02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

224

bedanking vir ʼn tydperk van 12 maande huise in dieselfde omgewing sou verkoop.

Die hof bevind dat die klousule geldig was. Regter Didcott bevind dat

handelbeperkingsklousules nie prima facie ongeldig is nie. Indien dit wel teenstrydig

is met die openbare beleid, moet bewys word dat die klousule onbillik is. 482

Bona fides kan ook dien as alternatief tot openbare beleid om sodoende

kontraktuele billikheid te verseker. Die oorsprong van hierdie leerstuk word gevind

in die saak van Van der Merwe v Meades. 483 Hier is beslis dat ʼn voetstoots-klousule

(“as it is”) nie geag word bindend te wees nie. Die verkoper het geweet van die

gebreke in die koopsaak, alvorens dit verkoop is. Die verkoper het hierdie defek

hetsy opsetlik, bedrieglik of nalatig nie aan die koper vermeld nie.

Die afwesigheid van bona fides kan tot gevolg hê dat ʼn klousule in ʼn kontrak as niebindend

verklaar word. Ondersteuning vir laasgenoemde word gevind in die saak

van Eerste Nasionale Bank van Suidelike Afrika Beperk v Saayman NO484 . In

hierdie saak het ʼn ou siek dame by die bank ten behoewe van die verpligtinge van

haar seun borg geteken. Die ou dame se dogter is aangestel as kurator bonis en

laasgenoemde het ʼn hofbevel verkry dat die kontrakte wat haar moeder gesluit het,

onafdwingbaar was, aangesien die ou dame nie oor die vermoë beskik het om die

ooreenkoms te sluit nie. Op grond van bona fides het appèlregter Olivier tot

dieselfde konklusie gekom as sy kollega in die Van der Merwe-saak. Die regter is

die siening toegedaan dat wanneer goeie trou dit so verlang, ʼn hof wel by magte

sou wees om ʼn geldige kontrak nie af te dwing nie. Dit was duidelik dat die ou

dame, toe sy borg geteken het, nie geweet het waarvoor sy die dokument

onderteken nie. In die laasgenoemde saak sien ons ʼn neiging van die howe om in

die rigting van billikheid te beweeg.

Die saak van Brisley V Drotsky485 het egter hierdie tendens gekniehalter. Die

geskrewe huurkontrak het ʼn nie-wysigingsklousule (non variation clause) bevat, wat

bepaal het dat enige wysiging, verandering of kansellasie van die huurooreenkoms

op skrif gestel moet word, en deur beide partye tot die ooreenkoms onderteken

moes word. Alles in ag genome, kon die hof geen meriete vind waarop die klousule

nie afgedwing moes word nie. Daar is bevind dat die breë beginsels van bona fides,

naamlik onbillikheid of onredelikheid nie bestaan het nie, wat sou veroorsaak het dat

die klousule nie-bindend sou wees. Die hof het in hierdie saak regsekerheid

daargestel. Indien die klousule nie in die ooreenkoms was nie, kon kontrakpartye

482 1977(4) SA 494 (N) by 505 F-G beslis Regter Didcott soos volg:“I am satisfied that South African law prefers the sanctity of contracts. The principle is

firmly entrenched in our system, where it shows its head in so many places. Freedom of trade does not vibrate nearly as strongly through out jurisprudence.

What is more, it is intrinsically the less commanding of the two ideas … Commerce needs freedom to bargain and loyalty to contracts already concluded as

much as freedom of trade, and the public has no larger interest in the maintenance of the latter than in preservation of the former …. The principle (sanctity

of contracts) has a moral dimension too, which gives it a durability and universatitlity beyond the norms of the market place. This consists of its simple

requirement that people should keep their promises.”

483 1991(2) SA 1 (A).

484 1997(4) SA 302 (SCA).

485 2002(4) SA 1 (A).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!