02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

199

voorwaarde opskort om die bevoegde gesag toe te laat om die gebrek reg te

stel. 412

3.2 BILLIKHEID IN DIE KONTRAKTEREG

Die hedendaagse siening is dat daar groter stukrag deur die howe verleen moet

word aan die billikheidsbegrip, veral met die toepassing by die uitleg van kontrakte.

Howe moet tot billike gevolgtrekkings kom.

Wat die administratiefreg aanbetref, bepaal Artikel 33(1) dat elkeen geregtig moet

wees op administratiewe optrede wat prosedureel billik sal wees. Daar sal later

aandag gegee word aan die aspek van administratiewe optrede, waar staatsorgane

ooreenkomste aangaan.

Dit is verder algemeen bekend dat die streng toepassing van die pacta sunt

servanda-beginsel dikwels onbillike gevolge vir ʼn kontrakparty inhou. In sommige

lande word sulke nadelige gevolge statutêr teengewerk. 413

Steyn stel dit soos volg :

“It is a defensible position for a legal system to give predominance to the

subjective intentions of the parties. Such a policy can claim to be committed to

its ideal of perfect individualise justice. But that is not the English way. Our

law is generally based upon objective theory of Contract. This involves

adopting an external standard given life by using the concept of the reasonable

man.” 414

Maatskaplike verandering is een van die groot redes waarom kontrakteervryheid

elders in die buiteland anders benader is, as wat die benadering in Suid-Afrika was.

Farlam and Hathaway merk tereg op dat “although social conditions and values

have changed, the classified theory of contract and the principle of autonomy still

inform the South African Law of Contract.” 415 Dit wil egter voorkom of tendense by

howe grootliks verbygegaan het. Die rede hiervoor kan miskien daaraan toegeskryf

word dat die sosialiseringsproses hier ter lande miskien nie so sterk na vore gekom

het soos dit die geval in die buiteland was nie.

Dit wil egter voorkom of die pacta sunt servanda-beginsel tog maar die wagwoord

was in die kontraktereg. Maar dit beteken nie dat billikheid tot dusver geen rol in

die kontraktereg gespeel het nie. In bepaalde situasies is wel beperkte ruimte

412 Sien in hierdie verband Artikel 172(1)(b)(ii) van die Finale-Grondwet en die min of meer ooreenstemmende artikel 98(5) van die Interim Grondwet, asook

S v Bhulwana, S v Gwadiso 1996(1) SA 388 (CC); 1995(12) BCLR 1579 (CC) paragraaf 30; Coetzee v Government of the Republic of South Africa 1995(4)

SA 631 (CC), Matiso v Commanding Officer, Port Elizabeth Prison 1995(10) BCLR 1382 (CC) pr 18, 41, 49 & 76; S v Ntuli 1996(1) SA 1207 (CC) 1996(1)

BCLR 141 (CC) paragraaf 27 & 29.

413 Anson en Beatson, 1998 verklaar dat “(Freedom of Contract) … has ceased to have much idealistic attraction.”

414 Steyn, 1997:433.

415 Farlam et al, 1988.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!