02.05.2013 Views

se Jongboer

se Jongboer

se Jongboer

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

profiel

Strooptyd is vir Andries Els besonder lekker, want dan pluk jy

die vrug van jou arbeid.

transaksie hom voordoen probeer hy om sy trekkers ná

elke 4 000 uur te vervang. Hy probeer ook sover moontlik

om sy werktuie te vervang sodra die drie jaar waarborgtermyn

verstryk het.

Valentia het ‘n klein, maar hardwerkende arbeidsmag.

Goeie menseverhoudinge met sy werkers is vir Andries

belangrik en hulle boer almal sáám. Hy heg groot waarde

aan die opleiding van arbeiders in boerderye. “John Deere

het byvoorbeeld ‘n diens waar hulle arbeiders oplei om

die nuutste tegnologie op die werktuie te verstaan. Dit bemagtig

hulle om die optimale waarde uit die werktuie te

kry,” vertel hy.

Hy ervaar self ook dat wanneer die werkers meer kennis

oor die vee het, daar minder veevrektes voorkom want

probleme word gouer geïdentifiseer.

Die moeilike tyd wat voorlê

Dit is vir Andries belangrik om gedurende die volgende

twee jaar, met die krisis in die graanbedryf, positief te bly.

Hy haal Johan Dique (Besturende Direkteur van Senwes)

se woorde aan en stel dat alhoewel landbou vol pyne is,

daar nou ook baie geleenthede geskep word.

“Die boere moet saamstaan en alles in hulle vermoë

doen om nie langer by hierdie lae mielieprys te vertoef

nie,” stem Andries saam met Johan Dique. “Hierdie tyd

gaan ook verbygaan, ons moet oordeelkundig werk en

positief bly.”

Andries wil die tyd wat voorlê gebruik om sy

mielielande skoon te hou en vog te versamel. Hy beplan

om ‘n minimum mielie-aanplantingstrategie volgende jaar

te volg en wil bietjie meer aandag en tyd aan die veekomponent

van sy boerdery bestee. Hy het ook sy koringaanplantings

uitgebrei om sy boerdery se kontanvloei vir die

komende tydperk te verlig.

Drome

Andries wil hê sy boerdery moet in die lang termyn ‘n

winsgewende produksie lewer. Hy wil ook sy oorhoofse

koste per hektaar beperk en die opbrengste en inkomste

per hektaar opstoot. Sy droom is om vir so lank as moontlik

te kan boer.

SLAAN DIE REGTE RIGTING

IN EN

HIERDIE

GPS!

WEN

Tegnologie beteken

nou eenmaal optimale

opbrengs. Plant

vanjaar Monsanto se

Roundup Ready® en

Yieldgard®

biotegnologies

verbeterde saad en

kry 'n verdere

tegnologiese

hupstoot as jy die

GPS in die afbeelding wen

Hoe kwalifiseer jy?

Indien jy 125 sakkies biotegnologies verbeterde

Dekalb-saad (ekwivalent aan 60000 pitte per sak)

aankoop, ontvang jy 'n gratis GPS soos in die

afbeelding. Die volgende topkultivars kwalifiseer:

Yieldgard®-geel

DKC 61-25B

DKC 63-16B

DKC 80-12B

Yieldgard®-wit

DKC 78-15B

Roundup Ready®-geel

DKC 63-28R

DKC 80-30R

Roundup Ready®-wit

DKC 78-35R

Om teleurstelling te voorkom, bestel jou saad nou

by jou naaste Monsanto-saadhandelaar, want slegs

'n beperkte hoeveelheid van sommige topkultivars

is beskikbaar. Die GPS sal aan die einde van die

plantseisoen gelewer word.

eady TM

MAIZE

Insect Protected Maize

Die GMO-wet, Wet 15 van 1997, die Wet wat geneties veranderde gewasse in die RSA beheer, die

Plantverbeteringswet, Wet 53 van 1976, asook die Wet op Planttelersregte, Wet 15 van 1976,

beheer ook Roundup Ready®- en Yieldgard®-mielies. Dit is gevolglik 'n oortreding van die wet om:

• Roundup Ready®- of Yieldgard-mielies te plant sonder 'n wettige, getekende lisensieooreenkoms

met die patentereghouer, Monsanto SA (Edms) Bpk.

• Nie kennis te neem van die lisensie-voorwaardes en dit stiptelik na te kom nie. (Neem ook

kennis van die strafklousules in die kontrak wat u teken indien die lisensie-voorwaardes

verbreek word.)

Forte 0349

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!