraag vind die vasstelling van ʼn regsplig om benadeling vir ‘n ander te vermy, volgens geykte deliktereg plaas deur ʼn opweging van die belange van die partye in die lig van die openbare belang. 585 Hierdie is ʼn proporsionaliteitstoets, waarby verskeie faktore ʼn rol kan speel. Regters Ackermann en Goldstone reageer soos volg : “It follows that there is a duty imposed on the state and all of its organs not to perform any act that infringes these rights. In some circumstances there would also be a positive component which obliges the state and its organs to provide appropriate protection to everyone through laws and structures designed to afford such protection” “Fears expressed about the chilling effect such delictural liability might have on the proper exercise of duties by public servants are sufficiently met by the proportionality exercise which must be carried out and also by the requirements of foreseeability and proximity. This exercise in appropriate cases will establish limits to the delictural liability of public officials. A public interest immunity excusing the respondents from liability that they might otherwise have in the circumstances of the present case, would be inconsistent with our Constitution and its values. Liability in this case must thus be determined on the basis of the law and its application to the facts of the case, and not because of an immunity against such claims granted to the respondents.” 586 Die Konstitusionele Hof se gevolgtrekking was dat die deliktereg aanpassing verg. Die vraag is egter op welke wyse sodanige ontwikkeling moet geskied ten einde grondwetlike oogmerke te verwesenlik. 587 Wat verlang word is nie bloot ʼn deeglike waardering van die Grondwet en die objektiewe normatiewe waardesisteem nie, maar ook ʼn behoorlike begrip van die gemenereg. Die Konstitusionele Hof het vantevore gewaarsku teen ʼn oorjaloerse vorm van judisiële hervorming. Daar is egter baie maniere waarvolgens die gemenereg ingevolge artikel 39(2) van die Grondwet ontwikkel kan word, almal wat eenvormig sou wees tot die bepalings van die Grondwet. Almal sal egter nie tot voordeel van die gemenereg wees nie. Voor die totstandkoming van die Interim-Grondwet, is die gemenereg aangepas deur middel van beleidsbepalings en waarde-uitsprake, op welke wyse daar ook uiting gegee is aan die gevoel van die mense. 585 Sien hieroor Minister of Law and Order v Kadir 1995(1) SA 303 by 318 en Neethling et al, 2002:41. 586 Op 957B-F, 959-960B van die Carmichele-saak. 587 Sien bladsye 961H-962A; 962A; 962C-963B van die Carmichele-saak.

270 Daar moet egter ʼn balans gehandhaaf word tussen die belange van die partye en die botsende belange van die gemeenskap, ooreenkomstig die bepaling wat die hof oor sou besluit wat die gemeenskap se siening sou wees oor geregtigheid. Die hof vervolg verder : ”Under Section 39(2) of the Constitution concepts such as ‘policy decisions and value judgements’ reflecting ‘the wishes ….and the perceptions …of the people and society’s notions of what justice demands’ might well have to be replaced, or supplemented and enriched by the appropriate norms of the objective value system embodied in the Constitution. Following this route, it might be easier to cast the net of unlawfulness wider because constitutional obligations are now placed on the state to respect, protect, promote and fulfil the rights in the Bill of rights and, in particular the right of women to have their safety and security protected. However, it is by no means clear how these constitutional obligations on the state translate into private law duties towards individuals. A consequence of such an approach might be : (a) to accentuate the objective nature of unlawfulness as one of the elements of delictual liability, particularly in the context of a bail hearing where the roles and general duties of investigating officers and prosecutors are more clearly defined than would normally be the case; (b) to define it more broadly; and (c) to allow the elements of fault and remoteness of damage to play the greater role in limiting liability”. Dit is verder duidelik dat die Hoogste Hof van Appèl nie absolusie van die instansie kan toestaan nie. Die Konstitusionele Hof antwoord deur aan te voer dat daar bepalings in sowel die Interim Grondwet (Art 215) as die Polisiewet 7 van 1958 (Art 5) is wat pligte op lede van die polisiemag plaas om misdaad te voorkom, insluitend ʼn plig om die aanklaer volledig in te lig oor feite wat vir ʼn landdros by sy borgbeslissing van belang kan wees. Voorts rus daar ʼn plig op aanklaers om alle toepaslike inligting rakende borgverlening, al dan nie, voor die hof te plaas. 588 Die Konstitusionele Hof was van mening dat, indien volledige inligting oor C se agtergrond en seksuele probleme voor die landdros geplaas sou gewees het, borg moontlik geweier kon gewees het. In die lig hiervan en van die grondwetlike bepalings ter beskerming van die regte van die individu, en Suid-Afrika se plig ingevolge internasionale reg om in die besonder vroue en kinders teen aantasting van hul fundamentele regte deur geweldsmisdade te beskerm, moes die hof a quo volgens die Konstitusionele Hof nie 588 Sien bladsy 967C-968F van die Carmichele-saak.

