Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
135 Só ʼn afkondiging het veel wyer implikasies as die aanstelling van ʼn kommissie van ondersoek. In Artikel 37(3) word bepaal dat enige bevoegde hof oor die geldigheid van ʼn noodtoestand kan beslis. Met bogemelde redenasie van die Konstitusionele Hof oor die toepassing van Artikel 33, word die gevoel gekry dat die Staatspresident nog steeds sy prerogatiewe volgens die gemenereg (royal prerogative) behou het. Hy oefen sy prerogatiewe uit deur slegs ʼn besluit te neem en geen vrae kan na die tyd gevra word oor hoe hy sy diskresie toegepas het nie, met ander woorde, geen hersiening kan deur ʼn bevoegde hof uitgevoer word nie. Indien dit wel die toedrag van sake is, skiet die Grondwet ver te kort. Die Grondwet kon slegs bepaal het dat die prerogatiewe wat uitsluitlik by die President, in sy hoedanigheid as Staatshoof tuishoort, nie ingevolge Artikel 33 hersienbaar is nie. Veral die prerogatiewe wat handel oor buitelandse betrekkinge hoort by die Staatspresident tuis. By die uitoefening van sy bevoegdhede, ingevolge Artikel 84, sal die President grootliks moet staatmaak op die advies van sy ministerie. Wanneer die President egter gedagvaar word om in ʼn hof getuienis af te lê en die kruisverhoor van gesoute advokate in litigasie moet deurstaan, kan dit menslik moontlik wees dat hy nie altyd ten volle ingelig sal wees oor die fynere besonderhede van elke aanbeveling deur sy Minister nie. Die Konstitusionele Hof het tereg opgemerk dat die President as oppergesag ʼn besige program het en dat kruisondervraging op so ʼn wyse gedoen moet word, dat dit die eer en waardigheid van die amp van president nie moet ondermyn nie. Kan die volgende bevoegdhede en funksies vervat in Artikel 84 van die Grondwet nie maar aan ʼn ander geskikte owerheidsorgaan opgedra word nie? Dit geld veral waar dit van toepassing is op ons huishoudelike sake, naamlik : “(f) die aanstelling van kommissies van ondersoek, (j) die begenadiging van, of die verlening van grasie aan oortreders, en die kwytskelding van boetes, strawwe of verbeurings, veral na die afskaffing van die doodstraf.” Wat laasgenoemde betref, is die groot omstredenheid nog vars in die geheue wat heers oor die begenadiging van sekere politieke gevangenes in die Oos-Kaap, selfs nadat die Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK) bevind het dat daar geen meriete vir amnestie bestaan het nie. Wat sal die redes wees wat die President vir sy besluit aanvoer, indien enige ander gevangene in ʼn hersieningsaansoek sou aanvoer dat hy ook vrygelaat moet word? In die verlede het die President aan 33 gevangenes amnestie verleen en is hulle uit die tronk vrygelaat. Een van die gevangenes is skaars vrygelaat, of hy pleeg ʼn moord deur ʼn handelaar in die Oos-
136 Kaap te vermoor. Dit het tot ʼn groot polemiek oor die prerogatiewe van die President aanleiding gegee. In die SARFU-saak het die Konstitusionele Hof hom uitgelaat oor die volgende aspekte: • Regmatige verwagting. • Inbreukmaking op die privaatheid ingevolge Artikel 4 van die Grondwet. • Die audi alteram partem-beginsel. • Die aangaan van ʼn ooreenkoms rakende die bevoegdheid van die President om ʼn Kommissie van Ondersoek aan te stel. • Publieke belang by die aanstel van ʼn Kommissie. • Wanneer daar van die President verlang moet word om as ʼn getuie in ʼn hofgeding betrokke te kan raak. Die meriete hiervan word egter nie verder bespreek nie. 1.2 PRESIDENT OF THE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA AND ANOTHER v HUGO Op 27 Junie 1994 het die President en sy twee adjunk-presidente die Presidentswet, No 17 onderteken, wat sou meebring dat spesiale kwytskelding rakende vonnisse aan sekere kategorieë gevangenes verleen sou word. Die kwytskelding sou insluit “moeders in gevangenis op 10 Mei 1994, met minderjarige kinders onder die