02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

267

as gevaarlik vir die gemeenskap bestempel, nóg aanbeveel dat hy hangende die

verkragtingsverhoor aangehou moes word.

Hierbenewens het die Prokureur-Generaal, wat in besit was van die dokumentêre bewyse

van die erns van die verkragting en die omvang van C se seksuele afwykings, nie die

aanklaer opdrag gegee om borgtog teen te staan nie. Gevolglik word hy weer deur die

landdros op eie verantwoordelikheid vrygelaat. Hierna het onder andere A en B nogmaals

op verskeie geleenthede tevergeefs gepoog om die polisie en aanklaer te oorreed om C in

aanhouding te plaas. Weens C se aanranding van A terwyl hy op vrye voet was, stel sy ʼn

eis teen die staat in op grond daarvan dat die polisie en aanklaer ʼn regsplig gehad het om

haar teen C te beskerm, welke plig op onregmatige en nalatige wyse verbreek is.

Sowel die hof a quo as die Hoogste Hof van Appèl beslis dat die polisiebeamptes en die

aanklaers nie onregmatig gehandel het nie, omdat daar in die betrokke omstandighede nie

ʼn regsplig op die betrokkenes gerus het om die applikant te beskerm nie. Die Hoogste Hof

van Appèl was van mening dat, omdat die besluit om C hangende die verhoor vry te laat

by die landdros berus het, die regsplig wat die polisie en aanklaers na bewering teenoor A

verskuldig was, oënskynlik beperk was tot die plig van die polisie om volle inligting oor die

saak aan die aanklaers te verskaf, en die plig van die aanklaers om borgtog teen te staan

en die hof van alle inligting omtrent C in hierdie verband te verskaf. Appèlregter Vivier

besluit dat die polisie bedoelde plig nagekom het.

Volgens die regter was die volgende feite bepalend met betrekking tot die vraag na die

bestaan van ʼn regsplig op die aanklaers :

C het net een vorige veroordeling van onsedelike aanranding - sonder gepaard gaande

fisieke beserings – teen hom gehad. Die psigiatriese verslag het C nóg as ʼn gevaar vir die

gemeenskap bestempel, nóg aanbeveel dat hy hangende die verkragtingsverhoor

aangehou moet word; die Prokureur-Generaal het nie die aanklaers opdrag gegee om

borgtog teen te staan nie. Die Prokureur-Generaal se instruksie was dat alle

verhoorafwagtende gevangenes die reg het om vrygelaat te word, tensy vrylating “contrary

to the interest of justice” sou wees. Appèlregter Vivier kom tot die slotsom dat dit nie

onredelik van die aanklaers was om C se vrylating teen te staan nie, omdat die aanklaers

nie ʼn regsplig teenoor A gehad het om borgtog teen te staan of C se herarrestasie te

bewerkstellig nie. Hierdie slotsom word volgens die hof gerugsteun deur die feit dat daar

nie ʼn “spesiale verhouding” tussen die aanklaers en A bestaan het nie.

Die eiseres het appèl aangeteken na die Konstitusionele Hof. Haar eisoorsaak baseer sy

op deliksgronde. Op bladsy 950 van die Carmichele-saak, word dit soos volg uiteengesit :

“The direct cause of the damages she suffered was the assault by C. However, the

applicant wishes to hold the respondents liable because of the alleged wrongful acts

or omissions of the police officer (Klein) or the prosecutors (Louw and Olivier) at times

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!