Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

een justified in terms of economic purpose and social function. It has been explained as a mechanism by which scarce resources can be moved to what are considered the most valuable uses. Thus, contract enhances the mobility of the factors of production. It helps to maximise the net satisfaction realized in a given society. As a result, individuals by entering into contracts that serve their own interests are also serving the interests of society ....” “There is a little doubt that the evolution of modern contract law the principle of social control has steadily been on the increase.” 465 221 Dit is ook duidelik dat kontrakteervryheid nie beskou kan word as die alfa en die omega nie. Molengraaff het meer as ʼn eeu gelede reeds die volgende opmerking gemaak : “Meer en meer wint de overtuiging veld dat het dogma der contractsvrijheid ... niet als de hoogste wijsheid mag gelden. Men is gaan inzien dat er hoogere beginselen zijn dan het pacta sunt servanda, dat het recht slechts dan een ‘ars boni et aeqiu’ mag heeten, als het in overeenstemming is met etische beginselen en tot doorvoering daarvan heeft medegewerkt.” 466 Farlam en Hathaway merk tereg op dat “although social conditions and values have changed, the classical theory of contract and the principle of autonomy still inform the South African law of contract.” 467 Vir die aspek van billikheid in die kontraktereg, was appèlregter Toon van den Heever nogal uitgesproke in Preller v Jordaan468 en wys daarop dat regterlike goeddunke ʼn belangrike prosesregtelike rol speel: “Dit is egter ʼn ander saak waar ʼn regter inbreuk maak op die regsorde en die regte wat uit ooreenkoms vloei. Indien hy ʼn regshandeling kan verydel sodra sy subjektiewe billikheidsgevoel dit veroordeel, sou daar geen regsekerheid wees nie. In sy voorwoord tot sy uitgawe van De Groot se Inleiding van 1767 sê Schorer dat ʼn regter wat volgens sy gesonde verstand en sonder regsreëls kan oordeel meer te vrese is as honde en slange. Daarmee is ek dit roerend eens.” 469 Selfs die ou skrywers soos Huber het oor die billikheidsaspek en die Regbank se hantering daarvan ʼn waarskuwing gerig. 470 465 Kötz, 1986:406:Sien ook Cockrell, 1992:42. 466 Molengraaff, 1895(14) RM 365-376 soos aangehaal deur Van Huysteen, 1980:128. 467 Farlam et al, 1988:26. 468 1956(1) SA 483 (A) 500 F-H. 469 Kyk ook Molengraaff 1941:337. 470 Huber 1742:1.1.17-1.1.18 volgens Gane se vertaling : “de waerheyt is, dat geen Rechters hoog of laeg van de algemene wet mogen afgaen, om reden van billikheyt in dit of dat geval, om dat alle Rechters, selfs die sonder appel wijsen, geen hooger eere hebben als Dienaers van die wetten te zijn, dewelke gansch los en onseker souden worden, indien de Rechters in alle bysondere gevallen mochten oordeelen, of sy gevolgt souden worden of niet.”

222 Dit beteken geensins dat billikheid tot dusver geen rol gespeel het in die kontraktereg nie. In bepaalde situasies is wel beperkte ruimte gelaat vir sogenaamde “simple justice between man and man”. 471 Die houding van ons howe was tot dusver deurgaans dat ʼn ooreenkoms nie aanvegbaar is bloot op grond van onbillikheid wat dit vir een van die partye mag inhou nie. 472 In Wells v South African Alumenite Co473 het hoofregter Innes onomwonde te kenne gegee dat “no doubt the condition is hard and onerous, but if people sign such conditions they must in the absence of fraud, be held to them. Public policy so demands” Uit bogemelde is dit duidelik dat sterk stemme opgaan vir die erkenning van ʼn maatstaf om onbillike gevolge van die pacta sunt servanda-beginsel te temper. Verskeie moontlikhede kan genoem word, soos die bona fide-beginsel, hetsy op sigself, of as komponent van openbare belang, billikheid inter partes in die openbare belang, die bevoegdheid van die howe om spesifieke nakoming te weier en ʼn nuwe benadering tot die vertolking van ooreenkomste waarin die werklike bedoeling van die partye voorrang geniet. Daar sal vervolgens, wat die billikheidsaspek aanbetref, gekyk word hoe die howe die aandrang op verandering hanteer. Moet die regstelsel aanpassings ondergaan om tred te hou by die vereistes van ʼn veranderende samelewing? Daar kan gelet word op die feit dat graadverskille bestaan in die rol wat billikheid in die Suid-Afrikaanse kontraktereg speel. As een uiterste speel billikheid geen rol nie, maar as ander uiterste, is billikheid die toontoegepaste beginsel in die kontrak en oorskadu alle ander oorwegings. Nie een van hierdie uiterstes is egter bevredigend nie. Tans bevind die Suid-Afrikaanse Reg hom meer by die eerste uiterste, met weinig beweegruimte vir billikheid as oorweging. Word daar gekyk na die Engelse Reg, wat gebombardeer word deur wetgewing, grens dit weer aan die ander uiterste. 474 Volgens die wetgewing word die korrekte gevolg gekoppel aan die beginsels van billikheid, sodat dit nie ongeregverdigde voordeel bo ander oorwegings geniet nie. Dit wil voorkom of slegs wetgewing hierdie tipe balans kan bewerkstellig. 471 Volgens Jajbhuy v Cassim 1939 AD 537, Benson v SA Mutual Life Assurance Society 1986(1) SA 776 (A) 783D-E, SASFIN (Pty) Limited v Beukes 1989(1) SA 1 (A), Van Zyl 1986:110 en 1988:272 bevat 'n uiteensetting van die van billikheid in die regspleging. 472 Sien ook Magna Alloys en Research (SA) (Pty) Limited v Ellis 1984(4) SA 874 (A) 893 H-I; Wynns Car Care Products (Pty) Limited v First National Industrial Bank Limited 1991(2) SA 754 (A) 760A-B; Commercial Business Brokers v Hassen 1985(3) SA 583 (N) 585H-I; Oatorian Properties (Pty) Limited v Maroun 1973(3) SA 779 (A) 785C-D. 473 1927 AD 69 op 73. 474 Voorbeelde van hierdie wetgewing wat die billikheidsbeginsel beliggaam, is die volgende:Unfair Contract Terms Act, 1977; Misrepresentation Act, 1967 (soos gewysig in 1977) en die Unfair Terms In Consumer Contracts Regulations, 1999.

