02.05.2013 Views

se Jongboer

se Jongboer

se Jongboer

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Beplan vir verder as môre

Magdeleen Venter

- die visie van ‘n jongboer

“Glo in jouself en jou Skepper – dan sal groei verseker volg.” Dit is Andries Els, Agri

Risiko Spesialiste en Vrystaat Landbou se tiende Jongboer van die Jaar, se motto.

Magdeleen Venter het by hom en sy vrou op die plaas gaan inloer.

Andries het al van sy kinderdae saam

met sy pa, Jannie Els, op die plaas

Bloemhof in die Heilbrondistrik geboer

en geweet dat hy eendag self wil

boer. “My pa het die grondslag gelê

vir my boerdery. Ek het baie by hom

geleer, maar hy het my steeds die

ruimte gegee om myself uit te leef,”

verduidelik hy.

Andries het sy Nasionale Diploma

in Landbou Hulpbronbenutting aan

die Pretoria Technikon behaal en tien

jaar gelede voltyds begin boer. Sy pa,

Jannie, was baie betrokke by georganiseerde

landbou en is ook ‘n

Direkteur van Senwes. Hy het daarom

baie van die verantwoordelikhede

van die boerdery aan Andries oorgelaat

en Andries voel dat dit hom ook

Andries het ‘n Limousine kudde en is veral trots op dié bul, “66”.

22 Senwester, Julie 2005

baie vinniger meer selfstandig gemaak

het.

Andries glo dat landbou in die

platteland ekonomiese ontwikkeling

teweeg bring en dat jongboere soos

hy die geleentheid het om met nuwe

denke hierdie ontwikkeling verder te

vat. Hy is nederig oor sy toekenning

as Vrystaat Landbou se Jongboer van

die Jaar, maar hy sien dit ook as ‘n

mylpaal. “Dit wys jou darem jy is op

die regte pad…,” is sy kommentaar.

Valentia

Die 30-jarige Andries en sy vrou,

Marizé, het twee jaar gelede na die

Bothaville-distrik verhuis en op die

plaas Valentia tussen Bothaville en

Hoopstad begin boer. Marizé sê sy en

hul twee dogtertjies, Rize-Mari en Alida

en die hondjie Vlooi is baie gelukkig

op Valentia. “Hier is wonderlike

mense in die omgewing en ons het

regtig lekker by die gemeenskap ingeskakel,”

vertel sy.

Die Valentia-boerdery is in vier bedryfsvertakkings

verdeel waarvan

75% graanverbouing is wat uit mielies

en koring bestaan, 18% Drakensberger

kudde en 7% Limousine stoet.

Marizé behartig die administrasie

van die boerdery en doen die boeke

met die Winfin program. Hulle bestuur

die finansies weekliks en voel

dat dit belangrik is om dit self te kan

doen omdat en sodat jy presies weet

wat aangaan. Dit is dan prioriteit om

elke ses maande ook ‘n volledige

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!