Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
436 1984(4) SA 874 (A). 207 vryelik en in alle erns deur die bevoegde partye aangegaan is, in die openbare belang afgedwing moet word.” Dit is uit bogenoemde duidelik dat wanneer kontrakpartye met mekaar ʼn ooreenkoms sluit, voorwaardes daargestel word wat vir beide partye aanvaarbaar is, alvorens die ooreenkoms onderteken word. Tans is die meeste partye tot ʼn ooreenkoms wel deeglik ingelig rakende die Handves van Menseregte. ʼn Ooreenkoms deur partye sal nie aangegaan word met voorwaardes wat nie vir die partye aanneemlik is nie. Die knelpunt is dat die pacta sunt servanda-beginsel in die spervuur geplaas word en die “benadeelde” party in ʼn kontrakgeding hom/haar op die hof sal beroep en aanvoer dat een of meer handvesregte deur die ooreenkoms geskend is. Ons sien dus dat die publiekreg, by wyse van die Grondwet ʼn groot impak op die privaatreg met sy gevestigde gemeneregbeginsels sal hê. Die vraag is egter in hoe ʼn mate kontrakteervryheid beperk moet word. Moet daardie inperking geskied voordat die ooreenkoms gesluit word, byvoorbeeld by die nakoming van statutêre wetgewing, of moet dit agterna by monde van die howe plaasvind? Bovermelde situasie kan vorentoe groot probleme skep, nie net in die ekonomiese verkeer nie, maar as ʼn teelaarde vir regsonsekerheid. Die kontrakpartye het konsensus ten opsigte van die voorwaardes van die ooreenkoms. As die ooreenkoms “suur” raak, word ʼn beroep gedoen op openbare belang en die howe om die voorwaardes te wysig, of alternatiewelik, tersyde te stel. Indien hierdie plofbare situasie nie deeglik deur die howe beheer word nie, sal die hofrolle oorspoel word met hofsake waar partye poog om van die voorwaardes van ooreenkomste te probeer ontsnap. Soos in die inleiding hierbo bespreek, speel die uitbreiding en die ontwikkeling van die gemenereg ook ʼn groot rol. Een of twee verkeerde hofbeslissings rakende gemeenregtelike remedies en beginsels kan die Suid-Afrikaanse Regstelsel in die warm water laat beland en die verkeerde presedenteleer daarstel. Appèlregter Steyn se redenasie vir die nakoming van ʼn kontrak, naamlik die openbare belang, kan sekerlik ook tereg toegepas word vir die nie-nakoming van ʼn kontrak. ʼn Goeie voorbeeld vir die nie-nakoming van ʼn ooreenkoms, of voorwaardes tot so ʼn ooreenkoms, kan gevind word in die welbekende gewysde Magna Alloys and Research (SA)(Pty) Limited v Ellis. 436 Normaalweg word ʼn beroep op howe gedoen
208 om die sogenaamde “restraint in trade”-klousules tersyde te stel. Die aangaan van so ʼn klousule is regstegnies korrek, maar die vraag is of die klousule nie indruis teen die openbare belang (public interest) nie. Die Appèlhof (tans die Hoogste Hof van Appèl) het in bogemelde saak beslis dat onredelike beperkingsklousules op ʼn party se vryheid om aan die ekonomie deel te neem, in sommige gevalle wel teen die openbare belang kan wees en as onafdwingbare klousule beskou moet word. Openbare beleid word deur die Grondwet omvat, asook die fundamentele waardes wat by openbare beleid tuishoort. In die Brisley-saak verwys appèlregter Cameron soos volg na die aspek: “It is not difficult to envisage situations in which contracts that offend these fundamentals of our new social compact will be struck down as offensive to public policy. They will be struck down because the constitution requires it, and the values it enshrines will guide the courts in doing so. The decisions of this Court that proclaim that the limits of contractual sanctity lies at the borders of public will therefore receive enhanced force and clarity in the light of the Constitution and the values embodied in the Bill of Rights.” 437 Dit is egter duidelik dat die howe deeglik daarvan bewus is dat die nodige omsigtigheid en versigtigheid aan die dag gelê moet word wanneer ʼn klousule in die kontrak teen die openbare beleid verklaar word. ʼn Goeie riglyn vir die howe rakende versigtigheid word uitgespel deur appèlregter Smallberger in die saak van Sasfin (Pty) Limited v Beukes. 