een justified in terms of economic purpose and social function. It has been

explained as a mechanism by which scarce resources can be moved to what

are considered the most valuable uses. Thus, contract enhances the mobility

of the factors of production. It helps to maximise the net satisfaction realized in

a given society. As a result, individuals by entering into contracts that serve

their own interests are also serving the interests of society ....” “There is a little

doubt that the evolution of modern contract law the principle of social control

has steadily been on the increase.” 465

221

Dit is ook duidelik dat kontrakteervryheid nie beskou kan word as die alfa en die

omega nie. Molengraaff het meer as ʼn eeu gelede reeds die volgende opmerking

gemaak :

“Meer en meer wint de overtuiging veld dat het dogma der contractsvrijheid ...

niet als de hoogste wijsheid mag gelden. Men is gaan inzien dat er hoogere

beginselen zijn dan het pacta sunt servanda, dat het recht slechts dan een ‘ars

boni et aeqiu’ mag heeten, als het in overeenstemming is met etische

beginselen en tot doorvoering daarvan heeft medegewerkt.” 466

Farlam en Hathaway merk tereg op dat “although social conditions and values have

changed, the classical theory of contract and the principle of autonomy still inform

the South African law of contract.” 467

Vir die aspek van billikheid in die kontraktereg, was appèlregter Toon van den

Heever nogal uitgesproke in Preller v Jordaan468 en wys daarop dat regterlike

goeddunke ʼn belangrike prosesregtelike rol speel:

“Dit is egter ʼn ander saak waar ʼn regter inbreuk maak op die regsorde en die

regte wat uit ooreenkoms vloei. Indien hy ʼn regshandeling kan verydel sodra

sy subjektiewe billikheidsgevoel dit veroordeel, sou daar geen regsekerheid

wees nie. In sy voorwoord tot sy uitgawe van De Groot se Inleiding van 1767

sê Schorer dat ʼn regter wat volgens sy gesonde verstand en sonder regsreëls

kan oordeel meer te vrese is as honde en slange. Daarmee is ek dit roerend

eens.” 469

Selfs die ou skrywers soos Huber het oor die billikheidsaspek en die Regbank se

hantering daarvan ʼn waarskuwing gerig. 470

465 Kötz, 1986:406:Sien ook Cockrell, 1992:42.

466 Molengraaff, 1895(14) RM 365-376 soos aangehaal deur Van Huysteen, 1980:128.

467 Farlam et al, 1988:26.

468 1956(1) SA 483 (A) 500 F-H.

469 Kyk ook Molengraaff 1941:337.

470 Huber 1742:1.1.17-1.1.18 volgens Gane se vertaling : “de waerheyt is, dat geen Rechters hoog of laeg van de algemene wet mogen afgaen, om reden

van billikheyt in dit of dat geval, om dat alle Rechters, selfs die sonder appel wijsen, geen hooger eere hebben als Dienaers van die wetten te zijn, dewelke

gansch los en onseker souden worden, indien de Rechters in alle bysondere gevallen mochten oordeelen, of sy gevolgt souden worden of niet.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!