Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
263 In navolging van bogemelde uitspraak was die bevinding van die Engelse appèlhof een van geen deliktuele aanspreeklikheid nie in die saak van Osman v Ferguson569 . Soortgelyk aan die Carmichele-saak, was die misdadiger in die saak ook bekend aan die Polisie, waar die misdadiger ʼn groot bedreiging vir die slagoffer ingehou het. Hierdie saak is egter na die Europese Hof van Menseregte geneem. Die hof beslis dat die regte van die slagoffer se familie aangetas is. Daar moet ag geslaan word op die feit dat Artikel 2 van die Europese Hof van Menseregte nie gebruik was om die saak te beveg nie (reg tot lewe) (alhoewel hierdie Artikel aanleiding kon gee tot ʼn positiewe regsplig om voorkomende operasionele maatreëls te tref om die slagoffer te beskerm, wie se lewe in gevaar gestel is). Daar is wel gesteun op Artikel 6 van die Europese Hof van Menseregte, te wete die reg van toegang tot ʼn hof of ʼn billike verhoor. Die reël in die Hill-saak was immuniteit van die Polisie, wat verhoed het dat die Howe ondersoek kan instel teen die Polisie se optredes. Bogemelde hofuitspraak was egter hoogs omstrede. Daar is aangevoer dat Artikel 6 verkeerdelik toegepas is. Die verkeerde toepassing van Artikel 6 was gedeeltelik te danke aan ʼn misverstand oor die toepassing van die Engelse prosedurele reëls “on striking out cases”, asook die misverstand oor wanneer daar ʼn regsplig (duty of care) bestaan en dat hierdie reël aangemerk is as ʼn immuniteit waaroor die Polisie sou beskik. Die beswaar is ook geopper dat die beslissing nie bloot gehandel het oor die toegang tot geregshowe nie, maar eerder moes handel oor die inhoud van die substantiewe regte en verpligtinge wat as sodanig afgedwing moes word. Laasgenoemde uitspraak was in stryd met vorige uitsprake wat deur die Europese Hof van Menseregte gelewer was. 570 Maar dit is nie net die Polisie wat ʼn regsplig het om na te kom nie. Verskeie ander Staatsdiensorganisasies, soos plaaslike besture het ook regspligte om na te kom. Indien dit nie na behore uitgevoer word nie, kan aanspreeklikheid volg. In Z and Others v United Kingdom571 en T P en KM v United Kingdom572 het die Europese Hof in hulle voetspore omgedraai, veral ten opsigte van Artikel 6. In die saak het dit gehandel oor die aanspreeklikheid van die plaaslike owerheid X vir die late om statutêre magte uit te voer om kinders te red van die misbruik van ouerlike gesag en verwaarlosing. In ʼn soortgelyke geval in X v Bedfordshire County Council573 het die House of Lords bevind dat daar nie op gronde van billikheid, regverdigheid en redelikheid ʼn regsplig opgelê kon word op ʼn plaaslike owerheid om bogemelde statutêre magte uit te voer nie. Die Europese Hof van Menseregte het egter bevind dat dit nie ʼn inbreukmaking van Artikel 6 was nie, maar wel van Artikel 3 (die reg tot beskerming teen onmenslike en vernederende behandeling). 569 1993(4) ALL ER 344 (CA). 570 Vir 'n omvattende bespreking, sien McKendrick, 2001:331, Barrett v Enfield LBC 2001(2) AC 550 op 559-560 deur Lord Browne-Williamson. 571 2002(34) EHRR 97. 572 2001(2) FLR 549 op 612; 2002(34) EHRR 42. 573 1995(2) AC 633.
