02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

390 Bauman, 1993:54.

184

As voorbeeld kan hier dien die slagspreuk : “Doen aan ʼn ander wat jy graag

aan jouself gedoen wil hê”.

(6) Plig (“duty”) en verantwoordelikheid (“responsibility”) dui verder op ʼn verskil

tussen reg en geregtigheid. Die reg het betrekking op ʼn plig wat nagekom

moet word, terwyl geregtigheid te doen het met verantwoordelikheid. Dit is

ons plig om die wetgewing na te kom. Die omvangsgebied van

verantwoordelikheid is egter veel wyer. Dit omvat in die geheel veral optrede

teenoor jou medemens. Die fokus is nie universeel nie, maar op komplekse

verhoudinge, veral teenoor die individu.

Bauman illustreer dit baie mooi in sy werk “Postmodern Ethics”, waar hy skryf:

“One may legislate universal rule-dictated duties, but moral

responsibility exists solely in interpolating the individual and being

carried individually. Duties tend to make humans alike, responsibility is

what it makes them into individuals. Humanity is not captured by

common denominators - it sinks and vanishes there. The morality of

moral subject does not, therefore, have the character of a rule.” 390

Wanneer die howe met die toepassing van administratiewe geregtigheid te

doen kry, sal dit baie help om op die inherente verskille tussen reg en

geregtigheid te let. Daar moet veral seker gemaak word dat reg en

geregtigheid nie antagonisties teenoor mekaar te staan kom nie. Die een vul

die ander aan en is maar net twee verskillende kante van dieselfde muntstuk.

Geregtigheid het geen bestaansreg sonder wetgewing/reg nie. Tog kan reg

ook nie die strewe na geregtigheid regeer nie, anders sal dit geheel en al ʼn

geslote stelsel word, onsensitief vir verandering en blind vir die einddoel wat

dit vir homself daargestel het. Dit sluit veral ook aan by die wetgewer se

opdrag aan die howe om waar nodig, die gemenereg te ontwikkel. Waar die

gemeenskap, en selfs die howe, van oordeel is dat wetgewing nie tot

geregtigheid sal lei nie, kan dit na die Konstitusionele Hof vir oorweging

verwys word. Anders as in die verlede, kan die Konstitusionele Hof nou

heengaan en wetgewing wat nie konstitusioneel verantwoordbaar is nie,

tersyde stel of terug verwys na die wetgewer, met die opdrag om dit binne ʼn

sekere tydperk reg te stel of om ander, verbeterde wetgewing op die boek te

plaas.

Dit is duidelik dat daar ʼn komplekse verhouding tussen reg en geregtigheid

bestaan. Tog dra dit gesamentlik by tot ʼn geordende en regverdige

samelewing.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!