02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

256

Appèlregter Olivier meld dat die grondslag van die aksie en die vereistes vir ʼn

geslaagde beroep daarop juriste van toentertyd tot vandag met ywerige

nuuskierigheid vervul.

In die saak stel Appèlregter Olivier ʼn duidelike basis daar waarteen die verweerder

(respondent) se verwere gemeet kan word. Die aanspreeklikheidsvereistes is

duidelik in die deliktereg uitgetrap, naamlik :

• die aksie is beskikbaar “teen die eienaar van ʼn klas diere wat om die beurt

huisdiere, mak diere of makgemaakte diere genoem word”;

• die dier moes contra naturam sui generis opgetree het; en

• die dier moes sponte sua feritate commota die nadeel veroorsaak het.

Appèlregter Olivier bespreek die eerste verweer soos volg :

“Die eerste verweer ….is ʼn frontale aanval op die bestaansreg van die actio de

pauperie in ons reg. Hy (Appellant se advokaat) het aangevoer dat die Suid-

Afrikaanse Reg ontwikkel het tot ʼn stadium waar die actio de pauperie as

regsmiddel, nie meer ʼn bestaansreg het nie en aanspreeklikheid van die eienaar

slegs op die beginsels van die actio legis acquiliae fundeer moet word”. 551

Om hierdie stelling te maak, dat die langs gevestigde aksie in die Suid-Afrikaanse

deliktereg uitgedien is, is een ding, maar dit is ʼn perd van ʼn ander kleur om die

stelling te kan bewys. Het dit nie miskien die Hoogste Hof van Appèl se wenkbroue

laat lig nie?

Die hof verwerp die verweer dat die beginsels van die actio de pauperie nie meer ʼn

bestaansreg het in ʼn moderne regsbestel soos die huidige Suid-Afrikaanse een nie.

Eerder as om die appellant se argumente punt vir punt te oorweeg, verkies

appèlregter Olivier om oorsigtelik sy steun vir die behoud van hierdie regsmiddel uit

te spreek. 552

Die howe gaan nie mero muto veranderings aan die Romeins-Hollandse regstelsel

aanbring, net om kwansuis hul grondwetlike opgelegde taak te vervul nie. Die

meriete van elke saak sal deeglik oorweeg word, soos wat ons reeds hierbo by die

kontraktereg met die pacta sunt servanda-beginsel gesien het.

Die kerngesonde gedagte wat deur die moderne Romeins-Hollandse Reg na vore

tree, is om spaarsaam te wees met wysigings en die afskaffing van gevestigde

551 Sien bladsye 482J – 483A van die Loriza Brahman-saak.

552 1927 AD 310 by bladsy 484C-E verklaar A R Olivier soos volg:“Dit kan toegegee word dat die vereistes van die actio, veral die gedrag wat contra

naturam is, deur die eeue omstrede was. Die punt is dat die aksie reeds vir 24½ eeue bestaan. Dit vorm deel van ons reg. Dat dit skuldlose

aanspreeklikheid daarstel, is as sodanig geen rede om dit in die ban te doen nie, die verskynsel van risiko-aanspreeklikheid brei in die moderne wêreld uit

en vervul op gepaste terreine 'n nuttige funksie. Aanspreeklikheid vir skade aangerig deur diere is so 'n gebied. Waar 'n omstrede aksiegrond nie

ongrondwetlik of contra bonos mores deur onbruik verval het nie, sal hierdie hof dit nie sito-sito afskaf nie, sy taak is eerder om waar nodig, aan te pas, reg

te skaaf en na gelang van die geval uit te brei of in te kort.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!