Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

141 voldoende bewys in die beëdigde verklaring was dat die President versigtige oorweging verleen het aan die kwytskelding van aangehoudenes. Die oogmerk van Artikel 8 was veral om geslagsongelykheid in die ban te doen. Die redes wat Goldstone aanvoer, dra nie veel by om bogemelde oogmerk te bevorder nie. Hy verwys veral na die groot getalle manlike aangehoudenes en vergelyk dit met die aantal vroue. Goldstone voer verder aan dat mans maar slegs ʼn sekondêre rol speel in die opvoeding van kinders en dat die vrylating van manlike aangehoudenes die doel van die President se oogmerk nie sou bevorder nie. 301 Dit is verder insiggewend dat die President weer eens nie versoek is om self (in persoon) oor sy oogmerk in die hof te kom getuig nie, maar dat die hof slegs gereageer het op ʼn beëdigde verklaring van hom. Soos hierbo vermeld, is dit duidelik dat daar nie eenstemmigheid tussen die regters geheers het nie. Regter Kriegler het aangedui dat geslagsgelykheid as oogmerk van die Grondwet nie bevorder is nie. Die President het geensins in sy beëdigde verklaring aangedui hoeveel manlike aangehoudenes vrygelaat sou word indien die kwytskelding ook op hulle van toepassing gemaak is nie. Andersyds wel, geen bewyse bestaan wat sou aandui dat die publiek in opstand sou kom, indien soveel manlike aangehoudenes vrygelaat sou word nie. Dit wil voorkom of Hugo se eie aansoek en die feit dat daar teenoor homself op grond van geslag gediskrimineer word, opgeweeg word teenoor die vrylating van ʼn groot aantal ander manlike gevangenes in aanhouding. Word billikheid nou deur hierdie optrede in die hand gewerk? Kan daar dan nie met Sokrates se siening saamgestem word nie? 302 Die groot voordeel van hierdie saak is die feit dat die Konstitusionele Hof spoedig sal kyk na hoe die President met die prerogatiewe ingevolge Artikel 84 te werk gaan en rasionele regverdiging vir sy optrede sal vereis. 1.3 GEUKING v PRESIDENT OF THE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA AND OTHERS Die bogemelde gewysde is ʼn duidelike voorbeeld waar die administratiewe geregtigheidsklousule nie deur ʼn individu toegepas kon word om die optrede van die President in hersiening te neem nie. Dit moet duidelik in ag geneem word dat die 301 1997(4) SA 1 (CC) By paragraaf 80: “The notion relied upon by the President, namely that women are to be regarded as the primary care given of young children, is a root cause of women’s inequality in our society. It is both a result and a cause of prejudice, a societal attitude which relegates women to a subservient, occupationally inferior yet unceasingly onerous role. It is a relic and a feature of the patriarchy on the generalisation that women are the primary core givers is harmful in its tendency to cramp and stunt the effort of both men and women to firm their identities freely.” 302 “We began by looking for a definition of justice, but before we have found one, I dropped that question and hurried on to ask whether or not it involved superior character and intelligence, and then as soon as another idea cropped up, that injustice pays better. I could not refrain from that. So now, the whole conversation has left me completely in the dark, for so long as I do not know what justice is, I am hardly likely to know whether or not it is virtue, or whether it makes a man happy or unhappy.”

142 funksies en bevoegdhede wat aan die President verleen word, nie slegs spruit uit Artikel 84 van die Grondwet nie, maar dat dit ook aan hom as owerheidsonderdaan deur Nasionale Wetgewing verleen kan word. Geuking is ʼn voormalige Duitse burger, wat vanaf 1994 in Suid-Afrika woonagtig is. Op 14 Julie 1995 het hy, weens naturalisasie, Suid-Afrikaanse burgerskap bekom. Op 25 November 1996 het Duitsland mondeling aansoek gedoen vir die uitlewering van Geuking, aangesien hy skuldig bevind en gevonnis is op klagtes van brandstigting en bedrog. Verdere aanklagte van bedrog was hangende. Suid-Afrika het geen uitleweringsooreenkoms met Duitsland nie, terwyl Duitsland op die stadium van die versoek om uitlewering self ook nie Duitse burgers aan ander lande uitgelewer het nie. Op 20 Mei 1997 het die President en die minister ingevolge Artikel 3(2) van die Wet op Uitlewering, Wet 67 van 1992, toestemming verleen dat ondersoek ingestel word na die uitlewering van Geuking. Op 30 Januarie 1998 het die Minister van Justisie ingevolge Artikel 5(1)(a) van die Wet kennis gegee aan die Landdros van Kaapstad dat die Minister ʼn versoek om uitlewering ontvang het. Op 16 April 1998 is die applikant ingevolge Artikel 5 van die Wet gearresteer. Ingevolge Artikel 3(2) van die wet, bring Geuking ʼn aansoek vir die tersydestelling van die President se toestemming tot uitlewering aan Duitsland. Die aansoek word gebaseer op die volgende gronde : (a) Die applikant se reg op regmatige administratiewe optrede ingevolge Artikel 33 van die Grondwet is deur die President geskend, deurdat hy nagelaat het om in aanmerking te neem dat Geuking ʼn nasionale burger is toe toestemming ingevolge Artikel 3(2) onderteken is en dat daar toegestem is tot sy uitlewering aan Duitsland, terwyl Duitsland self nie sy eie burgers uitlewer nie. (b) Die uitlewering maak de jure inbreuk op die applikant se reg om ingevolge Artikel 21(3) van die Grondwet hom binne die Republiek te vestig en hier te woon. ʼn Verduideliking van die uitleweringsproses word verskaf in Harksen v President of South Africa and Others303 . Beide Volkereg en Suid-Afrikaanse Reg is van toepassing en die twee tipes reg werk hand aan hand. Alvorens ʼn individu uitgelewer word, moet daar eerstens voldoen word aan al die vereistes van die huishoudelike reg. 304 303 2000(2) SA 825 (CC) Paragraaf 4 op 825 D-F; 2000(1) SACR 300; 2000(5) BCLR 478 (CC) op 481 F-G. 304 2002(1) SA 204 (CPD) By bladsy 209 word dit soos volg gestel:“Each State is free to prescribe when and how an extradition request will be acted upon and the procedures for the arrest and surrender of the requested individual. Accordingly, many countries have extradition laws that provide domestic procedures to be followed before there is approval to extradite.”