264 Laasgenoemde benadering is soortgelyk aan die benadering wat in Suid-Afrika gevolg word, maar net in ʼn ander konteks. Wat Suid-Afrika betref, wys die saak van Z, hierbo vermeld, in hoe ʼn mate sosiale welsynverskaffing ook ʼn konteks is waar aspekte rakende ʼn reg tot lewe, sekuriteit en waardigheid aanleiding kan gee tot deliktuele aanspreeklikheid waar regeringsinstansies versuim om hul pligte na te kom. 574 Daar moet ook in gedagte gehou word dat deliktuele aanspreeklikheid, deur byvoorbeeld die Polisie, opgedoen kan word buite die kader van die alledaagse verpligting van misdaadvoorkoming. In die Skotse saak van Gibson v Strathclyde Police575 het die hof beslis dat die polisie wel ʼn regsplig sou hê in die uitvoering van hulle siviele/burgerlike pligte. In dié geval het die polisie nagelaat om die veiligheid van padgebruikers te verseker, waar ʼn polisiebeampte veiligheidsbeheer toegepas het by ʼn brug wat deur ʼn rivier weggespoel is, en die wag toe onttrek is. As gevolg van die onttrekking van die polisiebeampte, het ʼn motoris in die rivier beland en verdrink. Wanneer die Suid-Afrikaanse posisie vergelyk word met verwysing na Carmichele, met die van die Verenigde Koninkryk en Europa, kan die vraag gevra word of Artikel 2 (reg tot lewe) van die Europese Hof van Menseregte nie tog in die Osman-saak toegepas moes gewees het nie? Na die Osman-saak blyk dit dat die Engelse howe tog ook ʼn verandering in benadering teweeggebring het. Dit was vir hulle makliker haalbaar om ʼn regsplig te plaas op Polisie en plaaslike owerhede, veral in deliktuele eise waar fisieke leed voortgespruit het weens nalatigheid aan die kant van die amptenary. Hiervolgens lyk dit of die Osman-saak vandag deur die Engelse Howe anders beslis sou word. Hierdie siening word veral ondersteun deur die Engelse Hof van Appèl in die saak van D v East Berkshire Community Health NHS Trust. 576 Die hof volg die beslissing in die Z-saak en bevind dat daar ingevolge Artikel 6 van die Europese Hof van Menseregte nie ʼn regsplig gerus het op die gesondheidsowerheid nie. Daar word verder beslis dat die House of Lords se bevinding in X v Bedfordshire County Council voldoende beperk was deur daaropvolgende gesag en die verpligting wat daar jeens kinders bestaan, maar dat die feite gedui het op aanspreeklikheid ingevolge die Human Rights Act van 2 Oktober 2000. 577 574 Hier dink ons veral aan Artikels 28(1)(b),(c) en (d) van die Grondwet – Elke kind het die reg – (b) op gesinsorg of ouerlike sorg, of op gepaste alternatiewe sorg wanneer die kind uit die gesinsomgewing weggeneem word; (c) op basiese voeding, skuiling, basiese gesondheidsorgdienste en maatskaplike dienste; (d) om teen mishandeling, verwaarlosing, misbruik of vernedering beskerm te word. 575 1999 SC 429. 576 2003(4) ALL ER 796 (CA). 577 Lord Phillips bevind:“Given the obligation of the local authority to respect a child’s convention rights, the recognition of a duty of care to the child on the part of these involved should not have a significantly adverse effect on the manner in which they perform their duties. In the context of suspected child abuse, breach of duty of care in negligence will frequently also amount to a violation of Article 3, or Article 8. The difference of course, is that those asserting that wrongful acts or omissions occurred before October 2000, will have no claim under the Human Rights Act. This cannot, however, constitute a valid reason of policy for preserving a limitation of the common-law duty