02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoofstuk 2

ADMINISTRATIEWE GEREGTIGHEID

109

Groot opgewondenheid het geheers oor die ontwikkeling op die gebied van die administratiefreg,

met spesifieke verwysing na die administratiewe geregtigheidsklousule. Die groot vraag is egter

of Artikel 33 van die Finale-Grondwet aan alle verwagtinge sal voldoen? Dit moet onthou word

dat die administratiewe geregtigheidsklousule in ʼn kort tydperk tussen die Interim- en Finale-

Grondwette die lig gesien het; om dit as volmaak te beskou, kan ʼn fout wees.

Die keersy is egter ook waar. Administratiewe geregtigheid is nie iets nuuts nie. Dit kom deur

alle eeue voor waar geregtigheid hoogty vier. Het ons dan nie selfs uit die volksmond spreuke

ontwikkel soos “boontjie kry sy loontjie” nie? Wat egter van belang is, is hoe hierdie

administratiewe geregtigheid geïnterpreteer en toegepas moet word in ʼn hedendaagse

samelewing wat by tye uiters kompleks kan wees, veral waar ons in Suid-Afrika met ʼn

heterogene samelewing te doen het.

ʼn Mens kan metafories na die verhouding tussen die Grondwet en administratiewe geregtigheid

kyk. As die Grondwet die ganse sterrehemel is, is administratiewe geregtigheid soos die

aandster wat eerste verskyn en dwarsdeur die nag die helderste skyn tussen ander dowwer

sterre. Die vraag is nou of administratiewe geregtigheid sedert dit in die Interim-Grondwet vervat

is, steeds helder skyn.

Dit kos maar slegs ʼn rukkie se nadenke om te besef dat geen klousule in ʼn mensgemaakte

grondwet volmaak is nie. Die grondwet is tog immers deur die feilbare mens daargestel as riglyn

hoe die samelewing georden moet word en hoe die staat teenoor die individu moet optree.

As die aandster, wat ons rigting kan bepaal, dalk verdof, kan ons dit nie afpluk en blink poleer nie,

maar sou dit blyk dat administratiewe geregtigheid soos dit tans in die Grondwet omskryf is,

leemtes openbaar, sal die wetgewer moet poog om dit te verbeter.

1. DIE IMPAK VAN DIE GRONDWET

In die eerste hofuitspraak van die Konstitusionele Hof, naamlik S v Zuma252 word ʼn

betekenisvolle opmerking aangaande die Grondwet gemaak :

“While we must always be conscious of the values underlying the Constitution, it is

nonetheless our task to interpret a written instrument. I am well aware of the fallacy of

supposing the general language must have a single ‘objective’ meaning. Nor is it easy

252 1995(2) SA 642 (CC) by paragraaf 17-18.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!