438 2.1.1 DIE BEPERKING VAN KONTRAKTEERVRYHEID Kontrakteervryheid kan wel beperk word, indien dit indruis teen openbare beleid, welke begrip se inhoud ook bepaal word deur grondwetlike waardes. Die kriterium om vas te stel of ʼn kontrakgeding teen die openbare beleid is, is “wesentlike onteenseglike nadeel vir die openbare belang.” Sekere akademici soos Hawthorne439 en Tladi440 val in twee opsigte kontrakteervryheid aan. 437 Brisley v Drotsky 2002(4) SA 1 (A) paragraaf 92. 438 1989(1) SA 1 (A) Appèlregter Smallberger beslis soos volg : “No court should therefore shrink from the duty of declaring a contract contrary to public policy when the occasion so demands. The power to declare contracts contrary to public policy should, however, be exercised sparingly and only in the clearest of cases, lest uncertainty as to validity of contracts result from an arbitrary and indiscriminate use of power. One must be careful not to include that a contract Is contrary to public policy merely because its terms (or some of them) offend one’s individual sense of propriety and fairness. In the words of Lord Atkin in Fender v St John-Mildmay 1938 AC 1 (HL) at 12… ‘The doctrine should only be invoked in clear cases in which the harm to the public is substantially inevitable, and does not depend upon the idiosyncratic inferences of a few justicial minds…’ In grapping with this often difficult problem it must be borne in mind that public generally favours the utmost freedom of contract, and requires that commercial transactions should not be unduly trammelled by restrictions of that freedom.” (SASFIN 9B-E). 439 Hawthorne, 1995:157. 440 Tladi, 2002:306.
- Page 167 and 168: 156 Dit is duidelik dat die aandste
- Page 169 and 170: 158 owerheidsorgaan benadeel is nie
- Page 171 and 172: 160 maar slegs gevind word in die o
- Page 173 and 174: 162 waar dit die ongebonde uitoefen
- Page 175 and 176: 164 (c) Die feit dat die tenderraad
- Page 177 and 178: 166 kontrakteer, in die onbenydensw
- Page 179 and 180: 371 2004 EWHC 472 by 25(100). 372 2
- Page 181 and 182: 170 Die verweerder moes die geleent
- Page 183 and 184: 172 kan word om die uitvoering en n
- Page 185 and 186: 174 Daar is ʼn groot verskil tussen
- Page 187 and 188: 382 Raath, 2005:149. 176 administra
- Page 189 and 190: 178 onregmatige of ultra vires optr
- Page 191 and 192: 180 Konstitusionele Hof om die waar
- Page 193 and 194: 182 tussen reg en geregtigheid, sal
- Page 195 and 196: 390 Bauman, 1993:54. 184 As voorbee
- Page 197 and 198: 186 die leerstuk van estoppel maak
- Page 199 and 200: 188 hulle daargestel het. ʼn Volgen
- Page 201 and 202: 190 die reg verbied nie, maar dit e
- Page 203 and 204: 401 1984(4) SA 874 (A). 402 1989(1)
- Page 205 and 206: 408 Artikel 1 van die grondwet. 194
- Page 207 and 208: 196 Die vertroue kan slegs uitgespr
- Page 209 and 210: 3. DIE ONTWIKKELING VAN DIE KONTRAK
- Page 211 and 212: 200 gelaat vir sogenaamde “simple
- Page 213 and 214: 424 1987(2) ALL ER 620 (CA) 628. 20
- Page 215 and 216: (e) ʼn minder beperkende wyse om di
- Page 217: ”Contractual autonomy is part of
- Page 221 and 222: 444 Johnston, 1999:113. 210 Die taa
- Page 223 and 224: 2.2.2 DIE MIDDELEEUSE TYDPERK 212 K
- Page 225 and 226: 214 Die Glossators kon nie ʼn teori
- Page 227 and 228: 216 gaan die howe toepas om inbreuk
- Page 229 and 230: 459 Van der Ginten, 1978; Van der W
- Page 231 and 232: 220 menseregtehandves geïnkorporee
- Page 233 and 234: 222 Dit beteken geensins dat billik
- Page 235 and 236: 224 bedanking vir ʼn tydperk van 12
- Page 237 and 238: 226 mag gebruik maak van openbare b
- Page 239 and 240: 228 toepassing gemaak is deur die v
- Page 241 and 242: 230 kontraktereg op sigself is nie,
- Page 243 and 244: 511 2000(1) SA 315 (C). 512 1972(2)
- Page 245 and 246: 234 Dit wil egter voorkom of die ri
- Page 247 and 248: 236 dienste te verskaf. Laasgenoemd
- Page 249 and 250: 238 moet verwelkom word. Die result
- Page 251 and 252: 240 Ten slotte kan daarop gewys wor
- Page 253 and 254: 3.1.2 UITKONTRAKTERING 242 Nog ʼn w
- Page 255 and 256: 244 Artikel 239 van die Grondwet va
- Page 257 and 258: 246 die onderskeid tussen publiek e
- Page 259 and 260: 3.2.5 DIE VERSKIL TUSSEN STAATSKONT
- Page 261 and 262: 538 Ayr Harbour Trustees v Oswald 1
- Page 263 and 264: 252 Ons howe bevestig hierdie stand
- Page 265 and 266: Hoofstuk 7 DIE IMPAK VAN DIE GRONDW
- Page 267 and 268: 256 Appèlregter Olivier meld dat d
208