of care which is not otherwise justified. On the contrary, the absence of an alternative remedy for children who were victims of abuse before October 2000 militates in favour of the recognition of a common-law duty of care once the public policy reasons against this have lost their force. It follows that it will no longer be legitimate to rule that, as a matter of law, no common-law duty of care is owed to a child in relation to the investigation of suspected child abuse and the initiation and pursuit of care proceedings. It is possible that there will
- Page 223 and 224: 2.2.2 DIE MIDDELEEUSE TYDPERK 212 K
- Page 225 and 226: 214 Die Glossators kon nie ʼn teori
- Page 227 and 228: 216 gaan die howe toepas om inbreuk
- Page 229 and 230: 459 Van der Ginten, 1978; Van der W
- Page 231 and 232: 220 menseregtehandves geïnkorporee
- Page 233 and 234: 222 Dit beteken geensins dat billik
- Page 235 and 236: 224 bedanking vir ʼn tydperk van 12
- Page 237 and 238: 226 mag gebruik maak van openbare b
- Page 239 and 240: 228 toepassing gemaak is deur die v
- Page 241 and 242: 230 kontraktereg op sigself is nie,
- Page 243 and 244: 511 2000(1) SA 315 (C). 512 1972(2)
- Page 245 and 246: 234 Dit wil egter voorkom of die ri
- Page 247 and 248: 236 dienste te verskaf. Laasgenoemd
- Page 249 and 250: 238 moet verwelkom word. Die result
- Page 251 and 252: 240 Ten slotte kan daarop gewys wor
- Page 253 and 254: 3.1.2 UITKONTRAKTERING 242 Nog ʼn w
- Page 255 and 256: 244 Artikel 239 van die Grondwet va
- Page 257 and 258: 246 die onderskeid tussen publiek e
- Page 259 and 260: 3.2.5 DIE VERSKIL TUSSEN STAATSKONT
- Page 261 and 262: 538 Ayr Harbour Trustees v Oswald 1
- Page 263 and 264: 252 Ons howe bevestig hierdie stand
- Page 265 and 266: Hoofstuk 7 DIE IMPAK VAN DIE GRONDW
- Page 267 and 268: 256 Appèlregter Olivier meld dat d
- Page 269 and 270: 258 Feenstra verwys byvoorbeeld na
- Page 271 and 272: “Stop, vrind, wag, stop!” seg t
- Page 273: can have legal validity - which has
- Page 277 and 278: 266 ʼn Goeie waarneming van bogemel
- Page 279 and 280: when they were acting in the course
- Page 281 and 282: 270 Daar moet egter ʼn balans gehan
- Page 283 and 284: 272 In Faircape Property Developers
- Page 285 and 286: 274 vrug toegepas kan word, aangesi
- Page 287 and 288: Afdeling E DIE WET OP DIE BEVORDERI
- Page 289 and 290: Hoofstuk 1 DIE VERHOUDING TUSSEN DI
- Page 291 and 292: 280 onderdaan verkeerdelik uitgeoef
- Page 293 and 294: intervene only when and to the exte
- Page 295 and 296: 284 kader van Artikel 38 val nie. D
- Page 297 and 298: 286 die Wet op Bevordering van Toeg
- Page 299 and 300: 288 Hieruit is dit dus duidelik dat
- Page 301 and 302: 290 Die benadeelde onderdaan sal ge
- Page 303 and 304: 292 Word die meeste hofuitsprake be
- Page 305 and 306: 3.2 DIE WET OP DIE BEVORDERING VAN
- Page 307 and 308: Artikel 2(3) van die Wet bepaal soo
- Page 309 and 310: 298 verkry nie. Dit bring mee dat d
- Page 311 and 312: Hoofstuk 2 ADMINISTRATIEWE GEREGTIG
- Page 313 and 314: 302 Du Plessis en Corder646 huldig
- Page 315 and 316: 304 teweeggebring. Die reg op admin
- Page 317 and 318: Die hof beslis verder : “What mat
- Page 319 and 320: 308 maatskappy op te skort om sy ba
- Page 321 and 322: 310 Groot kommer heers dat selfs di
- Page 323 and 324: 312 liggaam wat die optrede uitvoer
264