ouderdom van 12 jaar”. Hugo was ʼn manlike prisonier en ook die vader van ʼn seun onder die ouderdom van 12 jaar. Toe die uitspraak in die hof a quo gelewer is, was die seun reeds 13 jaar oud. Die moeder van die seun het te sterwe gekom terwyl Hugo in die tronk was. Hugo het aansoek gedoen vir die tersydestelling van die Presidensiële Wet, aangesien dit, volgens hom, onkonstitusioneel was. Hy het die hof versoek dat die President die Wet moes regstel ooreenkomstig die bepalings van die Interim Grondwet. Hugo het beweer dat die Wet inbreuk maak op Artikels 8(1) en (2) van die Interim- Grondwet en dat dit onbillik teenoor hom op grond van geslag gediskrimineer het en ook indirek ingevolge Artikel 8(2) teenoor sy seun aangesien die aangehoudene voog nie ʼn vrou was nie. Die hof a quo het Hugo gelyk gegee en geoordeel dat die President wel teenoor Hugo asook teenoor sy seun op grond van geslag gediskrimineer het en het beveel dat die President die Wet binne ʼn tydperk van ses maande vanaf die bevel moes wysig. Op appèl moes die Konstitusionele Hof twee vrae oorweeg :
- Page 95 and 96: 194 Wiechers, 1967:325. 195 Chaskal
- Page 97 and 98: 197 Sien Wiechers, 1984:330. onder
- Page 99 and 100: en The issue is whether we can reta
- Page 101 and 102: 206 Wiechers, 1993: 262. Daar kan m
- Page 103 and 104: Afdeling D Hoofstuk 1 ADMINISTRATIE
- Page 105 and 106: sedert die Tweede Wêreldoorlog wel
- Page 107 and 108: 212 Boulle et al, 1989:174. 213 196
- Page 109 and 110: largely the creation of administrat
- Page 111 and 112: 100 omdat die hersieningsbevoegdhei
- Page 113 and 114: 102 wees. Indien dit nie die geval
- Page 115 and 116: 238 Govender, 1993:179. and maintai
- Page 117 and 118: 106 Bophuthatswana-howe krag en bet
- Page 119 and 120: 251 Nichol en Bell, 1997:6. assembl
- Page 121 and 122: not to avoid the influence of one
- Page 123 and 124: 112 Die huidige Finale-Grondwet bes
- Page 125 and 126: “Volgens my mening kan die admini
- Page 127 and 128: 116 administratiewe geregtigheid te
- Page 129 and 130: 118 openbare aksie binne ʼn bepaald
- Page 131 and 132: 120 Administratiewe Geregtigheid sa
- Page 133 and 134: of haar regte of belange raak, tens
- Page 135 and 136: “... is the power which under the
- Page 137 and 138: 126 wetgewende organe ingelyks teen
- Page 139 and 140: 128 getoets word aan die hand van d
- Page 141 and 142: 130 Wat is die siening van ons skry
- Page 143 and 144: 132 self die kommissie aan te stel
- Page 145: 292 2002(1) SA 204 (CPD) by 6. “N
- Page 149 and 150: Stawing hiervoor word in sy gevolgt
- Page 151 and 152: 140 Die billikheidsgevoel dui aan d
- Page 153 and 154: 142 funksies en bevoegdhede wat aan
- Page 155 and 156: The President’s conduct is constr
- Page 157 and 158: Hoofstuk 4 DIE IMPAK VAN DIE PUBLIE
- Page 159 and 160: That you need me? If, it’s a thri
- Page 161 and 162: 150 vind dan ook direkte toepassing
- Page 163 and 164: 152 alle reg, is dit ook van toepas
- Page 165 and 166: 154 Die grootste probleem rakende h
- Page 167 and 168: 156 Dit is duidelik dat die aandste
- Page 169 and 170: 158 owerheidsorgaan benadeel is nie
- Page 171 and 172: 160 maar slegs gevind word in die o
- Page 173 and 174: 162 waar dit die ongebonde uitoefen
- Page 175 and 176: 164 (c) Die feit dat die tenderraad
- Page 177 and 178: 166 kontrakteer, in die onbenydensw
- Page 179 and 180: 371 2004 EWHC 472 by 25(100). 372 2
- Page 181 and 182: 170 Die verweerder moes die geleent
- Page 183 and 184: 172 kan word om die uitvoering en n
- Page 185 and 186: 174 Daar is ʼn groot verskil tussen
- Page 187 and 188: 382 Raath, 2005:149. 176 administra
- Page 189 and 190: 178 onregmatige of ultra vires optr
- Page 191 and 192: 180 Konstitusionele Hof om die waar
- Page 193 and 194: 182 tussen reg en geregtigheid, sal
- Page 195 and 196: 390 Bauman, 1993:54. 184 As voorbee
135

