Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

185 3.5 ʼn KORREKTE BEGRIP VAN DIE OORBRUGGING VAN DIE ONDERSKEID TUSSEN DIE PUBLIEK- EN DIE PRIVAATREG 391 2001(4) SA 661 (WLD). Die Handves van Menseregte maak verskeie deure oop vir ʼn hof om die “onderskeid” wat daar bestaan, indien sodanige onderskeid enigsins geldig is, tussen die publiekreg en die privaatreg te oorbrug. By die toepassing van ʼn bepaling van die Handves van Menseregte op ʼn natuurlike of regspersoon ingevolge Artikel 8(3)(a) van die Grondwet moet ʼn hof ten einde gevolg te gee aan ʼn reg in die Handves, die gemenereg toepas, of dit indien nodig ontwikkel, in die mate waarin wetgewing nie aan daardie reg gevolg gee nie. Artikel 8(3) van die Handves van Menseregte sluit verder aan by Artikels 39(2) en (3) van die Grondwet, wat soos volg bepaal : “(39)(2) By die uitleg van enige wetgewing, en by die ontwikkeling van die gemenereg of gewoontereg, moet elke hof, tribunaal of forum die gees, strekking of oogmerke van die Handves van Menseregte bevorder. (39)(3) Die Handves van Menseregte ontken nie die bestaan van ander regte of vryhede wat deur die gemenereg , gewoontereg of wetgewing erken of verleen word nie, in die mate waarin daardie regte of vryhede met die Handves bestaanbaar is.” ʼn Korrekte uitleg en ontwikkeling van veral die gemenereg gaan in die toekoms meebring dat die onderskeid wat tussen die publiekreg en die privaatreg bestaan, gaandeweg sal vervaag. Die eerste spore hiervan word reeds gevind in die beslissing van Eastern Metropolitan Substructure v Peter Klein Investments, 391 soos hierbo in besonderhede bespreek. Die hof vermeld ook dat die gemenereg in die vermelde saak nie daarvoor voorsiening gemaak het om estoppel in werking te stel om te voorkom of te verhoed dat ʼn statutêre plig nagekom of uitgevoer word nie. Die hof vra tereg die vraag of die gemenereg nie ingevolge Artikel 39(2) van die Grondwet as sodanig uitgebrei kan word om die gees, doel en oogmerk van die Handves van Menseregte weer te gee deur die pleit van estoppel deur die verweerder te handhaaf nie. Die hof stel dit duidelik dat die Grondwet ʼn verandering aan die inhoud van die leerstuk van estoppel teweeggebring het, veral waar dit van toepassing was op die publiekreg. Binne die raamwerk van die Grondwet is dit nou vir die hof moontlik om die nodige uitbreidings rakende die gemenereg aan te bring. Die aanwending van

186 die leerstuk van estoppel maak nie inbreuk op die bepalings van die Grondwet nie. Die blatante toepassing van estoppel, veral waar dit strek tot voordeel van die owerheidsorgaan om sy negering van statutêre voorskrifte na te kom of goed te keur, druis wel in teen die bepalings van die Handves van Menseregte en die gees van die Grondwet. Die verweerder is benadeel deur die eiser se voorstelling om nie die nodige heffings betyds te verhaal nie. Die hof is deeglik bewus van hierdie benadeling en stel dit soos volg : “To permit the plaintiff to take advantage of the established rule against the raising of an estoppel, where there was no alleged or minimal countervailing benefit to the plaintiff, would be inconsistent with the entrenched constitutional value of reasonable public administration. To allow the plea of estoppel in the limited and peculiar circumstances of the present case would prevent hardship and injustice and give content to the object of the Constitution and the basic values underlying it. Estoppel was after all an equitable doctrine which was pertinently concerned with questions of fairness in particular contests. One of its functions was to protect relationships of trust and confidence in the sense that it would hold parties to their representation to one another where there had been detrimental reliance.” 392 Uit hierdie beslissing is dit duidelik dat die privaatregtelike leerstuk van estoppel wel ter sprake gebring kan word teen ʼn owerheidsorgaan, veral waar hy nie die statutêre verpligting wat opgelê word na behore uitvoer nie en sodanige negering vir die onderdaan in die publiekregtelike verhouding benadeel. 393 Is die Handves van Menseregte van toepassing op die privaatreg? Wat sê die buitelandse reg hieroor? In Duitsland, die Verenigde State van Amerika en Kanada is daar verskeie grondwetlike bepalings toegepas om alternatiewe vir die direkte toepassing van die Grondwet op die privaatreg daar te stel. In Duitsland is die siening van die regbank en skrywers dat regte vervat in die Handves van Menseregte slegs indirek op die gebied van die privaatreg toegepas kan word. Die argument word geopper dat die Grondwet nie ʼn uitdruklike bepaling bevat wat vereis dat die Handves van Menseregte op privaat verhoudings toegepas 392 2001(4) SA 661 (WLD) by 665. 393 2001(4) SA 661 (WLD) By bladsy 665 E-F beslis die hof soos volg: “Further, that the facts of the present case called for an indirect application of the fundamental rights provision embodied in the Constitution. The degree of development of the common law that was required was of a limited nature. What was required is not a setting aside of common law rule but an incremental change in its application, necessary to ensure that the underlying values and objectives of the Constitution were achieved. Instead of permitting a barrier to the raising of estoppel against a public authority exercising public power, the common law had to be developed to emphasise the equitable nature of estoppel, and its function as a rule allocating the incidence of loss. (Paragraph (40) at 685 F-H) The exception on the estoppel issue was dismissed.”