141

voldoende bewys in die beëdigde verklaring was dat die President versigtige

oorweging verleen het aan die kwytskelding van aangehoudenes.

Die oogmerk van Artikel 8 was veral om geslagsongelykheid in die ban te doen. Die

redes wat Goldstone aanvoer, dra nie veel by om bogemelde oogmerk te bevorder

nie. Hy verwys veral na die groot getalle manlike aangehoudenes en vergelyk dit

met die aantal vroue. Goldstone voer verder aan dat mans maar slegs ʼn sekondêre

rol speel in die opvoeding van kinders en dat die vrylating van manlike

aangehoudenes die doel van die President se oogmerk nie sou bevorder nie. 301

Dit is verder insiggewend dat die President weer eens nie versoek is om self (in

persoon) oor sy oogmerk in die hof te kom getuig nie, maar dat die hof slegs

gereageer het op ʼn beëdigde verklaring van hom.

Soos hierbo vermeld, is dit duidelik dat daar nie eenstemmigheid tussen die regters

geheers het nie. Regter Kriegler het aangedui dat geslagsgelykheid as oogmerk

van die Grondwet nie bevorder is nie.

Die President het geensins in sy beëdigde verklaring aangedui hoeveel manlike

aangehoudenes vrygelaat sou word indien die kwytskelding ook op hulle van

toepassing gemaak is nie. Andersyds wel, geen bewyse bestaan wat sou aandui

dat die publiek in opstand sou kom, indien soveel manlike aangehoudenes vrygelaat

sou word nie.

Dit wil voorkom of Hugo se eie aansoek en die feit dat daar teenoor homself op

grond van geslag gediskrimineer word, opgeweeg word teenoor die vrylating van ʼn

groot aantal ander manlike gevangenes in aanhouding. Word billikheid nou deur

hierdie optrede in die hand gewerk? Kan daar dan nie met Sokrates se siening

saamgestem word nie? 302

Die groot voordeel van hierdie saak is die feit dat die Konstitusionele Hof spoedig

sal kyk na hoe die President met die prerogatiewe ingevolge Artikel 84 te werk gaan

en rasionele regverdiging vir sy optrede sal vereis.

1.3 GEUKING v PRESIDENT OF THE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA AND OTHERS

Die bogemelde gewysde is ʼn duidelike voorbeeld waar die administratiewe

geregtigheidsklousule nie deur ʼn individu toegepas kon word om die optrede van die

President in hersiening te neem nie. Dit moet duidelik in ag geneem word dat die

301 1997(4) SA 1 (CC) By paragraaf 80: “The notion relied upon by the President, namely that women are to be regarded as the primary care given of young

children, is a root cause of women’s inequality in our society. It is both a result and a cause of prejudice, a societal attitude which relegates women to a

subservient, occupationally inferior yet unceasingly onerous role. It is a relic and a feature of the patriarchy on the generalisation that women are the

primary core givers is harmful in its tendency to cramp and stunt the effort of both men and women to firm their identities freely.”

302 “We began by looking for a definition of justice, but before we have found one, I dropped that question and hurried on to ask whether or not it involved

superior character and intelligence, and then as soon as another idea cropped up, that injustice pays better. I could not refrain from that. So now, the whole

conversation has left me completely in the dark, for so long as I do not know what justice is, I am hardly likely to know whether or not it is virtue, or whether it

makes a man happy or unhappy.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!