Só ʼn afkondiging het veel wyer implikasies as die aanstelling van ʼn kommissie van

ondersoek. In Artikel 37(3) word bepaal dat enige bevoegde hof oor die geldigheid

van ʼn noodtoestand kan beslis.

Met bogemelde redenasie van die Konstitusionele Hof oor die toepassing van Artikel

33, word die gevoel gekry dat die Staatspresident nog steeds sy prerogatiewe

volgens die gemenereg (royal prerogative) behou het. Hy oefen sy prerogatiewe uit

deur slegs ʼn besluit te neem en geen vrae kan na die tyd gevra word oor hoe hy sy

diskresie toegepas het nie, met ander woorde, geen hersiening kan deur ʼn

bevoegde hof uitgevoer word nie. Indien dit wel die toedrag van sake is, skiet die

Grondwet ver te kort. Die Grondwet kon slegs bepaal het dat die prerogatiewe wat

uitsluitlik by die President, in sy hoedanigheid as Staatshoof tuishoort, nie ingevolge

Artikel 33 hersienbaar is nie. Veral die prerogatiewe wat handel oor buitelandse

betrekkinge hoort by die Staatspresident tuis.

By die uitoefening van sy bevoegdhede, ingevolge Artikel 84, sal die President

grootliks moet staatmaak op die advies van sy ministerie. Wanneer die President

egter gedagvaar word om in ʼn hof getuienis af te lê en die kruisverhoor van gesoute

advokate in litigasie moet deurstaan, kan dit menslik moontlik wees dat hy nie altyd

ten volle ingelig sal wees oor die fynere besonderhede van elke aanbeveling deur sy

Minister nie.

Die Konstitusionele Hof het tereg opgemerk dat die President as oppergesag ʼn

besige program het en dat kruisondervraging op so ʼn wyse gedoen moet word, dat

dit die eer en waardigheid van die amp van president nie moet ondermyn nie.

Kan die volgende bevoegdhede en funksies vervat in Artikel 84 van die Grondwet

nie maar aan ʼn ander geskikte owerheidsorgaan opgedra word nie? Dit geld veral

waar dit van toepassing is op ons huishoudelike sake, naamlik :

“(f) die aanstelling van kommissies van ondersoek,

(j) die begenadiging van, of die verlening van grasie aan oortreders, en die

kwytskelding van boetes, strawwe of verbeurings, veral na die afskaffing

van die doodstraf.”

Wat laasgenoemde betref, is die groot omstredenheid nog vars in die geheue wat

heers oor die begenadiging van sekere politieke gevangenes in die Oos-Kaap, selfs

nadat die Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK) bevind het dat daar geen

meriete vir amnestie bestaan het nie. Wat sal die redes wees wat die President vir

sy besluit aanvoer, indien enige ander gevangene in ʼn hersieningsaansoek sou

aanvoer dat hy ook vrygelaat moet word? In die verlede het die President aan 33

gevangenes amnestie verleen en is hulle uit die tronk vrygelaat. Een van die

gevangenes is skaars vrygelaat, of hy pleeg ʼn moord deur ʼn handelaar in die Oos-