02.05.2013 Views

se Jongboer

se Jongboer

se Jongboer

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Johan Mouton

Landboudienste

40

Benut oesreste tot

die vee se voordeel

Met die stroopproses goed op dreef is daar nou heelwat ruvoer vir die vee op die

gestroopte lande beskikbaar. Johan Mouton van Senwes Landboudienste bespreek

die waarde van oesresbenutting en gee raad teen moontlike gevare vir die vee.

Oesreste vul ‘n wesenlike gaping in

die meeste gemengde boerderye se

voervloei. Hoewel dit ‘n goeie ruvoerbron

is, het dit eiesoortige bestuursuitdagings.

Hoeveel kos is daar?

Die oesreste word uit die graan sowel

as stoppelfraksie opgemaak. Hierdie

verhouding bepaal die kwaliteit van

die reste. Van die vernaamste faktore

wat die opbrengs en kwaliteit van

oesreste beïnvloed is die tipe stroper,

kultivar en verwering. Aan die stroper

en kultivar kan ons nie veel doen nie,

maar die beste diereprestasie word

verkry deur so vinnig moontlik ná die

stroopproses die land te laat bewei.

Vir die saaiboere wat nie laat bewei

nie geld dieselfde beginsel wanneer

dit gaan om die organiese materiaal in

die grond terug te plaas. Esterhuyse

(1990) vind dat die grootste

komponent van die blaarfraksie wat

diere benut in elk geval binne vier

weke verlore gaan as gevolg van windverwering

wat op onbenutte lande

plaasvind. Vir organiese materiaalbewaring

moet lande dus so vinnig

moontlik na stroping gesny word.

‘n Duimreël wat goed werk is dat

daar vir die vee ‘n halfton benutbare

materiaal is vir elke ton graan

gestroop. ‘n Bees benut twaalf kilogram

per dag en ‘n skaap twee kilogram,

wat verder ‘n eenvoudige

Vir elke ton mielies gestroop, is daar minstens ‘n halfton benutbare materiaal vir die vee.

berekening is om te doen. Hou in

gedagte dat die weiding se kwaliteit

drasties verlaag ná die eerste vier

weke van beweiding wat vanself

spreek dat aanwending met produksiegroepe

moet geskied. Room die

weiding af met hoë produseerders

voor en droë diere agter.

Maak seker jou stroper is goed

ingestel. Daar is nadat koppe opgetel

is gevind dat die pitfraksie wissel

tussen 100 kg en 500 kg afhangende

van stropertipe en instelling. Dit

Tabel 1: Leksamestellings vir die voorkoming van asidose.

Bestanddeel Asidoselek Produksielek

Sout 30 20

Koeksoda 10 5

Voerkalk 50 15

Ureum 8

Mielie- of Molassemeel 50

Blomswael 1 2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!