02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Afdeling D

Hoofstuk 1

ADMINISTRATIEWE GEREGTIGHEID AAN DIE HAND VAN DIE

INTERIM-GRONDWET EN FINALE GRONDWET

1. MENSEREGTE

Menseregte is die sentrale onderwerp van ʼn demokratiese staatsregteorie. ʼn Gangbare

konstitusiebegrip is vir menseregte bepalend, terwyl die omgekeerde ook waar is. ʼn

Konstitusie, naamlik die juridiese grondordening van ʼn openbare proses, is met ʼn

beperking, rasionalisering en kontrole van staatlike mag, sonder ʼn menseregtereëling nie

denkbaar nie.

Suid-Afrika bevind homself in die unieke posisie dat administratiewe geregtigheid nou in

die Grondwet vervat word. Dit is nie die geval wanneer daar gekyk word na ander lande

se konstitusies nie. Wat Suid-Afrika betref, was Namibië die voorloper en het die

Namibiese Grondwet voor die totstandkoming van ons eie grondwet, reeds voorsiening vir

administratiewe geregtigheid gemaak. Wanneer verder gekyk word na administratiewe

geregtigheid aan die hand van Artikel 24 van die Interim-Grondwet en Artikel 33 van die

Finale-Grondwet, moet dit duidelik gemeet word aan die hand van ander temas, beginsels

en voorskrifte soos vervat in buitelandse konstitusies.

As sprekende voorbeeld kan verwys word na die Duitse staatsregteorie. Die

Bundesverfassungsgericht en die Duitse staatsregteorie gaan van die beginsel van die

eenheid van die konstitusie uit. 207 Vir die vreemde waarnemer mag die Duitse

Menseregsdogmatiek moontlik te ekstensief en selfs kunsmatig voorkom. Vir baie mag die

Duitse politieke kultuur en demokrasie gebrekkig lyk. Dit moet egter in gedagte gehou

word dat die byna eksklusiewe bemoeiing van die Duitse staatsregteorie met menseregte

ʼn bepaalde historiese grondslag het. Dit was en is nog steeds ʼn poging tot oorkoming van

die nasionaal-sosialistiese verlede. Hieruit moet die “provinsialisme” van die Duitse

menseregteorie verklaar word, sowel as die waarde-sisteem-denke van byvoorbeeld ʼn

Günther Dürig na 1945.

207 Vgl in hierdie verband Hesse, 1981:26.

92

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!