Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
243 Die belangrike vraag is of hierdie uitgekontrakteerde ooreenkoms beskou moet word as ʼn gewone kommersiële ooreenkoms, wat onderhewig is aan die beginsels van die privaatreg en die voorwaardes van die Wet op Staatsaanspreeklikheid, en of hierdie kontrakte onderhewig is aan aparte publiekregtelike reëls. 3.2.2 DELIKTUELE AANSPREEKLIKHEID Die Wet op Staatsaanspreeklikheid maak ook voorsiening vir deliktuele aanspreeklikheid van die staat, waar “the claim arises out of .... any wrong committed by any servant of the state acting in his capacity and within the scope of his authority as such servant”. Om enigsins suksesvol te wees met ʼn deliktuele eis teen die staat, moet die eiser kan bewys dat die optrede van die Staat onregmatig was, dat die Staat skuld gehad het, dat die onregmatige handeling deur ʼn amptenaar in die uitvoering van sy pligte in diens van die staat verrig was, en dat die onregmatige administratiewe handeling die eiser skade of verlies berokken het. ʼn Plaaslike owerheid sluit ʼn ooreenkoms met ʼn privaat instansie, waarvolgens die privaat instansie die owerheidsfunksie vir die lewering van vullisverwydering oorneem ingevolge ʼn kontrak wat uitgekontrakteer is. Die privaat instansie se vullisverwyderingsvoertuig strooi vullis van mnr. A, ʼn inwoner in die munisipale jurisdiksiegebied van die plaaslike owerheid, in die strate. Welke remedie is daar tot beskikking van mnr. A onder hierdie omstandighede en wie is verantwoordelik vir die kompensasie van die skade. Indien hy alle elemente van die delik kan bewys, kan mnr. A in die algemeen ʼn suksesvolle deliktuele eis teen die privaat instansie instel. Die probleem ontstaan egter wanneer die privaat instansie, wat die owerheidsfunksie uitgevoer het, nie in staat is om die skade te vergoed nie. Mnr. A kan, omdat hy nie ʼn party tot die uitgekontrakteerde ooreenkoms was nie, nie vir kontraktuele skade dagvaar nie. Nou van wie moet mnr. A nou sy skade verhaal? Word daar geredeneer dat vullisverwydering ʼn noodsaaklike diens is, bly die plaaslike owerheid verantwoordelik vir die funksie of die funksie nou aan ʼn privaat instansie uitgekontrakteer is, aldan nie. Ons sien dat hierdie situasie reeds in die Engelse Reg deur middel van die Crown Proceedings Act van 1947 aangespreek is. Hierdie Wet het spesifiek voorsiening gemaak vir die aanspreeklikheid van onafhanklike kontrakteurs, deurdat Artikel 38(2) daarvoor voorsiening maak dat die definisie van “agent” ook ʼn onafhanklike kontrakteur insluit. As gevolg hiervan is die staat middellik aanspreeklik vir die delikte van die onafhanklike kontrakteurs, waar sodanige aanspreeklikheid tuishoort onder die algemenereg.
244 Artikel 239 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika definieer ʼn staatsorgaan soos volg : “Staatsorgaan (a) enige staatsdepartemente of administrasie in die nasionale, provinsiale of plaaslike regeringsfeer, of (b) enige ander funksionaris of instelling- (i) wat ingevolge die Grondwet of ʼn Provinsiale Grondwet ʼn bevoegdheid uitoefen of ʼn funksie verrig, of (ii) ingevolge wetgewing ʼn openbare bevoegdheid uitoefen of ʼn openbare funksie verrig, maar nie ʼn hof of regterlike beampte nie.” Die implikasie van hierdie definisie is dat die privaat instansies of instellings wat namens die staatsorgaan funksies uitvoer, onderhewig is aan die bepalings van die publiekreg, en veral die administratiefreg. Dit wil dus blyk dat ʼn privaat instansie wat ʼn owerheidsfunksie ingevolge ʼn uitgekontrakteerde ooreenkoms verrig, wel binne die kader van die definisie val. Die vraag is nou egter of die howe, wat hulle grondwetlike plig moet nakom, wel so ʼn wye en kreatiewe uitleg aan Artikel 239 van die Grondwet gaan verleen? Sal die howe die definisie wyd interpreteer om ook privaat instansies wat owerheidsfunksies