02.05.2013 Views

se Jongboer

se Jongboer

se Jongboer

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hulpmiddele in die landbousektor kan help om produksiedoeltreffendheid te

verbeter.

gewoonlik met opbrengskartering

waargeneem kan word, is dat patrone

tot ‘n mate voorkom en dat verskillende

lande soms meer of minder

variasie oor seisoene aantoon wat die

gevolg van ‘n verskeidenheid faktore

en onderlinge interaksies kan wees.

Ruitpatroon opnames

Die spil waar rondom presisieboerdery

behoort te draai is om die plantegroei-

en oesopbrengsreaksie te

probeer verstaan en uiteindelik beter

te bestuur. Ten einde hierdie doelwit te

bereik is dit nodig om die grond-plantklimaat-

en bestuursinteraksies binne

die konteks van die produksiestelsels

te evalueer. Bestuurbare aspekte wat

opbrengs direk beïnvloed is grondmorfologiese

en -chemiese faktore

wat met grondopnames geïdentifiseer

kan word.

Die eerste stap in die rigting van

presisieboerdery behoort ook te

wees om ruitpatroon grondprofielbeskrywings

en chemiese ontledings

te doen. Deur byvoorbeeld grondsuurheid

en ander opbrengsbeperkende

faktore aan te spreek, kan produksieverbetering

en besparings

dadelik met hierdie inligting bewerkstellig

word. Aksies soos kolbekalking

kan ook sonder die kapitale uitleg

van elektroniese beheerstelsels

gedoen word deur die verskillende

behoeftesones fisies op die land uit te

merk en dienoorkomstig kalk te

strooi. In kort kom dit daarop neer dat

die aspekte wat opbrengs beïnvloed

dadelik met ruitpatroon opnames

uitgewys kan word, in teenstelling

met opbrengskartering wat slegs die

uiteindelike vlak van opbrengste wat

vir ‘n bepaalde seisoen geld aantoon,

maar nie noodwendig die oorsaak en

werklike omvang van probleme identifiseer

nie.

Opbrengskartering het egter ‘n

uiters noodsaaklike funksie in die sin

dat “relatief haalbare teikenopbrengste’’

van gronde of bestuursones vir

spesifieke groeiseisoen omstandighede

bepaal kan word. Dit kan gevolglik

slegs die potensiële opbrengspotensiaal

van gronde in afwesigheid van

chemiese beperkings definieer. Verder

is dit ook wenslik om die doeltreffendheid

van veranderlike behandelings

met die instrument te meet.

Water – die mees

beperkende faktor

Die beginsel van beperkende faktore

bepaal dat die grootte van die afwyking

van maksimum opbrengs deur

die mees beperkende van al die

essensiële plantegroei faktore bepaal

word. Waar gewasse onder droëland

toestande verbou word is water

meestal die mees beperkende faktor.

Hierdie hipotese is getoets deur die

verwantskap tussen die profielbeskikbare

waterstoorkapasiteit (PBWSK)

van grond en opbrengsverskille van

mielies wat onder ekstensiewe droëlandtoestande

verbou is, te ondersoek.

Metode:

Ruitpatroon grondprofielbeskrywingsdata

is ingesamel en die geografiese

ligging is met ‘n DGPS toestel

in praktyk

vasgelê. PBWSK wat hoofsaaklik deur

die gronddiepte en tekstuur beïnvloed

word, is beraam en vergelyk met die

mielie-opbrengsdata wat met behulp

van ‘n opbrengsmonitor ingesamel is.

Grondchemiese analises is ook

gedoen by voorafbepaalde opnamepunte

wat dominante opbrengs verspreidingsvlakke

en grondvorme verteenwoordig.

Resultate:

Dit was opvallend dat die mate van

opbrengsvariasie betekenisvol tussen

lande verskil. Daar is gevind dat

die ruimtelike variasie van PBWSK

tussen 40% en 87% van die variasie in

opbrengs binne die landerye wat

ondersoek is, verklaar. Hierdie resultate

moet ook binne die konteks van

die betrokke groeiseisoen beskou

word. Die rede is dat in gevalle waar

reënval gedurende die groeiseisoen

voldoende is en goed verspreid

voorkom, daar gewoonlik aan die

waterbehoeftes van die gewas voldoen

word, met die gevolg dat die

PBWSK van die grond dan nie so ‘n

groot rol speel nie en omgekeerd.

‘n Verskeidenheid ander faktore

soos grondsuurheid, chemiese wanbalanse,

voedingstofbeperkings, klimaatsverskille,

laterale sowel as

grondoppervlakte waterbeweging,

onkruidkolle en bestuursverwante

aspekte kan in die praktyk aan

opbrengsverskille gekoppel word.

Figuur 2 illustreer ‘n vergelyking

tussen die PBWSK en opbrengs op ‘n

67 hektaar land met 62 opnamepunte.

Hierdie land het ‘n positiewe korrelasie

tussen PBWSK en opbrengs

getoon met ‘n korrelasie koeffisiënt

van 0,85 (P

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!