Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Die afdwinging van die pacta sunt servanda-beginsel in die kontraktereg is ʼn duidelike voorbeeld in die Afrox-saak, hoe die howe gaan reageer wanneer ʼn party hom/haar beroep op die Grondwet en waar daar met hierdie beroep gepoog gaan word om te bewys dat ʼn kontraktuele voorwaarde strydig met die openbare beleid is. In die Afrox-saak kon die respondent geensins bewys dat die klousule teenstrydig was met die Grondwet nie, en hoekom daar ʼn verskuiwing moes plaasvind ten opsigte van die publieke belang dat kontrakte en hul voorwaardes nagekom moes word nie. Die naklanke van die goeie trou beginsel, sowel as die Grondwet is hier duidelik in die Brisley-saak te bespeur, veral wat die meerderheidsbeslissing betref.” 524 237 Dit is duidelik dat wanneer ʼn ongelukkige kontrakparty hom/haar op die tersydestelling van ʼn ooreenkoms of kontrakbepaling wil beroep, dit nie moontlik sal wees om te verwys na ʼn vae en algemene strekking van die bepalings van die Grondwet nie. Die howe sal in hul ondersoek eerstens ʼn gemeenskapswaarde identifiseer, waarop inbreuk gemaak sal word deur die strenge toepassing van die pacta sunt servanda-beginsel, soos uitgespel in die Shifren-saak. Die howe sal nie steun vind in die aanvaarding van die ‘special equity theory’ nie. Die howe is dit ook met mekaar eens dat ʼn vrye regterlike diskresie ook nie gesien moet word as ʼn grondwetlike reg nie. Uit hierdie beslissings is dit duidelik dat die Hoogste Hof van Appèl ondersteuning verleen aan ʼn model van regsontwikkeling wat erkenning verleen aan fundamentele regte soos vervat in die Grondwet, en indien dit dienooreenkomstig kan bydra tot die uitbreiding van komponente van ʼn bepaalde regsleerstuk. Wanneer waardes egter in konflik met mekaar verkeer, sal ʼn belange afwegingsproses plaasvind. Openbare beleid kan dan toegepas word om aanpassings tot die waardesisteem te weeg te bring. Uit die meriete van die meeste van bogemelde sake kan afgelei word dat dit nie enige regverdiging verleen het waarom die howe die gemenereg moes uitbrei of verder moes ontwikkel het nie, al sou die partye in welke mate ookal gesteun het op die Grondwet. Die hof was ook nie van plan om enige aanpassings ten opsigte van die normatiewe waardesisteem aan te bring nie. Die uitsprake in die Afrox- en Brisley-sake is ʼn duidelike toonbeeld dat die howe hou by die tradisionele siening dat openbare beleid ten gunste is van die handhawing en afdwinging van kontrakte (pacta sunt servanda). Hierdie houding van die howe 524 Brisley v Drotsky 2002(4) SA 1 (A), Paragraaf 24 op 16(e) “’n Hof kan nie skuiling soek in die skaduwee van die Grondwet om vandaar beginsels aan te val en omver te werp, wel in die lig van die Grondwet kan en moet die reg aangepas word. In hierdie konteks is vaagweg na konstitusionele waarde verwys sonder om spesifiek te wees. 'n Vrye regterlike diskresie is nie so 'n waarde nie en ons is ook nie in staat ‘to discern any societal value which is imperilled” (with reference to Thoroughbred Breeders Association v Price Waterhouse 2001(4) SA 551(SCA) 604 F-G) deur die handhawing van Shifren en die weiering om 'n ‘Special Equity-teorie’ in die kontraktereg in te voer nie.”
238 moet verwelkom word. Die resultaat hiervan sal verseker dat dit nie nodig sal wees vir die wetgewer om kodifikasies daar te stel in welke gevalle die howe die gemenereg moet ontwikkel of aanpas nie, of waar daar op die gebied van die kontraktereg bepalings van die Grondwet afgedwing moet word nie. Bogemelde hofbeslissings dui op die feit dat die howe daartoe opgewasse is om hul grondwetlike taak deeglik na te kom. Wanneer daar te doen gekry word met grondwetlike uitleg, ontstaan die vraag in welke mate daar ʼn beperking op judisiële aktivisme aan die hand van die starre decises-leerstuk geplaas word. Voortspruitende uit bogemelde is die knelpunt rakende die verskuiwing van ʼn gesag-gebaseerde benadering na ʼn substantiewe beredeneringsbenadering, wat met die totstandkoming van die Grondwet na vore getree het. Eerstens is daar ʼn nypende behoefte tot ʼn beter verstandhouding oor die aard van die argumente wat verlang word, wanneer daar na die Handves van Menseregte of ander onderliggende beginsels verwys word en welke bewyse benodig word om dit te handhaaf. Partye wat die kontrak of kontrakvoorwaardes tersyde wil stel, sal met substantiewe