02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

258

Feenstra verwys byvoorbeeld na die rol wat Hugo de Groot (Grotius) in die

teoretiese begronding van hierdie actio in die reg van sy tyd (eerste helfte van die

17de eeu) gespeel het :

“besonderes Verdienst, dass es ihm zum ersten male gelingt, die actio de

pauperie und die in Justinians Institutionem gennanten Quasi-Delikte unte einem

einheitlichen dogmatishen Gesichtspunkt zu erfassen, indem er füreinem

eintheitlichen dogmatischen Gesigchtspunkt zu erfassen, indem er fürsamliche

Tatbestande eine objective qualifizierte, auf Beweisschivierichkeite beruhende

Haftung annimimt.” 555

De Groot het dus die vordering van ʼn benadeelde teen die eienaar van

skadeveroorsakende mak diere in dieselfde kategorie geplaas as die vorderinge wat

afgedwing kon word deur die toepassing van die aksie teen die iudex qui litem suam

fecit, die actio de deiectis vel effusis, die actio de posito vel suspenso en die actio de

damno aut furto adversus pautas caupones stabularios. Hierdie klassifikasie spreek

verder boekdele oor die teoretiese grondslag wat De Groot aan die aanspreeklikheid

van die eienaar van die dier wou toedig.

Hochstein wys daarop dat mens hier met risiko-aanspreeklikheid te make het, wat

geregverdig word deur die bewysnood van iemand wat skade gely het weens die

handelinge en gebeure wat as “quasi-delikte” bekendstaan.

ʼn Tweede verweer wat geopper is, was dat Alicia, die Brahmanvers, nie contra

naturam sui generis opgetree het nie, omdat hierdie vereiste sou beteken dat die

betrokke bees se optrede vergelyk moet word met dié van die gemiddelde

Brahmanvers, naamlik die beesras waaraan sy behoort, en nie met dié van verse

van beeste in die algemeen nie. Getuienis is gelei dat die Brahmanras meer

senuweeagtig is as ander rasse. Die logika agter hierdie argument is voor die hand

liggend. 556

Die hof bevestig die gevestigde reël soos dit in ons regspraak neerslag vind,

naamlik dat die toets immers nie afgestem is op ʼn spesifieke spesie van die genus

nie, maar op normale optrede van diere behorende tot die betrokke genus. 557

Die appellant het ook op akademiese kritiek gesteun. 558

555 Feenstra, 1971:100.

556 1927 AD 310 by 485 G-H van die hofverslag. “Wat kan u sê oor die temperament van 'n Brahman, veral in vergelyking en met betrekking tot ander

beesrasse? Die Brahman, al wil ons dit nie as Brahmantelers die woord, ons gebruik glad nie die woord nie, ons wil dit nie eers hoor nie, die woord “wild”.

Daardie woord “wild” is verkeerdelik na vore gebring, want die Brahman is 'n senuweeagtige bees, 'n baie meer intelligente bees as ander rasse, veral as

jou Bostaurusse, want hy is 'n bos indicus en jou bos indicusse in die algemeen is beeste met meer intelligensie en meer van 'n senuweestelsel, 'n

gevoelige senuweestelsel”.

557 Hierdie reël berus op onaanvegbare gesag soos O’Callaghan v Chaplin 1927 AD 310; SAR&H v Edwards 1930 AD 3; Solomon and Another NNO v De

Waal 1972(1) SA 575 (A) 582 A-E.

558 Van der Merwe, 1967 bevestig die bestaan van hierdie uitleg van die Contra Naturam-vereiste in ons regspraak, dog spreek hom krities daaromtrent uit:

“What this boils down to, effectively, is the judicial creation of the ‘reasonable cow’ or ‘reasonable duck’ as a criterian to determine the owner’s liability. The

absurdity inherent in this form of anthropomorphism hardly needs to be elaborated upon.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!