Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

Groot vraag na aangepaste ramme - gwk Groot vraag na aangepaste ramme - gwk

02.05.2013 Views

Lede van die Noord-Kaap Veldramprojek by die veiling is agter: Mnre. HG Human, Johannes Human en Louis van Rensburg. Voor: Mnre. Dulcken Dwyer, Joe Scholtz, Chriso van Deventer, mev. Anel Lie- benberg, mnre. Jaco van Rensburg, Toni Kahi en Egbert van Rensburg. Foto’s: Bertie Theron Groot vraag na aangepaste ramme op Veldramveiling D ie elfde Prieska Veldramveiling is onlangs op die Jeugkamp buite Prieska gehou. `n Groot vraag na aangepaste ramme is op hierdie veiling gesien en kopers het gewys dat hulle bereid is om vir hierdie ramme te betaal. Al die ramme wat aangebied is, is verkoop aan kopers wat so ver as Tarkastad, Christiana, Brandfort en selfs Botswana gekom het. Die aanpasbaarheid van ramme is een van die eienskappe, saam met groeivermoë en vrugbaarheid, wat nie met die oog gesien kan word nie maar wel gemeet moet word. Simbole word gebruik om die ramme 38 Lewendehawe se teelwaarde vir `n eienskap aan te toon. `n Sterretjie * beteken dat die dier vir die betrokke eienskap in die top 10% van die ras in S.A. is. `n + beteken hy is in die top 40%. Die invloed op Dorperpryse kan in Tabel 1 gesien word. Relatiewe Ekonomiese Waarde (REW) is `n kombinasie van speen, naspeen en reproduksie-teelwaardes. Die in- vloed hiervan op Dorperpryse kan in Tabel 2 gesien word. Seleksie-indeks is `n aanduiding van aanpasbaarheid. Die gemiddelde prys van Dorperramme op die veiling was R6 209. Mnr. H.G. Human van Prieska het die duurste ram met `n SI van 118 teen R12 500 aan mnr. Wessel Hugo van Christiana verkoop. Mnr. Tony Cahi van Prieska het `n Wit Dorperram met `n SI van 108 teen R15 000 verkoop. Die koper was mnr. T.C. van der Walt van Hopetown. `n Goeie aanvraag na boerbokram- me is tydens die veiling gesien. Mnr. Louis van Rensburg het R15 000 gekry vir `n boerbok met `n SI van 119 en die moeder van die ram het `n OPI van 151. Die gemiddelde prys was R7 856. Mnr. Joe Scholtz van Griekwastad se Savanna-ramme het gemiddeld `n prys van R5 950 stuk behaal en die ooie R2 020 stuk. Die duurste ram is

deur Telma Boerdery van Tarkastad teen R7 700 gekoop. Mnr. Jan Vermeulen van Bloemfontein het R15 000 betaal vir `n Kalahari Red-ram van mnr. Louis van Rensburg. Die gemiddelde prys vir Kalahari Redramme was R8 290. Mnr. M. Megano van Botswana het R5 000 vir Kalahari Red-ooie betaal. Van Rooy-ramme bly gewild en almal is teen `n gemiddeld R4 200 verkoop. Getal * & + Geen Twee Drie Vier Gemiddelde prys R4472 R6465 R6700 R7488 REW Negatief 0-3 3-5 5-7 7-9 Gemiddelde prys Seleksieindeks Gemiddelde prys Mnr. Hennie Wium van Prieska het R11 500 vir `n ram met `n SI van 107 van mnr. Louis van Rensburg betaal. Die moeder se OPI is 145. Die veiling is deur GWK behartig en die afslaer was mnr. Deon Klopper. Dorper. Verkoper: Mnr. HG Human van Prieska. Koper: Mnr. Wessel Hugo van Christiana. Prys: R12 500. Tabel 2. Tabel 3. Tabel 1. R5072 R6571 R6561 R6871 R6955 115 R4130 R5712 R6325 R6833 R7400 R7525 39

deur Telma Boerdery van Tarkastad

teen R7 700 gekoop.

Mnr. Jan Vermeulen van Bloemfontein

het R15 000 betaal vir `n Kalahari

Red-ram van mnr. Louis van Rensburg.

Die gemiddelde prys vir Kalahari Redramme

was R8 290. Mnr. M. Megano

van Botswana het R5 000 vir Kalahari

Red-ooie betaal.

Van Rooy-ramme bly gewild en almal

is teen `n gemiddeld R4 200 verkoop.

Getal * & + Geen Twee Drie Vier

Gemiddelde prys R4472 R6465 R6700 R7488

REW Negatief 0-3 3-5 5-7 7-9

Gemiddelde

prys

Seleksieindeks

Gemiddelde

prys

Mnr. Hennie Wium van Prieska het

R11 500 vir `n ram met `n SI van 107

van mnr. Louis van Rensburg betaal.

Die moeder se OPI is 145.

Die veiling is deur GWK behartig en

die afslaer was mnr. Deon Klopper.

Dorper. Verkoper: Mnr. HG Human van Prieska. Koper: Mnr. Wessel Hugo van Christiana. Prys: R12 500.

Tabel 2.

Tabel 3.

Tabel 1.

R5072 R6571 R6561 R6871 R6955

115

R4130 R5712 R6325 R6833 R7400 R7525

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!