Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

Groot vraag na aangepaste ramme - gwk Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

02.05.2013 Views

42 GWK Nuus DRUIWE-OESTYD SORG VIR GROOT OPWINDING Druiwe-oestyd sorg jaarliks vir groot opwinding by die Landzicht-wynkelder op Douglas waar die vragmotors hul vragte druiwe aflaai om Landzicht se topgehalte wyne te maak. Bo: Die vragmotors wag om hul vragte druiwe af te laai. Regs: `n Vrag druiwe begin die eerste stap in die wynmaakproses. Foto’s: Tania Fourie

INTERNASIONALE EIEDOMSPESIALIS BY GWK PROPERTIES M nr. Trevor Gaw, `n internasio- nale eiendomspesialis het onlangs `n werksessie vir GWK Properties by die Kimberley Klub aangebied. Verskeie ander belangstellendes van Kimberley het ook die geleentheid bygewoon. Volgens Gaw beleef ons op die oomblik die swakste eiendomsmark in die geskiedenis. “Nietemin is die beste geleenthede in die eiendomsmark juis nou! Om suksesvol te wees, moet ons nuwe uitdagings met `n positiewe houding aanvaar. “`n Mens kan nie eksterne faktore soos die ekonomie beheer nie, maar kan jy wel jou reaksie daarop beheer. “Dit is wat GWK Properties doen. Ons stel doelwitte en maak seker dat ons weet hoe om dit te bereik.” MOTORWAS OP MODDERRIVIER `N REUSE SUKSES Leerlinge van die Rietrivier Primêre skool was motors om geld vir hul skool in te samel. GWK LandMark op Modderrivier het onlangs `n motorwas in samewerking met Wynn`s aangebied Mnr. Trevor Gaw, mes. Linda Erlank (Eiendomsagent: GWK Properties), Sandra Groenewald, Annelize Steyn en Cecile Duvenhage (Bestuurder: GWK Properties). Gaw doen op Donderdag 14 Maart `n aanbieding oor die toekoms van eiendom in Kimberley en Suid-Afrika by die Horshoe Motel in Kimberley. Kontak GWK Properties by 053 832 0734 vir navrae. om geld vir die Rietrivier Primêre skool in te samel. Altesaam 14 voertuie, onder meer `n vierton-vragmo- tor, is op dié dag gewas. Die dag was `n reuse sukses en die leerlinge het hulle gate uit geniet. 43

INTERNASIONALE EIEDOMSPESIALIS BY GWK PROPERTIES

M nr. Trevor Gaw, `n internasio-

nale eiendomspesialis het onlangs

`n werksessie vir GWK Properties

by die Kimberley Klub aangebied.

Verskeie ander belangstellendes van

Kimberley het ook die geleentheid

bygewoon.

Volgens Gaw beleef ons op die

oomblik die swakste eiendomsmark

in die geskiedenis. “Nietemin is die

beste geleenthede in die eiendomsmark

juis nou! Om suksesvol te wees,

moet ons nuwe uitdagings met `n

positiewe houding aanvaar.

“`n Mens kan nie eksterne faktore

soos die ekonomie beheer nie, maar

kan jy wel jou reaksie daarop beheer.

“Dit is wat GWK Properties doen.

Ons stel doelwitte en maak seker dat

ons weet hoe om dit te bereik.”

MOTORWAS OP MODDERRIVIER `N REUSE SUKSES

Leerlinge van die Rietrivier Primêre skool was motors om geld vir hul skool in te samel.

GWK LandMark op Modderrivier

het onlangs `n motorwas in

samewerking met Wynn`s aangebied

Mnr. Trevor Gaw, mes. Linda Erlank (Eiendomsagent: GWK Properties),

Sandra Groenewald, Annelize Steyn en Cecile Duvenhage (Bestuurder: GWK

Properties). Gaw doen op Donderdag 14 Maart `n aanbieding oor die

toekoms van eiendom in Kimberley en Suid-Afrika by die Horshoe Motel in

Kimberley. Kontak GWK Properties by 053 832 0734 vir navrae.

om geld vir die Rietrivier Primêre

skool in te samel. Altesaam 14 voertuie,

onder meer `n vierton-vragmo-

tor, is op dié dag gewas. Die dag was

`n reuse sukses en die leerlinge het

hulle gate uit geniet.

43

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!