bewyse na vore moet kom. Dit is in die Afrox-saak duidelik gestel dat daar nie voldoende bewyse was vir die respondent om, ingevolge die Grondwet, op ongelykheid as verweer te steun nie. 525 ʼn Volgende knelpunt is die kompleksiteit van die geskilpunte wat aangespreek moes word in die Brisley-saak. Verwarring is veroorsaak rakende die korrekte benadering wat gevolg moes word. Wanneer moet dryfvere soos openbare belang ingespan word om te dien as norme om fundamentele regte af te dwing? Die moeilikheidsgraad slaan op die impak van die fundamentele regte wanneer dit geaktiveer word, en meer op die aard van sulke konsepte. Die meerderheidsbeslissing in die Brisley-saak verwys na die kommer wat bestaan dat die neiging na openbare belang ʼn versteuring sal veroorsaak ten opsigte van die pacta sunt servanda-beginsel. Kontrakte wat met die nodige erns gesluit is, moet in beginsel afgedwing word. Judisiële regskepping mag nie te ver gevoer word nie. Die kommer in die Brisley-saak om die omvang van evaluerende judisiële regskepping te beperk, soos verskaf deur die wye standaarde, manifesteer self in die poging om die Sasfin-beslissing slegs ten opsigte van kontraktuele voorwaardes wat inherent ongeldig is toe te pas. Dit is belangrik dat die hof in die Brisley-saak verwys na die caveat waar die uitbreiding van die Sasfin-beginsel slegs van toepassing sal wees in sake wat analoog is tot die beginsel. Die meerderheidsbeslissing in die Brisley-saak dui daarop dat Sasfin nie net 525 Afrox-saak, 2001(4) SA 938 (CC), paragraaf 12 op 35C.
- Page 197 and 198: 186 die leerstuk van estoppel maak
- Page 199 and 200: 188 hulle daargestel het. ʼn Volgen
- Page 201 and 202: 190 die reg verbied nie, maar dit e
- Page 203 and 204: 401 1984(4) SA 874 (A). 402 1989(1)
- Page 205 and 206: 408 Artikel 1 van die grondwet. 194
- Page 207 and 208: 196 Die vertroue kan slegs uitgespr
- Page 209 and 210: 3. DIE ONTWIKKELING VAN DIE KONTRAK
- Page 211 and 212: 200 gelaat vir sogenaamde “simple
- Page 213 and 214: 424 1987(2) ALL ER 620 (CA) 628. 20
- Page 215 and 216: (e) ʼn minder beperkende wyse om di
- Page 217 and 218: ”Contractual autonomy is part of
- Page 219 and 220: 208 om die sogenaamde “restraint
- Page 221 and 222: 444 Johnston, 1999:113. 210 Die taa
- Page 223 and 224: 2.2.2 DIE MIDDELEEUSE TYDPERK 212 K
- Page 225 and 226: 214 Die Glossators kon nie ʼn teori
- Page 227 and 228: 216 gaan die howe toepas om inbreuk
- Page 229 and 230: 459 Van der Ginten, 1978; Van der W
- Page 231 and 232: 220 menseregtehandves geïnkorporee
- Page 233 and 234: 222 Dit beteken geensins dat billik
- Page 235 and 236: 224 bedanking vir ʼn tydperk van 12
- Page 237 and 238: 226 mag gebruik maak van openbare b
- Page 239 and 240: 228 toepassing gemaak is deur die v
- Page 241 and 242: 230 kontraktereg op sigself is nie,
- Page 243 and 244: 511 2000(1) SA 315 (C). 512 1972(2)
- Page 245 and 246: 234 Dit wil egter voorkom of die ri
- Page 247: 236 dienste te verskaf. Laasgenoemd
- Page 251 and 252: 240 Ten slotte kan daarop gewys wor
- Page 253 and 254: 3.1.2 UITKONTRAKTERING 242 Nog ʼn w
- Page 255 and 256: 244 Artikel 239 van die Grondwet va
- Page 257 and 258: 246 die onderskeid tussen publiek e
- Page 259 and 260: 3.2.5 DIE VERSKIL TUSSEN STAATSKONT
- Page 261 and 262: 538 Ayr Harbour Trustees v Oswald 1
- Page 263 and 264: 252 Ons howe bevestig hierdie stand
- Page 265 and 266: Hoofstuk 7 DIE IMPAK VAN DIE GRONDW
- Page 267 and 268: 256 Appèlregter Olivier meld dat d
- Page 269 and 270: 258 Feenstra verwys byvoorbeeld na
- Page 271 and 272: “Stop, vrind, wag, stop!” seg t
- Page 273 and 274: can have legal validity - which has
- Page 275 and 276: 264 Laasgenoemde benadering is soor
- Page 277 and 278: 266 ʼn Goeie waarneming van bogemel
- Page 279 and 280: when they were acting in the course
- Page 281 and 282: 270 Daar moet egter ʼn balans gehan
- Page 283 and 284: 272 In Faircape Property Developers
- Page 285 and 286: 274 vrug toegepas kan word, aangesi
- Page 287 and 288: Afdeling E DIE WET OP DIE BEVORDERI
- Page 289 and 290: Hoofstuk 1 DIE VERHOUDING TUSSEN DI
- Page 291 and 292: 280 onderdaan verkeerdelik uitgeoef
- Page 293 and 294: intervene only when and to the exte
- Page 295 and 296: 284 kader van Artikel 38 val nie. D
- Page 297 and 298: 286 die Wet op Bevordering van Toeg
Die afdwinging van die pacta sunt servanda-beginsel in die kontraktereg is ʼn

