02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die hoofoogmerk van administratiefreg is tog goeie administrasie. Goeie administrasie

kan op verskillende maniere verkry word, veral deur die vereiste van billikheid as

hoofdoelwit daar te stel.

Die waardes van onbevooroordeeldheid en billikheid is wesenskenmerke van die

administratiefreg . Goeie administrasie verg dat regslui, anders as voorstanders teen swak

administratiewe besluite, aktief betrokke moet wees in die proses van beginselformulering.

Dit verseker dat beleid of welke aksie deur die administratiewe orgaan geneem word, nie

sal afwyk van die basiese beginsels van geregtelikheid nie. Geregtelikheid vereis in breër

sin dat optrede en versuim om op te tree deur ʼn openbare orgaan, nie slegs wetlik

goedgekeur word nie, maar ook moet voldoen aan die minimum standaarde van

geregtigheid en billikheid.

Die primêre besorgdheid van administratiefreg is om te verseker dat staatsgesag

uitgeoefen word binne die grense van die reg. Diegene aan wie die bevoegdheid verleen

is om besluite te neem, moet die gesag uitoefen in ooreenstemming met die letter en gees

van die wet. Hierdeur word verseker dat die doel bereik word wat deur die magtigende

Wet verleen is. Dit gebeur dikwels dat staatsorgane wat bemagtig is om besluite te neem,

in die uitvoering van die besluit die Wet verkeerd verstaan het, of die wetgewing verkeerd

toegepas het, of by tye onskuldig die verkeerde besluit geneem het. Dit het baie kere

nadeel ingehou vir die individu. Onder sulke omstandighede is dit dan die plig van die

administratiefreg om ʼn remedie te verleen.

Administratiewe owerhede wat met diskresionêre bevoegdheid beklee is, moet veral fokus

wanneer besluite geneem word. Irrelevante oorwegings moenie in ag geneem word nie,

anders kan die organe se besluite tersyde gestel word. In die reg bestaan daar nie so-iets

soos ʼn absolute diskresie of ongebonde administratiewe mag nie.

117

Daar is ook bewyse dat administratiefreg belas is met die plig om toe te sien dat

fundamentele menseregte nagekom en gerespekteer word. 269

Administratiewe geregtigheid is in die Grondwet verskans as een van die basiese

menseregte. Dit is ook grootliks te danke aan die verandering wat daar plaasgevind het

ten opsigte van die politieke bestel, om enigsins wel weg te beweeg van die Britse

Westminsterstelsel. Soos gesê, beskik Engelse Reg oor geen Grondwet nie.

Administratiewe geregtigheid word aan die hand van die gemenereg en die statutêre reg

toegepas.

ʼn Wesentlike aspek van die geskrewe grondwette van die Westerse demokrasie is dat die

Grondwette fundamentele beginsels of waarborge bevat wat dan kriteria vir legaliteit en vir

269 Bugdaycay v Secretary of State for the Home Department 1987(1) ALL ER 940 (H.L.). In hierdie saak het die Hof beslis dat waar 'n beslissing onder

skoot kom en beweer word dat 'n fundamentele mensereg, soos die reg om te lewe, aangetas is, dit 'n aangeleentheid sou wees wat indringend deur die hof

ondersoek moes word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!