02.05.2013 Views

se Jongboer

se Jongboer

se Jongboer

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Pieter van Zyl

Landboudienste

Graankrisis:

maak vernuwende planne

Die graanbedryf in Suid-Afrika beleef een van sy grootste uitdagings nog. Hoe gaan

die bedryf die uitdagings in geleenthede omskep? Pieter van Zyl van Senwes

Landboudienste ontleed navorsingsdata wat in die Noord-Vrystaat ingewin is om te

bepaal op watter standaard boere hul boerderye bestuur.

Gegewe die verwagte groot oes en

die groot oordragvoorraad, sal mieliepryse

neig om die volgende twee tot

drie jaar redelik laag te bly, tensy iets

onvoorsiens gebeur. Wat staan die

individuele produsent te doen? Teen

die heersende mieliepryse maak top

boere op goeie grond nie eens ‘n

wins nie. Gelukkig beteken dit dat

finansierders nie geld sal kan uitleen

vir plantdoeleindes nie. Finansierders

sal wel geld kan uitleen om mielies te

koop. Dit is uiteraard goedkoper om

mielies te koop as om dit te produseer.

Wat kan oor tyd gedoen word om

die mielieprysrisiko beter te bestuur,

koste te verlaag en opbrengste te ver-

16 Senwester, Julie 2005

hoog? Die volgende grafieke vanuit

studiegroepdata word gebruik ter

ondersteuning van die gevolgtrekking

dat daar boere is wat sekere

fasette van hul boerdery goed onder

beheer het, terwyl ander weer minder

goed vaar.

Diversifiseer versus

spesialiseer

Uit Figuur 1 is dit duidelik dat 26 van

die 33 medewerkers (80%) se graaninkomste

meer as 90% van hul totale

boerdery-inkomste uitmaak. Heelwat

medewerkers is dus grootliks afhanklik

van graan, hoofsaaklik mielies, om

inkomste te genereer. Die vier medewerkers

heel links in die figuur het

Figuur 1: Graaninkomste as persentasie van totale inkomste gedurende 2003/2004

in die Noord-Vrystaat.

Figuur 2: Gemiddelde boerprys per ton mielies in die Noordwes-Vrystaat.

behalwe graan geen ander boerderyinkomste

nie. Medewerkers 27 tot 33

het almal weer relatief groot vleisbeesvertakkings.

Laasgenoemde se

veevertakkings sal vanjaar, siende dat

graanpryse laag is, tot hulle redding

kom. Vleispryse is redelik goed en

kan vir ‘n goeie inkomste uit die veevertakking

sorg.

Medewerkers wat hoofsaaklik

staatmaak op hulle graanvertakking

om inkomste te genereer, is nie noodwendig

verkeerd geposisioneer nie.

Enkele van hulle kan as spesialis

mielieprodusente beskou word.

Die volgende is kenmerke van

hierdie produsente: hulle maak

gebruik van presisieboerdery tegnieke,

hul uitgawe-items is onder

beheer, oorlêstelsels word toegepas

en hulle graanprysbestuur is bo

gemiddeld. Die vorige twee jaar kon

hulle goeie winste realiseer en ook

genoeg reserwes wegbêre vir ‘n

moeilike jaar soos vanjaar. Doen

eerder bestaande dinge beter voordat

gediversifiseer word. Dit kos tyd

en geld en is in elk geval nou te laat

om te wil diversifiseer.

Graanprysbestuur

Die gemiddelde graanprodusent is

nie op sy gemak met graanprysbestuur

nie. In Figuur 2 word medewerkers

se gemiddelde netto mielieprys

(boerprys) soos gerealiseer oor twee

seisoene weergegee. Medewerkers

se gemiddelde pryse is van hoog na

laag gerangskik. Medewerker 1 van

2002/2003 is nie noodwendig medewerker

1 van 2003/2004 nie. Dit is duidelik

dat groot variasies in gerealiseerde

mieliepryse voorkom. Die verskil

tussen elke jaar se hoogste en

laagste netto mielieprys is onderskeidelik

R611/ton en R304/ton vir

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!