269

Indien ʼn party tot ʼn geding egter aanvoer (soos in casu) of die hof uit eie beweging bevind

dat sodanige ondersoek nodig is, het ʼn mens met ʼn tweeledige proses te make, naamlik

eerstens of die bestaande gemenereg in die lig van grondwetlike oogmerke hersiening

verg, en indien wel, hoe sodanige ontwikkeling moet plaasvind (956A-B).

Aangaande die eerste vraag vind die vasstelling van ʼn regsplig om benadeling vir ‘n ander

te vermy, volgens geykte deliktereg plaas deur ʼn opweging van die belange van die partye

in die lig van die openbare belang. 585

Hierdie is ʼn proporsionaliteitstoets, waarby verskeie faktore ʼn rol kan speel. Regters

Ackermann en Goldstone reageer soos volg :

“It follows that there is a duty imposed on the state and all of its organs not to perform

any act that infringes these rights. In some circumstances there would also be a

positive component which obliges the state and its organs to provide appropriate

protection to everyone through laws and structures designed to afford such protection”

“Fears expressed about the chilling effect such delictural liability might have on the

proper exercise of duties by public servants are sufficiently met by the proportionality

exercise which must be carried out and also by the requirements of foreseeability and

proximity. This exercise in appropriate cases will establish limits to the delictural

liability of public officials. A public interest immunity excusing the respondents from

liability that they might otherwise have in the circumstances of the present case, would

be inconsistent with our Constitution and its values. Liability in this case must thus be

determined on the basis of the law and its application to the facts of the case, and not

because of an immunity against such claims granted to the respondents.” 586

Die Konstitusionele Hof se gevolgtrekking was dat die deliktereg aanpassing verg. Die

vraag is egter op welke wyse sodanige ontwikkeling moet geskied ten einde grondwetlike

oogmerke te verwesenlik. 587

Wat verlang word is nie bloot ʼn deeglike waardering van die Grondwet en die objektiewe

normatiewe waardesisteem nie, maar ook ʼn behoorlike begrip van die gemenereg. Die

Konstitusionele Hof het vantevore gewaarsku teen ʼn oorjaloerse vorm van judisiële

hervorming. Daar is egter baie maniere waarvolgens die gemenereg ingevolge artikel

39(2) van die Grondwet ontwikkel kan word, almal wat eenvormig sou wees tot die

bepalings van die Grondwet.

Almal sal egter nie tot voordeel van die gemenereg wees nie. Voor die totstandkoming van

die Interim-Grondwet, is die gemenereg aangepas deur middel van beleidsbepalings en

waarde-uitsprake, op welke wyse daar ook uiting gegee is aan die gevoel van die mense.

585 Sien hieroor Minister of Law and Order v Kadir 1995(1) SA 303 by 318 en Neethling et al, 2002:41.

586 Op 957B-F, 959-960B van die Carmichele-saak.

587 Sien bladsye 961H-962A; 962A; 962C-963B van die Carmichele-saak.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!