02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

vereistes van geregtigheid nie. Administratiewe geregtigheid het veral tydens

hierdie tydperk die onderspit gedelf.

Dit is belangrik om te let dat die term “publiekreg” tog konstitusionele reg sowel as

administratiefreg omvat. Hierdie twee sfere van die reg oorvleuel van tyd tot tyd.

Konstitusionele reg dui inderdaad die reëls aan hoe ʼn staat regeer moet word en die

onderlinge verhouding wat daar moet bestaan tussen die verskillende staatsorgane,

terwyl die administratiefreg die reëls verskaf om aan te dui hoe die uitvoerende

gesag en hul organe hulle daaglikse administratiewe funksies moet vervul.

Met die leemte wat daar bestaan het as gevolg van die gebrek aan ʼn Handves van

Menseregte, was daar in die verlede nie veel wat aanleiding kon gee dat die

administratiefregsgeleerde grootliks opgewonde geraak het nie. ʼn Bron van

bespreking was veral die weglating van gekleurdes by die stemlokaal.

Fundamentele menseregte was beslis nie die besprekingspunt van die dag nie.

Die “rule of law” was eerder aan die orde van die dag. Sir Ivor Jennings, ʼn Engelse

grondwet-regsgeleerde, het die “rule of law” eertyds beskryf as “an unruly horse”. 210

In ons vroeë akademiese publikasies is daar geensins melding gemaak van

menseregte nie. Vanaf 1971 tot en met 1979 is daar veral deur die akademici begin

fokus op menseregte en ʼn hele aantal tydskrifartikels oor hierdie onderwerp het die

lig gesien. 211

Die howe het veral ʼn rol gehad om die individu te beskerm teen die magtige

owerheidsorgaan. Die teenoorgestelde was egter waar. Die konstitusionele

begrippe van die sestiger- en sewentigerjare is veral gekenmerk deur die rigiede

vasklewing aan die konsep van wetgewende oppergesag.

Die Britse regsgeleerde, H.W.R. Wade, het die stelling gemaak dat Engelse

grondwetsgeleerdes “are brainwashed in their professional infancy by the dogma of

parliamentary sovereignty or legislative supremacy”. Die Suid-Afrikaanse

Regeringstelsel was geskoei op die Westminster regeringstelsel. Dit het veral

probleme veroorsaak, aangesien die Staatspresident verhewe gestaan het bo die

reg. Die howe kon hier nie hulle hersieningsbevoegheid nakom nie.

Hedendaags het die Finale-Grondwet dit egter verander, aangesien die Grondwet

grootliks ook van toepassing is op die Staatspresident.

Die volgende voorbeelde dien ter stawing van die oorheersing van die oppergesag.

210 Jennings, 1959:24. (Van der Vyfer, 1976. The author suggested that in fact the rule of law resembles a chameleon rather than a horse!).

211 Sien in die verband Sanders, 1971:164 & 284; Neethling, 1971:399 en 1976:168; Mathews, 1971; Van der Vyfer, 1973, 1975 & 1976; Venter, 1973:69-

88; Dugard, 1978.

95

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!