186

die leerstuk van estoppel maak nie inbreuk op die bepalings van die Grondwet nie.

Die blatante toepassing van estoppel, veral waar dit strek tot voordeel van die

owerheidsorgaan om sy negering van statutêre voorskrifte na te kom of goed te

keur, druis wel in teen die bepalings van die Handves van Menseregte en die gees

van die Grondwet.

Die verweerder is benadeel deur die eiser se voorstelling om nie die nodige heffings

betyds te verhaal nie. Die hof is deeglik bewus van hierdie benadeling en stel dit

soos volg :

“To permit the plaintiff to take advantage of the established rule against the

raising of an estoppel, where there was no alleged or minimal countervailing

benefit to the plaintiff, would be inconsistent with the entrenched constitutional

value of reasonable public administration. To allow the plea of estoppel in the

limited and peculiar circumstances of the present case would prevent hardship

and injustice and give content to the object of the Constitution and the basic

values underlying it. Estoppel was after all an equitable doctrine which was

pertinently concerned with questions of fairness in particular contests. One of

its functions was to protect relationships of trust and confidence in the sense

that it would hold parties to their representation to one another where there had

been detrimental reliance.” 392

Uit hierdie beslissing is dit duidelik dat die privaatregtelike leerstuk van estoppel wel

ter sprake gebring kan word teen ʼn owerheidsorgaan, veral waar hy nie die statutêre

verpligting wat opgelê word na behore uitvoer nie en sodanige negering vir die

onderdaan in die publiekregtelike verhouding benadeel. 393

Is die Handves van Menseregte van toepassing op die privaatreg? Wat sê die

buitelandse reg hieroor?

In Duitsland, die Verenigde State van Amerika en Kanada is daar verskeie

grondwetlike bepalings toegepas om alternatiewe vir die direkte toepassing van die

Grondwet op die privaatreg daar te stel.

In Duitsland is die siening van die regbank en skrywers dat regte vervat in die

Handves van Menseregte slegs indirek op die gebied van die privaatreg toegepas

kan word. Die argument word geopper dat die Grondwet nie ʼn uitdruklike bepaling

bevat wat vereis dat die Handves van Menseregte op privaat verhoudings toegepas

392 2001(4) SA 661 (WLD) by 665.

393 2001(4) SA 661 (WLD) By bladsy 665 E-F beslis die hof soos volg: “Further, that the facts of the present case called for an indirect application of the

fundamental rights provision embodied in the Constitution. The degree of development of the common law that was required was of a limited nature. What

was required is not a setting aside of common law rule but an incremental change in its application, necessary to ensure that the underlying values and

objectives of the Constitution were achieved. Instead of permitting a barrier to the raising of estoppel against a public authority exercising public power, the

common law had to be developed to emphasise the equitable nature of estoppel, and its function as a rule allocating the incidence of loss. (Paragraph (40)

at 685 F-H) The exception on the estoppel issue was dismissed.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!