02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

(b) create a culture of accountability, openness and transparency in the public

administration or in the exercise of a public power or the performance of a

public function, by giving effect to the right to just administrative action.”

Die kontrolering van administratiewe geregtigheid geskied grootliks deur middel van

geregtelike hersiening. Elke individu moet die geleentheid gegun word om aan die

besluitnemingsproses deel te neem. Die Handves van Menseregte in die Grondwet dien

as basis waarop administratiewe geregtigheid kan voortbou en bied die grondslag vir die

realisering van die beginsel van demokrasie.

ʼn Goeie voorbeeld hiervan word gevind by Plaaslike Owerhede. Artikel 156(2) van die

Grondwet verwys na die bevoegdhede (magte) en funksies van munisipaliteite en bepaal

soos volg :

“A municipality may make and administer by-laws for the effective administration of

the matters which it has the right to administer.”

Openbare deelname aan die totstandkoming van ondergeskikte wetgewing (bywette) word

verseker deur Artikel 7(1) van die “Rationalisation of Local Government Affairs Act, Act No

10 of 1998”.

Daar moet egter nie uit die oog verloor word nie dat geen regstelsel volmaak is nie. Dit

moet voortdurend by veranderde omstandighede aanpas. Indien die reg stagneer, kan dit

onreg teweegbring. Die reg moet teen die agtergrond van ander regstelsels en sy eie

historiese ontwikkeling en met inagneming van die sosio-ekonomiese, politiese en

filosofiese konteks bestudeer word. 11

2. DIE BEGRIP “BILLIKHEID” (EQUITY) : REGSFILOSOFIESE GRONDSLAE

2.1 DIE GRIEKS-ROMEINSE GRONDSLAE VAN DIE IDEE VAN BILLIKHEID

11 Du Plessis, 1989:19.

Die aandrang vir billikheid in ons gemenereg gaan sover terug as die substantiewe

beklemtoning van moraliteit in alle interpersoonlike verhoudinge en die beoefening

van geregtigheid in die publieke arena.

Met die volgende uitspraak van Sokrates (469-399vC) sluit Plato die eerste boek

van sy groot werk Politeia af :

“We began by looking for a definition of justice, but before we have found one, I

dropped that question and hurried on to ask whether or not it involved superior

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!