02.05.2013 Views

se Jongboer

se Jongboer

se Jongboer

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

35 ⊳

verbeterde bestuur. ‘n Belangrike oorweging

sal wees om eers die gronde

met PBWSK waardes van 100 mm en

minder te onttrek van kontantgewasverbouing,

gegewe dat die ligging

en verspreiding dit toelaat.

Ondersoeke rakende die gemete

hoeveelhede anorganiese stikstof

(ammonium en nitraat) wys ook uit

dat gronde met ‘n lae PBWSK en

dienooreenkostige lae opbrengste,

hoër in N ontleed as gronde met ‘n

hoër PBWSK (hoër opbrengs) wat

Figuur 2: Verwantskap tussen PBWSK en mielie-opbrengs.

weer laer in N ontleed. Beter voedingstofbenutting

(N) vind dus by

gronde met ‘n hoër PBWSK plaas.

Slotopmerkings

Die gebruikswaarde van opbrengskartering

in isolasie en sonder die

korrekte interpretasie van betroubare

grond- en klimaatsdata, is relatief

beperk. Ten einde sinvolle veranderlike

toedieningskaarte te skep en

opbrengsvariasie te bestuur behoort

fundamentele parameters soos

landbou in praktyk

PBWSK van die grond, grondwaterstatus

voor plant, opbrengsreaksie

tydens optimale voedingstofvoorsiening

en klimaatsvooruitsigte vir die

beraming van relatiewe teikenopbrengste

gebruik te word. Stikstof,

fosfaat- en kalsiumbehoeftes kan aan

die hand van die toeganklike hoeveelhede

asook die relatiewe teikenopbrengste

van die onderskeie datavangspunte

(bestuursones) beraam

word. Aanpassing van plantpopulasie

moet verkieslik gedoen word met

deeglike oorweging van kultivar-eienskappe

en die relatiewe teikenopbrengs

wat bereik wil word.

Ongelukkig is dit nie vir alle

boerderye ekonomies haalbaar om

“elektronika” vir presisieboerdery aan

te skaf nie. Dit moet egter nie as

afskrikmiddel dien nie. Sekere beginsels

wat verbeterde produksie kan

bewerkstelling kan ook sonder “elektroniese

apparate” toegepas word.

Navrae

Indien u enige navrae het, skakel

gerus vir Bernard Muller by (057) 354-

2125 of stuur vir hom ‘n e-pos na

bernard.muller@senwes.co.za.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!