Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
261 Safety and Security (Centre for applied Legal Studies Intervening). 560 Maar daar moet eers ʼn vergelyking getref word tussen die Suid-Afrikaanse Reg en Buitelandse Reg. Die regsplig van die staat om die reg op die fisiek-psigiese integriteit van die publiek teen aantasting deur derdes te beskerm, het reeds voorheen aandag geniet. 561 Voor die uitspraak van die Konstitusionele Hof in die Carmichele-saak, is daar twee teenstrydige uitsprake in die Transvaalse Provinsiale Afdeling van die Hooggeregshof gelewer. 562 Die howe het in die Van Eeden- en Seema-sake die geleentheid gebied om die regsplig wat daar rus op amptenare in diens van die staat van naderby te beskou. Vandag sou dit ondenkbaar wees om enigiets oor die onderwerp te sê of te beslis sonder om – afgesien van wat in vorige sake van waarde kan wees - die beginsels en riglyne wat aldaar aan die hand gedoen is, deeglik in ag te neem. 563 Op die gebied van die privaatreg het die Grondwet veral ten opsigte van die kontraktereg en die deliktereg ʼn groot rol gespeel. Op die gebied van die deliktereg het menige litigasie gevolg, veral ten opsigte van die aanspreeklikheid van openbare liggame en ook ten opsigte van laster. Dit wil voorkom of Van Aswegen se kommentare rakende die Interim-Grondwet by verre die duidelikste verklaring verskaf ten opsigte van die posisie in beide Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk. 564 Twee gewysdes vind aansluiting by Van Aswegen se bogemelde kommentaar : In Minister of Safety and Security v Van Duivenboden het die Hoogste Hof van Appèl soos volg beslis : “The ‘convictions of the community’ must necessarily now be informed by the norms and values of our society as they have been embodied in the 1996 Constitution. The Constitution is the supreme law, and no norms and values that are inconsistent with it 560 2001(4) SA 938 (CC). 561 Sien in hierdie verband byvoorbeeld Neethling, 2000:150 en Neethling, 2001:489. 562 Van Eeden v Minister of Safety and Security 2001(4) SA 646; (T); Seema v Lid van die Uitvoerende Raad vir Gesondheid, Gauteng 2002(1) SA 771 (T). 563 Sien bv Minister van Polisie v Ewels 1975(3) SA 590 (A); Mtati v Minister of Justice, 1958(1) SA 221 (A); Nkumbi v Minister of Law and Order, 1991(3) SA 29 (OK); Mpongwana v Minister of Safety and Security, 1999(2) SA 794 (K); Moses v Minister of Safety and Security 2000(3) SA 106 (K). 564 Van Aswegen, 1995:60; “Obviously, legal rules formulated with reference to policy considerations furnish the most effective method of incorporating the values underlying the protection of fundamental rights in a bill of rights into the fabric of private law. It can be accepted that the bill of rights reflects the fundamental legal values accepted in a society, and as such it represents a crystallised form of public policy. The policy considerations determining the contents and application of open-ended rules can therefore to a significant extent be extracted from the provisions of the bill of rights. The South African law of delict is based on general principles of liability, and of the five general requirements for liability, to consist of open-ended standards and a third encompasses elements of policy. The tests for wrongfulness and legal causation or remoteness are text-book examples of open-ended standards:objective reasonableness in the light of the boni mores or legal convictions of the community in the first instance and the flexible criterion of a sufficiently close connection in the light of reasonableness, fairness and justice between conduct and harm in the second. The test for negligence, based on the conduct of the reasonable man in the circumstances, also incorporates policy in the determination of reasonable conduct. Indirect horizontal application should in principle be accomplished quite easily by utilising the values underlying fundamental rights as important policy considerations in the determination of wrongfulness, remoteness and negligence in delict cases….. The law of contract, unlike the law of delict, does not consist mainly, or even to any significant degree, of general principles of liability in the form of open-ended standards. In fact the general principles of contractual liability consist for the most part of very precise, detailed rules with a fixed area of application…. Moreover, different types of contracts are regulated by a legion of specific additional rules.”