uitvoer, onder die publiekreg insluit? Volgens bogemelde definisie van Artikel 239 wil dit egter voorkom of die dun skeidslyn tussen privaat- en publiekreg verbreek is. Daar kan ook geredeneer word dat, wanneer ʼn eiser met ʼn deliktuele eis, ingevolge die Wet op Staatsaanspreeklikheid teen die staat wil slaag, laasgenoemde vereis dat bewys gelewer word dat die optrede verrig is deur ʼn dienaar van die staat wat in die uitvoering van sy pligte opgetree het. Aangesien ʼn privaat instansie nie binne die definisie van ʼn “dienaar van die Staat” val nie, en aangesien daar geen statutêre wetgewing is wat hierdie aanspreeklikheid beheer nie, wil dit voorkom of die staat nie aanspreeklik gehou sal word vir die delikte gepleeg deur privaat instansies in ʼn uitgekontrakteerde ooreenkoms nie. 3.2.3 OOREENKOMSTE WAT UITGEKONTRAKTEER IS, VEROORSAAK ʼn DILEMMA ʼn Inherente probleem wat veroorsaak word deur uitgekontrakteerde ooreenkomste is dat persone wat deur swak dienslewering deur ʼn privaat instansie benadeel word, nie enige kontraktuele remedies het nie. Mnr. A in
- Page 203 and 204: 401 1984(4) SA 874 (A). 402 1989(1)
- Page 205 and 206: 408 Artikel 1 van die grondwet. 194
- Page 207 and 208: 196 Die vertroue kan slegs uitgespr
- Page 209 and 210: 3. DIE ONTWIKKELING VAN DIE KONTRAK
- Page 211 and 212: 200 gelaat vir sogenaamde “simple
- Page 213 and 214: 424 1987(2) ALL ER 620 (CA) 628. 20
- Page 215 and 216: (e) ʼn minder beperkende wyse om di
- Page 217 and 218: ”Contractual autonomy is part of
- Page 219 and 220: 208 om die sogenaamde “restraint
- Page 221 and 222: 444 Johnston, 1999:113. 210 Die taa
- Page 223 and 224: 2.2.2 DIE MIDDELEEUSE TYDPERK 212 K
- Page 225 and 226: 214 Die Glossators kon nie ʼn teori
- Page 227 and 228: 216 gaan die howe toepas om inbreuk
- Page 229 and 230: 459 Van der Ginten, 1978; Van der W
- Page 231 and 232: 220 menseregtehandves geïnkorporee
- Page 233 and 234: 222 Dit beteken geensins dat billik
- Page 235 and 236: 224 bedanking vir ʼn tydperk van 12
- Page 237 and 238: 226 mag gebruik maak van openbare b
- Page 239 and 240: 228 toepassing gemaak is deur die v
- Page 241 and 242: 230 kontraktereg op sigself is nie,
- Page 243 and 244: 511 2000(1) SA 315 (C). 512 1972(2)
- Page 245 and 246: 234 Dit wil egter voorkom of die ri
- Page 247 and 248: 236 dienste te verskaf. Laasgenoemd
- Page 249 and 250: 238 moet verwelkom word. Die result
- Page 251 and 252: 240 Ten slotte kan daarop gewys wor
- Page 253: 3.1.2 UITKONTRAKTERING 242 Nog ʼn w
- Page 257 and 258: 246 die onderskeid tussen publiek e
- Page 259 and 260: 3.2.5 DIE VERSKIL TUSSEN STAATSKONT
- Page 261 and 262: 538 Ayr Harbour Trustees v Oswald 1
- Page 263 and 264: 252 Ons howe bevestig hierdie stand
- Page 265 and 266: Hoofstuk 7 DIE IMPAK VAN DIE GRONDW
- Page 267 and 268: 256 Appèlregter Olivier meld dat d
- Page 269 and 270: 258 Feenstra verwys byvoorbeeld na
- Page 271 and 272: “Stop, vrind, wag, stop!” seg t
- Page 273 and 274: can have legal validity - which has
- Page 275 and 276: 264 Laasgenoemde benadering is soor
- Page 277 and 278: 266 ʼn Goeie waarneming van bogemel
- Page 279 and 280: when they were acting in the course
- Page 281 and 282: 270 Daar moet egter ʼn balans gehan
- Page 283 and 284: 272 In Faircape Property Developers
- Page 285 and 286: 274 vrug toegepas kan word, aangesi
- Page 287 and 288: Afdeling E DIE WET OP DIE BEVORDERI
- Page 289 and 290: Hoofstuk 1 DIE VERHOUDING TUSSEN DI
- Page 291 and 292: 280 onderdaan verkeerdelik uitgeoef
- Page 293 and 294: intervene only when and to the exte
- Page 295 and 296: 284 kader van Artikel 38 val nie. D
- Page 297 and 298: 286 die Wet op Bevordering van Toeg
- Page 299 and 300: 288 Hieruit is dit dus duidelik dat
- Page 301 and 302: 290 Die benadeelde onderdaan sal ge
- Page 303 and 304: 292 Word die meeste hofuitsprake be
244