duidelike voorbeeld in die Afrox-saak, hoe die howe gaan reageer wanneer ʼn

party hom/haar beroep op die Grondwet en waar daar met hierdie beroep

gepoog gaan word om te bewys dat ʼn kontraktuele voorwaarde strydig met die

openbare beleid is. In die Afrox-saak kon die respondent geensins bewys dat

die klousule teenstrydig was met die Grondwet nie, en hoekom daar ʼn

verskuiwing moes plaasvind ten opsigte van die publieke belang dat kontrakte

en hul voorwaardes nagekom moes word nie. Die naklanke van die goeie trou

beginsel, sowel as die Grondwet is hier duidelik in die Brisley-saak te bespeur,

veral wat die meerderheidsbeslissing betref.” 524

237

Dit is duidelik dat wanneer ʼn ongelukkige kontrakparty hom/haar op die

tersydestelling van ʼn ooreenkoms of kontrakbepaling wil beroep, dit nie moontlik sal

wees om te verwys na ʼn vae en algemene strekking van die bepalings van die

Grondwet nie. Die howe sal in hul ondersoek eerstens ʼn gemeenskapswaarde

identifiseer, waarop inbreuk gemaak sal word deur die strenge toepassing van die

pacta sunt servanda-beginsel, soos uitgespel in die Shifren-saak. Die howe sal nie

steun vind in die aanvaarding van die ‘special equity theory’ nie. Die howe is dit ook

met mekaar eens dat ʼn vrye regterlike diskresie ook nie gesien moet word as ʼn

grondwetlike reg nie.

Uit hierdie beslissings is dit duidelik dat die Hoogste Hof van Appèl ondersteuning

verleen aan ʼn model van regsontwikkeling wat erkenning verleen aan fundamentele

regte soos vervat in die Grondwet, en indien dit dienooreenkomstig kan bydra tot die

uitbreiding van komponente van ʼn bepaalde regsleerstuk. Wanneer waardes egter

in konflik met mekaar verkeer, sal ʼn belange afwegingsproses plaasvind. Openbare

beleid kan dan toegepas word om aanpassings tot die waardesisteem te weeg te

bring.

Uit die meriete van die meeste van bogemelde sake kan afgelei word dat dit nie

enige regverdiging verleen het waarom die howe die gemenereg moes uitbrei of

verder moes ontwikkel het nie, al sou die partye in welke mate ookal gesteun het op

die Grondwet. Die hof was ook nie van plan om enige aanpassings ten opsigte van

die normatiewe waardesisteem aan te bring nie.

Die uitsprake in die Afrox- en Brisley-sake is ʼn duidelike toonbeeld dat die howe hou

by die tradisionele siening dat openbare beleid ten gunste is van die handhawing en

afdwinging van kontrakte (pacta sunt servanda). Hierdie houding van die howe

524 Brisley v Drotsky 2002(4) SA 1 (A), Paragraaf 24 op 16(e) “’n Hof kan nie skuiling soek in die skaduwee van die Grondwet om vandaar beginsels aan te

val en omver te werp, wel in die lig van die Grondwet kan en moet die reg aangepas word. In hierdie konteks is vaagweg na konstitusionele waarde verwys

sonder om spesifiek te wees. 'n Vrye regterlike diskresie is nie so 'n waarde nie en ons is ook nie in staat ‘to discern any societal value which is imperilled”

(with reference to Thoroughbred Breeders Association v Price Waterhouse 2001(4) SA 551(SCA) 604 F-G) deur die handhawing van Shifren en die

weiering om 'n ‘Special Equity-teorie’ in die kontraktereg in te voer nie.”