02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

160

maar slegs gevind word in die onderskeid tussen die privaatreg- versus die

publiekregdebatvoering. ʼn Daadwerklike bestudering van die twee tipes regsreëls

sal dadelik aantoon dat die gewone reëls van privaatreg tog maar steeds opgelê

was om die juridiese optrede van publieke organe te reël. 349 Die publieke aard van

die owerheidsorgaan het wel ʼn invloed gehad op die toepassing van die

privaatregreëls, aangesien die howe selfs in die verlede verwys het na

“publiekregtelike aanspreeklikheid”. 350

ʼn Goeie voorbeeld waarna verwys kan word is dat owerheidsorgane moet optree “in

gemeenskapsbelang”. Dit is veral hierdie onderskeidende instellingshandeling wat

deur die owerheid verrig word, wat dui op die reëls vir spesiale aanspreeklikheid.

Baie van die spesiale reëls is geleë daar waar die privaatregreëls van

aanspreeklikheid oorvleuel met die Publiekregtelike ultra vires-leerstelling. Die beter

siening hier is dat Publiekregtelike owerheidsorgane nie beskik oor die vryheid om

handelinge uit te voer wat deur die Wet verbied word nie, maar dat die organe slegs

hul bevoegdheid om op te tree verkry uit bronne van gesag wat die toepassing van

administratiefregtelike standaarde van begrensde rasionaliteit aantrek.

Kom ons kyk na twee voorbeelde van die reg wat inpas by die bogemelde

oorvleueling tussen die beginsels van judisiële hersiening en die reëls van

privaatregtelike aanspreeklikheid, te wete estoppel by voorstelling en regmatige

verwagting. 351

3.2.1 OWERHEIDSORGANE EN ESTOPPEL

Daar word soms daarop aanspraak gemaak dat owerheidsorgane oor

immuniteit beskik, wanneer met estoppel by voorstelling te doen gekry word.

Estoppel wat op ʼn individu toegepas word, kan nie as verweer teenoor

owerheidsorgane geopper word nie.

ʼn Goeie voorbeeld hiervan word gevind in Collector of Customs v Cape

Central Railways Limited352 . Die Eerste Minister van die Kaapkolonie het

verkeerdelik die versekering gegee dat ingevoerde sement nie onderhewig

sou wees aan doeanebelasting nie. Die doeanedepartement het die sement

sonder belastingheffing laat deurgaan. Dit is later uitgevind dat die sement

wel belasbaar was en die invoerder is aangesê om die belasting te betaal.

Die invoerders voer toe aan dat hulle nie aanspreeklik gehou kon word nie

weens van die voorstelling wat die Eerste Minister gemaak het en dat die

349 Sien die Wet op Staatsaanspreeklikheid, 20 van 1957: Enige eis teen die Staat, waar sodanige eis ingestel kan word teen 'n persoon, en 'n aksiegrond

sou vorm in enige bevoegde Hof, sal van kennis gedra word deur die Hof. Sodanige eis kan maar ontstaan het uit enige ooreenkoms wat onregmatig

gesluit is ten behoewe van die Staat, of uit enige nadeel wat veroorsaak is deur 'n staatsamptenaar, as dienaar van die Staat, handelende in sy/haar

bevoegdheid en binne die raamwerk van sy bevoegdheid as amptenaar.

350 Sien byvoorbeeld Oertel en Andere NNO v Direkteur van Plaaslike Bestuur en Andere 1983(1) SA 354 (A) by 369(D) (Publiekregtelike vorderingsregte).

351 Nog voorbeelde is die owerheidsorgaan en kontraktuele/deliktuele aanspreeklikheid, wat hierna in meer besonderhede aandag sal geniet.

352 1889(6) SC 402.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!