02.05.2013 Views

se Jongboer

se Jongboer

se Jongboer

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

22 ⊳

begroting saam met die bankbestuurder

op te stel. Ten spyte van die

skommelings in die graanpryse het

Valentia se omset gestyg.

Ken jou plaas en benut

jou hulpbronne

Andries definieer sukses in boerdery

as die handhawing van optimale en

winsgewende produksie oor die lang

termyn. Dit is ook sy visie vir sy eie

boerdery. Hy wil onder meer met vogbestuur,

presisieboerdery en Safex ‘n

volhoubare en winsgewende graanproduksie

bewerkstellig. Om dit in die

lang termyn te bereik, beteken dit op

die kort termyn dat die opbrengs van

sy produk moet verbeter. Hiervoor

gebruik hy die hulpmiddele tot sy

beskikking.

Andries het na ‘n deeglike paar

tegniese gesprekke met Senwes se

Presisieboerdery- en Akkerbouafdelings,

sy eerste stap na presisieboerdery

met ‘n opbrengsmonitor geneem.

Op die uitslae van die monitor

het hy redelike variasie in sy grond

gesien en besluit om die grond te laat

karteer. Hy het die opbrengsmonitordata

en die grondfisiese eienskappe

met mekaar vergelyk en kon hy selfs

verskillende scenario’s antisipeer om

in alle gevalle sy grond optimaal te

kan benut. Hy sorg vir goeie vogbewaring

en sy grond word op ‘n 200

meter ruitpatroon gekarteer. Hy doen

ook regstellings aan die grond deur

Andries hou daarvan om self te stroop; as

jy hom soek, sal jy hom in ‘sy kantoor’ kry

– in die stroperkajuit.

kalk, fosfaat en kalium byvoegings te

maak. Andries is van mening dat ‘n

mens tot ‘n 15% opbrengsverhoging

met presisieboerdery-hulpmiddels

kan bewerkstellig. Die uitgawes van

presisieboerdery sien hy as ‘n bateuitgawe

en hy herinner dat die kostes

daaraan verbonde egter gelykstaande

is aan net een derde van jou

kunsmisrekening.

Die werklike waarde lê vir Andries

egter in die feit dat hy sy plaas en

grond al hoe beter leer ken en hy leer

hoe om dit optimaal te kan benut. Om

hierdie rede doen hy ook baie navorsing

op sy plaas. Daar word gereeld

proewe gedoen tussen verskillende

kultivars, onkruiddoders en bemestingspyle.

Dit word gemonitor en

kontroles word uitgestroop met ‘n

oesmonitor om opbrengsverskille

noukeurig vas te stel. Wanneer

strooptyd aanbreek, stroop Andries

ook graag self, want dan kan hy eerstehands

sien waar foute lê en waar

hy kan verbeter.

Hulpbronbewaring is vir Andries

ook baie belangrik. Hy konsentreer

sterk op wisselbou- en wisselweidingspraktyke.

Veesuipings word op

spesifieke plekke geplaas om erosie

te verhoed. “Ek rip op die ry om verdigtingslae

te breek en te verhoed dat

erosie in sandgrond voorkom,” verduidelik

Andries.

Neem self beheer

Andries neem verder beheer oor sy

boerdery deur nie alle besluite aan ‘n

graanmakelaar oor te laat nie. Hy het

‘n makelaarseksamen afgelê en hou

self ook die marktendense dop.

Wanneer hy produksiebesluite neem,

neem hy die verwagte prys, insetkoste,

moontlike risiko’s, gewaskennis

en uitbreidingsmoontlikhede in ag.

Hy gebruik die internet en media vir

markinligting en vir werklike bemarking

gebruik hy Senwes, vooruitkontrakte

en Safex vir verskansing. Hy

verskans ‘n derde voor en tydens

planttyd, ‘n derde tydens die midsomergedeelte

en ‘n derde tydens

strooptyd.

By die veekomponent in sy boerdery

kyk hy na veilingsverslae en

weeklikse abattoirsverslae om op

hoogte van marktendense te bly. Sy

beeste word nie verkoop voordat

hulle nie markgereed is om direk na

die slagpale of eindverbruiker te gaan

nie. Hy voeg só waarde tot produksie

op die plaas toe.

Wees doelgerig en beplan

Verder bestuur die Else hul plaas met

doelgerigte doeltreffendheid. Die

loopkoste en werkkrag van hul voertuie,

implemente en toerusting word

noukeurig dopgehou. Andries kyk na

die wisselkoers en wanneer ‘n goeie

Die jong Els-gesin op Valentia. Van links is klein Alida, Andries en Rize-Mari sit op

mamma Marizé se skoot.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!