Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

Groot vraag na aangepaste ramme - gwk Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

02.05.2013 Views

Mielies Die waterbehoefte van vroeë mielies neem af. Pas aan en stop water sodra vogtranslokasie in die pitte afgesny is (donker kleur naby kiemgedeelte van die pit). Gaan aanplantings deur vir rooi spinmyt en spuit in `n vroeë stadium om opbrengsverlies te Pekanneute Gaan normaal voort met besproeiing en onkruidbeheer, dis veral belangrik in jong aanplantings. Die boordvloer moet voor oestyd skoongemaak word om die oesproses te vergemaklik. Grondmonsters en grondvoorbereiding moet van nou af tot Junie gedoen word. Indien grondverskille soos tekstuur en kleur in `n boord Grondbone Grondbone is in die gevorderde peulstadium en besproeiing kan stelselmatig verminder word afhangende van klimaatstoestande. Kyk uit vir Schlerotiumvrot – wit swamdrade wat klein, ronde swart vrugliggame produseer waar stamme uit die grond kom. Ankers word beskadig en peule kan totaal vernietig word of swambesmet en verkleur voorkom. Die eerste tekens is enkel plante of kolle in die land wat verlep begin vertoon. Enkel takke of die hele plant begin afsterf. 6 Landbouwenke voorkom. Dié plaag vermeerder baie vinnig. Stronkboorder kan steeds skade doen by laat aanplantings en moet gemonitor en gespuit word. Bolwurm kan ook skade aan koppe aanrig deur veral aan die bopunt by die baard in te tonnel en te vreet. voorkom, moet die boord dienooreenkomstig onderverdeel en afsonderlike monsters van verskillende dele geneem word. Plaagbeheer moet deurentyd toegepas word, veral vir stam- en basboorders, geelpekanplantluis en skurfsiekte. Rypwording van neute geskied vanaf April tot Julie en wissel na gelang van die gebied en kultivars. Schlerotiumvrot kan voorkom onder nat toestande waar plante baie welig groei met min lugvloei, asook waar baie plantreste te vlak in die wortelsone ingewerk is. Indien dit aanwesig is, moet besproeiing drasties verminder word om te verhinder dat dit verder versprei. In ernstige gevalle is dit raadsaam om vroeër as normaal te begin oes om verliese te beperk. Rooi spinmyt kan voorkom, veral op aanplantings naby mielies of katoen. Spuit onmiddellik wanneer dit waargeneem word, aangesien groot blaarverlies kan voorkom. Laaste blaarvlekbespuiting kan gedoen word om loof teen laat blaarvlek te beskerm.

Aartappels Om virusbesmetting te voorkom is beheer van plantluise uiters belangrik. Installeer minstens twee moniteringspunte in elke aanplanting. Weiding Swenkgrasmengsel kan van Maart tot Mei gevestig word. Wei 12 weke ná plantdatum of as totale weidingslengte ± 20cm hoog is. Eerste beweiding moet lig wees (wei terug na ± 15 cm). Dit sal veroorsaak dat polle begin stoel. Lusern Vestig nuwe lusernaanplantings vanaf einde Maart tot Mei. Die saadbed moet ferm wees: `n Mens moenie insak as hy oor die saadbed loop nie. Sit `n dis met roller oor voor plant. Plant in klam grond en rol vas sodat goeie saadkontak met die grond verkry word. Los grond bo die saad veroorsaak swak saad-grond-kontak wat tot swak opkoms en standprobleme kan lei. Saamgestel deur GWK Navorsing en Ontwikkeling. Spuit wanneer luisbevolkingsdruk begin toeneem. Operding kan ook gedoen word om groter drag te inisieer. Onthou om voorsiening te maak vir beskikbare weiding in die periode waar die mengsel dormant is. In die somer sal voersorghum `n goeie alternatief wees en middel winter (Junie en Julie) `n hawer- en stoelrogmengsel of eenjarige raaigras. Plant vlak, nie dieper as 10mm nie. Indien die pH te laag (onder ses) is, moet landboukalk toegedien word. Dit verbeter ook die grondstruktuur, help om plantestand beter te vestig en langer te produseer. Onkruidbeheer is belangrik om lusern suksesvol te vestig. Vir gevestigde lusern, besproei swaar en laat redelik droog word voor volgende besproeiing. 7

Aartappels

Om virusbesmetting te

voorkom is beheer van

plantluise uiters belangrik.

Installeer minstens twee

moniteringspunte in elke

aanplanting.

Weiding

Swenkgrasmengsel kan

van Maart tot Mei gevestig

word.

Wei 12 weke ná

plantdatum of as totale

weidingslengte ± 20cm

hoog is.

Eerste beweiding moet lig

wees (wei terug na ± 15

cm). Dit sal veroorsaak

dat polle begin stoel.

Lusern

Vestig nuwe lusernaanplantings

vanaf einde

Maart tot Mei.

Die saadbed moet ferm

wees: `n Mens moenie

insak as hy oor die saadbed

loop nie. Sit `n dis

met roller oor voor plant.

Plant in klam grond

en rol vas sodat goeie

saadkontak met die grond

verkry word. Los grond

bo die saad veroorsaak

swak saad-grond-kontak

wat tot swak opkoms en

standprobleme kan lei.

Saamgestel deur GWK Navorsing en Ontwikkeling.

Spuit wanneer

luisbevolkingsdruk begin

toeneem.

Operding kan ook

gedoen word om groter

drag te inisieer.

Onthou om voorsiening

te maak vir beskikbare

weiding in die periode

waar die mengsel

dormant is. In die somer

sal voersorghum `n

goeie alternatief wees

en middel winter (Junie

en Julie) `n hawer- en

stoelrogmengsel of

eenjarige raaigras.

Plant vlak, nie dieper as

10mm nie.

Indien die pH te laag

(onder ses) is, moet

landboukalk toegedien

word. Dit verbeter ook die

grondstruktuur, help om

plantestand beter te vestig

en langer te produseer.

Onkruidbeheer is

belangrik om lusern

suksesvol te vestig.

Vir gevestigde lusern,

besproei swaar en laat

redelik droog word voor

volgende besproeiing.

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!