02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wanneer die administratiefreg bestudeer word, is dit gou duidelik dat dit vroeër baie stadig

ontwikkel het. Die Engelsregtelike agtergrond van ons staatsbestel, waarvan parlementêre

soewereiniteit die belangrikste kenmerk is, het die ontstaan en ontwikkeling van politieke en

juridiese werkbegrippe aan die hand waarvan die staat–onderdaanverhouding indringend ontleed

kan word, ernstig aan bande gelê. Die enigste leerstuk uit ons Engelsregtelike verlede, naamlik

die “rule of law”, is eenvoudig ten spyte van talle moedige pogings om dit blink te vryf, nie

bruikbaar genoeg gevind nie.

Die administratiefreg in die Verenigde Koninkryk het min of meer suksesvol aangepas by die

realiteite van die administratiewe staat van die 20ste eeu. Dit is moontlik gemaak deur

wetgewende inmenging en regterlike kreatiwiteit. Die Suid-Afrikaanse Administratiefreg was in

die verlede egter vasgevang in ʼn tydslot van stagnasie, ʼn posisie waaruit dit met moeite sou

ontsnap. Van die hoofredes vir hierdie toedrag van sake was dat die wetgewende komponent

wye magte verleen het aan die uitvoerende gesag en die feit dat die regbank op kritieke tye slegs

“executive mindedness” vertoon het.

Die Interim-Grondwet het ʼn besondere grondwetlike omwenteling in Suid-Afrika aan die gang

gesit. Dit was die eerste Grondwet in die geskiedenis van Suid-Afrika wat die hoogste reg was

en ʼn Handves van Menseregte bevat het. Dit het ook ʼn demokratiese bestel gevestig, wat

heeltemal verteenwoordigend van die land se bevolking was.

Mureinik is van mening dat die Grondwet die ou gesagskultuur vervang deur ʼn kultuur van

regverdiging (culture of justification) – “a culture in which every exercise of power is expected to

be justified, in which the leadership given by government rests on the cogency of the case offered

in defence of its decisions not the fear inspired by the force at its command.” 6

Voor 1993 is die toepassingsterrein van die administratiefreg afgebaken deur verwysing na die

begrip “staatsadministrasie”. Dit was egter nog altyd moeilik om te bepaal presies wat dié begrip

behels. Wiechers het in die 1984-uitgawe van sy handboek gesteun op ʼn formeel-strukturele

benadering en sê dat “die Staatsadministrasie al daardie owerheidsliggame of organe is wat na

inrigting en bevoegdheid tradisioneel binne die ‘uitvoerende gesag van die staat’ val.” 7

Daar moet op gewys word dat Wiechers se sistematisering van die administratiefreg en die

publikasie van sy handboek geskied het voor die aanbreek van die nuwe grondwetlike bedeling.

ʼn Verandering in die politieke bedeling in Suid-Afrika het ook ʼn radikale verandering

teweeggebring, wat die inhoud en toepassing van die administratiefreg aanbetref.

Die ontwikkeling en uitbreiding van die redelikheidsbegrip het met die grondwetlike beskermde

reg op administratiewe geregtigheid (Artikel 33 van die Finale-Grondwet, asook die Interim

Grondwet, wat dit voorafgegaan het) die posisie van die administrasie met betrekking tot die

individu, en omgekeerd, dramaties verander. Voorts het die insluiting van hierdie Grondwetlik

6 Mureinik, 1994:32.

7 Wiechers, 1984:7.

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!