Artikel 239 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika definieer ʼn

staatsorgaan soos volg :

“Staatsorgaan

(a) enige staatsdepartemente of administrasie in die nasionale,

provinsiale of plaaslike regeringsfeer, of

(b) enige ander funksionaris of instelling-

(i) wat ingevolge die Grondwet of ʼn Provinsiale Grondwet ʼn

bevoegdheid uitoefen of ʼn funksie verrig, of

(ii) ingevolge wetgewing ʼn openbare bevoegdheid uitoefen of ʼn

openbare funksie verrig, maar nie ʼn hof of regterlike beampte

nie.”

Die implikasie van hierdie definisie is dat die privaat instansies of instellings

wat namens die staatsorgaan funksies uitvoer, onderhewig is aan die

bepalings van die publiekreg, en veral die administratiefreg. Dit wil dus blyk

dat ʼn privaat instansie wat ʼn owerheidsfunksie ingevolge ʼn

uitgekontrakteerde ooreenkoms verrig, wel binne die kader van die definisie

val.

Die vraag is nou egter of die howe, wat hulle grondwetlike plig moet nakom,

wel so ʼn wye en kreatiewe uitleg aan Artikel 239 van die Grondwet gaan

verleen? Sal die howe die definisie wyd interpreteer om ook privaat

instansies wat owerheidsfunksies uitvoer, onder die publiekreg insluit?

Volgens bogemelde definisie van Artikel 239 wil dit egter voorkom of die dun

skeidslyn tussen privaat- en publiekreg verbreek is.

Daar kan ook geredeneer word dat, wanneer ʼn eiser met ʼn deliktuele eis,

ingevolge die Wet op Staatsaanspreeklikheid teen die staat wil slaag,

laasgenoemde vereis dat bewys gelewer word dat die optrede verrig is deur ʼn

dienaar van die staat wat in die uitvoering van sy pligte opgetree het.

Aangesien ʼn privaat instansie nie binne die definisie van ʼn “dienaar van die

Staat” val nie, en aangesien daar geen statutêre wetgewing is wat hierdie

aanspreeklikheid beheer nie, wil dit voorkom of die staat nie aanspreeklik

gehou sal word vir die delikte gepleeg deur privaat instansies in ʼn

uitgekontrakteerde ooreenkoms nie.

3.2.3 OOREENKOMSTE WAT UITGEKONTRAKTEER IS, VEROORSAAK ʼn

DILEMMA

ʼn Inherente probleem wat veroorsaak word deur uitgekontrakteerde

ooreenkomste is dat persone wat deur swak dienslewering deur ʼn privaat

instansie benadeel word, nie enige kontraktuele remedies het nie. Mnr. A in