02.05.2013 Views

se Jongboer

se Jongboer

se Jongboer

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bernard Muller

Landboudienste

Ontwikkeling van nuwe tegnologie

stel hulpmiddele soos presisieboerdery

daar wat aangewend kan word

om produksiedoeltreffendheid te verbeter

en optimale ekonomiese produksie

per eenheidsoppervlakte na te

streef. Ten einde hierdie hulpmiddels

met sukses te gebruik is dit noodsaaklik

om bepaalde inligting in te

win en korrek te interpreteer.

Presisieboerdery

Daar is ‘n verskeidenheid presisieboerdery

mutasies, sienswyses en

benaderings met gepaardgaande be-

34 Senwester, Julie 2005

Interpreteer en bestuur

opbrengsvariasies

Verskillende fundamentele parameters beïnvloed die gebruikswaarde van opbrengskartering.

Bernard Muller, Vakhoof: Akkerbou by Senwes Landboudienste lig ‘n paar

bestuurbare aspekte uit wat ‘n direkte invloed op opbrengspotensiaal kan hê.

Figuur 1: Mielieopbrengskaarte vanaf 1998 tot 2001.

markingsgerigte aansprake oor

gebruiksaanwendings en verhoogde

winsmarges. Opbrengskartering met

stropermonitors is ‘n algemene en

bekende metode wat reeds vanaf

1998 deur die meeste verskaffers van

presisieboerderytoerusting aangebied

word. Variasie tussen sones

binne ‘n land en oor seisoene word

meestal waargeneem wanneer opbrengskaarte

van verskillende seisoene

met mekaar vergelyk word.

Figuur 1 is ‘n voorbeeld van 1998,

1999, 2000 en 2001 se mielieopbrengskaarte.

Dit is duidelik in Figuur 1 dat die

opbrengsvlakke en patrone van die

onderskeie jare nie noodwendig dieselfde

is nie. Opbrengstendense kan

wel waargeneem word by die areas

wat beter presteer (groen skakerings)

en kom duideliker na vore by 1998 tot

2000 se kaarte, terwyl 2001 se kaart

nie dieselfde tendens toon nie. Die

oranje, blou en pers kleure verteenwoordig

swakker opbrengste. Die

1998 opbrengskaart dui veral groot

swakker presterende areas aan wat

nie by die ander jare uitgewys word

nie. Die algemene tendens wat

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!