can have legal validity – which has the effect of making the Constitution a system of objective, normative values for legal purposes.” 565 262 Met ʼn byvoeging en ʼn herhaling van bogemelde het die hof die volgende te sê gehad in Van Eeden v Minister of Safety and Security : “The Constitution cannot, however, be regarded as the exclusive embodiment of the delictual criterion of the legal convictions of the community, nor does it mean that this criterion will lose its status as an agent in shaping and improving the law of delict to deal with new challenges …..” 566 Uit bogemelde wil dit dus voorkom of die Hoogste Hof van Appèl, op die spesifieke gebied van die deliktereg, ten volle aanvaar het dat die Grondwet hier ʼn rol speel in die ontwikkeling van die deliktereg, sonder om grootskaals afstand te doen van die suiwer gemeenregtelike omvang van die toets vir onregmatigheid. Daar moet verder in gedagte gehou word dat die gemeenregtelike toets vir onregmatigheid ʼn dinamiese en goed ontwikkelde toets is, wat wel vir moontlike ontwikkeling in die toekoms voorsiening sal maak. Die howe se plig is egter eers om die gemenereg te oorweeg, alvorens hulle sal oorgaan om die versoenbaarheid met die Grondwet op teweeg. Waar daar egter twyfel of konflik bestaan, sal die Grondwet voorrang geniet bo enige ander faktor in die toets vir onregmatigheid. In Saaiman and Others v Minister of Safety and Security and Another 567 word dit duidelik gestel dat bogemelde nou nie beteken dat die polisie outomaties aanspreeklik is vir elke geval waar ʼn slagoffer deur misdaad getref word nie. In die gewysde is geen aanspreeklikheid bevind toe persone beseer is, nadat skote afgevuur is tydens ʼn transitoroof nie. Wat is die stand van sake rakende polisie-sake in die Verenigde Koninkryk? Die toonaangewende saak is Hill v Chief Constable of West Yorkshire568 Die moeder van die laaste slagoffer toe baie vroue deur die berugte reeksmoordenaar, Peter Sutcliffe (ook beter bekend as die Yorkshire Ripper), vermoor is, het ʼn eis ingestel. Hier is beslis dat die Polisie nie aanspreeklik gehou kan word vir die gevolge van hul onvermoë om die verdagte moordenaar te identifiseer en aan te keer, voordat die laaste moord gepleeg is nie, alhoewel hul ondersoekwerk veel te wense oorgelaat het. Die House of Lords was die mening toegedaan dat dit nie billik, regverdig en redelik sou wees om so ʼn swaar las op die Polisie te plaas nie, aangesien hulle nie verhinder moes word deur siviele eise vir aanspreeklikheid, om sodoende hul plig in die oplos en bekamping van misdaad te kan nakom nie. 565 2002(6) SA 431 (SCA), op Paragraaf 17. 566 2001(4) SA 646 (T) Voetnoot 16, Paragraaf 12. 567 2003(3) SA 496 (O). 568 1989 AC 53.
- Page 221 and 222: 444 Johnston, 1999:113. 210 Die taa
- Page 223 and 224: 2.2.2 DIE MIDDELEEUSE TYDPERK 212 K
- Page 225 and 226: 214 Die Glossators kon nie ʼn teori
- Page 227 and 228: 216 gaan die howe toepas om inbreuk
- Page 229 and 230: 459 Van der Ginten, 1978; Van der W
- Page 231 and 232: 220 menseregtehandves geïnkorporee
- Page 233 and 234: 222 Dit beteken geensins dat billik
- Page 235 and 236: 224 bedanking vir ʼn tydperk van 12
- Page 237 and 238: 226 mag gebruik maak van openbare b
- Page 239 and 240: 228 toepassing gemaak is deur die v
- Page 241 and 242: 230 kontraktereg op sigself is nie,
- Page 243 and 244: 511 2000(1) SA 315 (C). 512 1972(2)
- Page 245 and 246: 234 Dit wil egter voorkom of die ri
- Page 247 and 248: 236 dienste te verskaf. Laasgenoemd
- Page 249 and 250: 238 moet verwelkom word. Die result
- Page 251 and 252: 240 Ten slotte kan daarop gewys wor
- Page 253 and 254: 3.1.2 UITKONTRAKTERING 242 Nog ʼn w
- Page 255 and 256: 244 Artikel 239 van die Grondwet va
- Page 257 and 258: 246 die onderskeid tussen publiek e
- Page 259 and 260: 3.2.5 DIE VERSKIL TUSSEN STAATSKONT
- Page 261 and 262: 538 Ayr Harbour Trustees v Oswald 1
- Page 263 and 264: 252 Ons howe bevestig hierdie stand
- Page 265 and 266: Hoofstuk 7 DIE IMPAK VAN DIE GRONDW
- Page 267 and 268: 256 Appèlregter Olivier meld dat d
- Page 269 and 270: 258 Feenstra verwys byvoorbeeld na
- Page 271: “Stop, vrind, wag, stop!” seg t
- Page 275 and 276: 264 Laasgenoemde benadering is soor
- Page 277 and 278: 266 ʼn Goeie waarneming van bogemel
- Page 279 and 280: when they were acting in the course
- Page 281 and 282: 270 Daar moet egter ʼn balans gehan
- Page 283 and 284: 272 In Faircape Property Developers
- Page 285 and 286: 274 vrug toegepas kan word, aangesi
- Page 287 and 288: Afdeling E DIE WET OP DIE BEVORDERI
- Page 289 and 290: Hoofstuk 1 DIE VERHOUDING TUSSEN DI
- Page 291 and 292: 280 onderdaan verkeerdelik uitgeoef
- Page 293 and 294: intervene only when and to the exte
- Page 295 and 296: 284 kader van Artikel 38 val nie. D
- Page 297 and 298: 286 die Wet op Bevordering van Toeg
- Page 299 and 300: 288 Hieruit is dit dus duidelik dat
- Page 301 and 302: 290 Die benadeelde onderdaan sal ge
- Page 303 and 304: 292 Word die meeste hofuitsprake be
- Page 305 and 306: 3.2 DIE WET OP DIE BEVORDERING VAN
- Page 307 and 308: Artikel 2(3) van die Wet bepaal soo
- Page 309 and 310: 298 verkry nie. Dit bring mee dat d
- Page 311 and 312: Hoofstuk 2 ADMINISTRATIEWE GEREGTIG
- Page 313 and 314: 302 Du Plessis en Corder646 huldig
- Page 315 and 316: 304 teweeggebring. Die reg op admin
- Page 317 and 318: Die hof beslis verder : “What mat
- Page 319 and 320: 308 maatskappy op te skort om sy ba
- Page 321 and 322: 310 Groot kommer heers dat selfs di
can have legal validity – which has the effect of making the Constitution a system of