om die sogenaamde “restraint in trade”-klousules tersyde te stel. Die aangaan van

so ʼn klousule is regstegnies korrek, maar die vraag is of die klousule nie indruis teen

die openbare belang (public interest) nie. Die Appèlhof (tans die Hoogste Hof van

Appèl) het in bogemelde saak beslis dat onredelike beperkingsklousules op ʼn party

se vryheid om aan die ekonomie deel te neem, in sommige gevalle wel teen die

openbare belang kan wees en as onafdwingbare klousule beskou moet word.

Openbare beleid word deur die Grondwet omvat, asook die fundamentele waardes

wat by openbare beleid tuishoort. In die Brisley-saak verwys appèlregter Cameron

soos volg na die aspek:

“It is not difficult to envisage situations in which contracts that offend these

fundamentals of our new social compact will be struck down as offensive to

public policy. They will be struck down because the constitution requires it, and

the values it enshrines will guide the courts in doing so. The decisions of this

Court that proclaim that the limits of contractual sanctity lies at the borders of

public will therefore receive enhanced force and clarity in the light of the

Constitution and the values embodied in the Bill of Rights.” 437

Dit is egter duidelik dat die howe deeglik daarvan bewus is dat die nodige

omsigtigheid en versigtigheid aan die dag gelê moet word wanneer ʼn klousule in die

kontrak teen die openbare beleid verklaar word. ʼn Goeie riglyn vir die howe

rakende versigtigheid word uitgespel deur appèlregter Smallberger in die saak van

Sasfin (Pty) Limited v Beukes. 438

2.1.1 DIE BEPERKING VAN KONTRAKTEERVRYHEID

Kontrakteervryheid kan wel beperk word, indien dit indruis teen openbare

beleid, welke begrip se inhoud ook bepaal word deur grondwetlike waardes.

Die kriterium om vas te stel of ʼn kontrakgeding teen die openbare beleid is, is

“wesentlike onteenseglike nadeel vir die openbare belang.”

Sekere akademici soos Hawthorne439 en Tladi440 val in twee opsigte

kontrakteervryheid aan.

437 Brisley v Drotsky 2002(4) SA 1 (A) paragraaf 92.

438 1989(1) SA 1 (A) Appèlregter Smallberger beslis soos volg : “No court should therefore shrink from the duty of declaring a contract contrary to public

policy when the occasion so demands. The power to declare contracts contrary to public policy should, however, be exercised sparingly and only in the

clearest of cases, lest uncertainty as to validity of contracts result from an arbitrary and indiscriminate use of power. One must be careful not to include that

a contract Is contrary to public policy merely because its terms (or some of them) offend one’s individual sense of propriety and fairness. In the words of

Lord Atkin in Fender v St John-Mildmay 1938 AC 1 (HL) at 12… ‘The doctrine should only be invoked in clear cases in which the harm to the public is

substantially inevitable, and does not depend upon the idiosyncratic inferences of a few justicial minds…’ In grapping with this often difficult problem it must

be borne in mind that public generally favours the utmost freedom of contract, and requires that commercial transactions should not be unduly trammelled

by restrictions of that freedom.” (SASFIN 9B-E).

439 Hawthorne, 1995:157.

440 Tladi, 2002:306.