Laasgenoemde benadering is soortgelyk aan die benadering wat in Suid-Afrika gevolg

word, maar net in ʼn ander konteks.

Wat Suid-Afrika betref, wys die saak van Z, hierbo vermeld, in hoe ʼn mate sosiale

welsynverskaffing ook ʼn konteks is waar aspekte rakende ʼn reg tot lewe, sekuriteit en

waardigheid aanleiding kan gee tot deliktuele aanspreeklikheid waar regeringsinstansies

versuim om hul pligte na te kom. 574

Daar moet ook in gedagte gehou word dat deliktuele aanspreeklikheid, deur byvoorbeeld

die Polisie, opgedoen kan word buite die kader van die alledaagse verpligting van

misdaadvoorkoming. In die Skotse saak van Gibson v Strathclyde Police575 het die hof

beslis dat die polisie wel ʼn regsplig sou hê in die uitvoering van hulle siviele/burgerlike

pligte. In dié geval het die polisie nagelaat om die veiligheid van padgebruikers te

verseker, waar ʼn polisiebeampte veiligheidsbeheer toegepas het by ʼn brug wat deur ʼn

rivier weggespoel is, en die wag toe onttrek is. As gevolg van die onttrekking van die

polisiebeampte, het ʼn motoris in die rivier beland en verdrink.

Wanneer die Suid-Afrikaanse posisie vergelyk word met verwysing na Carmichele, met die

van die Verenigde Koninkryk en Europa, kan die vraag gevra word of Artikel 2 (reg tot

lewe) van die Europese Hof van Menseregte nie tog in die Osman-saak toegepas moes

gewees het nie? Na die Osman-saak blyk dit dat die Engelse howe tog ook ʼn verandering

in benadering teweeggebring het. Dit was vir hulle makliker haalbaar om ʼn regsplig te

plaas op Polisie en plaaslike owerhede, veral in deliktuele eise waar fisieke leed

voortgespruit het weens nalatigheid aan die kant van die amptenary. Hiervolgens lyk dit of

die Osman-saak vandag deur die Engelse Howe anders beslis sou word.

Hierdie siening word veral ondersteun deur die Engelse Hof van Appèl in die saak van D v

East Berkshire Community Health NHS Trust. 576 Die hof volg die beslissing in die Z-saak

en bevind dat daar ingevolge Artikel 6 van die Europese Hof van Menseregte nie ʼn

regsplig gerus het op die gesondheidsowerheid nie. Daar word verder beslis dat die

House of Lords se bevinding in X v Bedfordshire County Council voldoende beperk was

deur daaropvolgende gesag en die verpligting wat daar jeens kinders bestaan, maar dat

die feite gedui het op aanspreeklikheid ingevolge die Human Rights Act van 2 Oktober

2000. 577

574 Hier dink ons veral aan Artikels 28(1)(b),(c) en (d) van die Grondwet – Elke kind het die reg – (b) op gesinsorg of ouerlike sorg, of op gepaste

alternatiewe sorg wanneer die kind uit die gesinsomgewing weggeneem word; (c) op basiese voeding, skuiling, basiese gesondheidsorgdienste en

maatskaplike dienste; (d) om teen mishandeling, verwaarlosing, misbruik of vernedering beskerm te word.

575 1999 SC 429.

576 2003(4) ALL ER 796 (CA).

577 Lord Phillips bevind:“Given the obligation of the local authority to respect a child’s convention rights, the recognition of a duty of care to the child on the

part of these involved should not have a significantly adverse effect on the manner in which they perform their duties. In the context of suspected child

abuse, breach of duty of care in negligence will frequently also amount to a violation of Article 3, or Article 8. The difference of course, is that those

asserting that wrongful acts or omissions occurred before October 2000, will have no claim under the Human Rights Act. This cannot, however, constitute a

valid reason of policy for preserving a limitation of the common-law duty of care which is not otherwise justified. On the contrary, the absence of an

alternative remedy for children who were victims of abuse before October 2000 militates in favour of the recognition of a common-law duty of care once the

public policy reasons against this have lost their force. It follows that it will no longer be legitimate to rule that, as a matter of law, no common-law duty of

care is owed to a child in relation to the investigation of suspected child abuse and the initiation and pursuit of care proceedings. It is possible that there will