objective, normative values for legal purposes.” 565

262

Met ʼn byvoeging en ʼn herhaling van bogemelde het die hof die volgende te sê gehad in

Van Eeden v Minister of Safety and Security :

“The Constitution cannot, however, be regarded as the exclusive embodiment of the

delictual criterion of the legal convictions of the community, nor does it mean that this

criterion will lose its status as an agent in shaping and improving the law of delict to

deal with new challenges …..” 566

Uit bogemelde wil dit dus voorkom of die Hoogste Hof van Appèl, op die spesifieke gebied

van die deliktereg, ten volle aanvaar het dat die Grondwet hier ʼn rol speel in die

ontwikkeling van die deliktereg, sonder om grootskaals afstand te doen van die suiwer

gemeenregtelike omvang van die toets vir onregmatigheid. Daar moet verder in gedagte

gehou word dat die gemeenregtelike toets vir onregmatigheid ʼn dinamiese en goed

ontwikkelde toets is, wat wel vir moontlike ontwikkeling in die toekoms voorsiening sal

maak. Die howe se plig is egter eers om die gemenereg te oorweeg, alvorens hulle sal

oorgaan om die versoenbaarheid met die Grondwet op teweeg. Waar daar egter twyfel of

konflik bestaan, sal die Grondwet voorrang geniet bo enige ander faktor in die toets vir

onregmatigheid.

In Saaiman and Others v Minister of Safety and Security and Another 567 word dit duidelik

gestel dat bogemelde nou nie beteken dat die polisie outomaties aanspreeklik is vir elke

geval waar ʼn slagoffer deur misdaad getref word nie. In die gewysde is geen

aanspreeklikheid bevind toe persone beseer is, nadat skote afgevuur is tydens ʼn

transitoroof nie.

Wat is die stand van sake rakende polisie-sake in die Verenigde Koninkryk? Die

toonaangewende saak is Hill v Chief Constable of West Yorkshire568 Die moeder van die

laaste slagoffer toe baie vroue deur die berugte reeksmoordenaar, Peter Sutcliffe (ook

beter bekend as die Yorkshire Ripper), vermoor is, het ʼn eis ingestel. Hier is beslis dat die

Polisie nie aanspreeklik gehou kan word vir die gevolge van hul onvermoë om die verdagte

moordenaar te identifiseer en aan te keer, voordat die laaste moord gepleeg is nie,

alhoewel hul ondersoekwerk veel te wense oorgelaat het. Die House of Lords was die

mening toegedaan dat dit nie billik, regverdig en redelik sou wees om so ʼn swaar las op

die Polisie te plaas nie, aangesien hulle nie verhinder moes word deur siviele eise vir

aanspreeklikheid, om sodoende hul plig in die oplos en bekamping van misdaad te kan

nakom nie.

565 2002(6) SA 431 (SCA), op Paragraaf 17.

566 2001(4) SA 646 (T) Voetnoot 16, Paragraaf 12.

567 2003(3) SA 496 (O).

568 1989 AC 53.