02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

119

geregtigheid deur die vorige regering grensloos onderdruk is. ʼn Mens kan nie anders as

om met Burns hierbo saam te stem nie dat die ontstaan hiervan veral te wyte was aan

apartheidswetgewing.

Maar administratiewe geregtigheid hoef nie slegs beskerming onder die Grondwet te

geniet nie. Die nodige beskerming van die individu se regte kan ook deur buitelandse

wetgewing verleen word. Wat die Engelse Reg betref, word die nodige beskerming van

administratiewe geregtigheid verleen deurdat die Verenigde Koninkryk in 1972 lidmaatskap

verkry het van die Europese gemeenskap. Hiervolgens is die beginsels soos vervat in die

Europese Konvensie van Menseregte in 1998, in die huishoudelike reg van die Verenigde

Koninkryk ingesluit.

Die uitwerking van Artikel 2 van die Europese Gemeenskapswet (European Communities

Act) 1972, is dat die geldigheid van wetgewing in die Verenigde Koninkryk (sowel as enige

sodanige handeling daaruit voortvloeiend) in ʼn tribunaal in die Verenigde Koninkryk beveg

kan word op die grondslag dat dit ʼn oortreding is van die individuele regte van die

Europese gemeenskap. Regsbeskerming word verleen deur die Menseregtewet, 1998.

Regte en fundamentele vryhede vervat in die Europese Konvensie van Menseregte is

minder drasties, maar geniet steeds groot praktiese toepassing.

Die Verenigde Koninkryk het die Konvensie in 1951 bekragtig, wat meebring dat die

Verenigde Koninkryk gebonde is aan Internasionale Reg. Dit is in 1998 in die Verenigde

Koninkryk as plaaslike reg by wetgewing ingesluit, nou kan die reëls in die Howe en

Tribunale afgedwing word. Die Wet het op 2 Oktober 2000 in werking getree.

Dit is derhalwe duidelik dat wanneer individuele regte op die spel is en die owerheid in sy

uitvoerende hoedanigheid optree, die owerheidsoptrede teenoor die individu billik moet

wees. Artikel 1 van die Konvensie verplig lidstate om te verseker dat iedereen binne die

jurisdiksie van die Konvensie die nodige beskerming van hul regte en vryhede geniet soos

vervat in die Konvensie.

Dit is nie moeilik om te besef dat toe die Suid-Afrikaanse wetgewer die administratiewe

geregtigheidsklousule in die Grondwet vervat het, daar deeglik kennis geneem is van

buitelandse reg by die formulering van Artikels 24 en 33 van die onderskeie Grondwette.

Ons het reeds in die vorige afdeling van hierdie proefskrif gesien dat die Namibiese

Grondwet ʼn rol gespeel het by die formulering van die definisie van administratiewe

geregtigheid, soos vervat in die Suid-Afrikaanse Grondwet.

Word gekyk na die definisie van “besluit”, (administratiewe besluit) soos vervat in die Wet

op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid, Wet 3 van 2000, is dit opmerklik dat

die definisie geskoei is op die Australiese eweknie, soos vervat in die “Australian Decisions

(Judicial Review) Act, 1977” (the ADJR). Die inhoud van die Wet op die Bevordering van

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!